1 / 5

Les 25

Bepaal die reël om ‘n patroon te beskryf. Les 25. Leeruitkomste. Teen die einde van hierdie les behoort die leerder instaat te wees om : U1) te verduidelik wat ‘n term van ‘n ry is U2) ‘n numeriese patroon te skryf in die vorm van ‘n reël as ‘n algemene term.

kaemon
Télécharger la présentation

Les 25

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Bepaal die reëlom ‘n patroontebeskryf Les 25

  2. Leeruitkomste • Teen die einde van hierdie les behoort die leerderinstaatteweesom: • U1) teverduidelikwat ‘n term van ‘n ry is • U2) ‘n numeriesepatroonteskryf in die vorm van ‘n reël as ‘n algemene term

  3. Uitkoms 1 • Die term van ‘n ry dui aan die posisie van ‘n getal in die ry • Bv in die ry8; 13; 18; 23; .. • Is die 1ste term 8 en die 2de term 13 • Watonsskryf as T1 = 8 en T2 = 13 • Tn is die nde term of algemene term

  4. Uitkoms 2 • Oorweegweer die ry 8; 13; 18; 23; ... • Die konstanteverskil • Kan gebruik word om die ryteherskryf as:

  5. Huiswerk • Oefening 4.5 bl 51

More Related