1 / 10

Die Lewende Woord van YHWH - Ons Laaste Hoop – 1, 2, 3 Johannes!!

Die Lewende Woord van YHWH - Ons Laaste Hoop – 1, 2, 3 Johannes!!. Eienskappe van Johannes Hy was die Laaste Apostel voor die ”boeke” afgesluit is. Hy het saam met Y’shua geloop en gepraat. Hy het Hom gesien mense Genees. Hy het Hom gesien mense Toerus en Leer.

keefe
Télécharger la présentation

Die Lewende Woord van YHWH - Ons Laaste Hoop – 1, 2, 3 Johannes!!

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Lewende Woord van YHWH - Ons Laaste Hoop – 1, 2, 3 Johannes!!

  2. Eienskappe van Johannes Hy was die Laaste Apostel voor die ”boeke” afgesluit is. Hy het saam met Y’shua geloop en gepraat. Hy het Hom gesien mense Genees. Hy het Hom gesien mense Toerus en Leer. Hy het Hom gesien toe Hy Sterf. Hy het Hom gesien na Sy Opstanding. Hy het Hom gesien toe Hy opvaar Hemel toe. Hy was daar toe die Heilige Gees uitgestort is. Johannes het “fellowship” met die Vader en Seun gehad al die dae van sy lewe!!

  3. Sy Laaste Boeke gaan oor 3 Temas! God is Lig (1:1-2:27) God is Liefde (2:28-4:21) God is Lewe (5:1-21)

  4. 1Jn 1:1 Wat van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met ons oë gesien het, wat ons aanskou het en ons hande getas het aangaande die Woord van die lewe— 1Jn 1:2 en die lewe is geopenbaar, en ons het dit gesien, en ons getuig en verkondig aan julle die ewige lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is— 1Jn 1:3 wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons aan julle V4 sodat julle blydskap volkome kan wees Dit is die resultate wat ons nou van die Indiërs beleef.

  5. Hy is die Lig! 1Jn 1:5 En dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie. 1Jn 1:6 As ons sê dat ons met Hom gemeenskap het en in die duisternis wandel, dan lieg ons en doen nie die waarheid nie.

  6. 1Jn 2:3 En hieraan weet ons dat ons Hom ken: as ons sy gebooie bewaar. 1Jn 2:4 Hy wat sê: Ek ken Hom, en sy gebooie nie bewaar nie, is ‘n leuenaar en in hom is die waarheid nie. 1Jn 2:5 Maar elkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword. Hieraan weet ons dat ons in Hom is. 1Jn 2:6 Hy wat sê dat hy in Hom bly, behoort self ook so te wandel soos Hy gewandel het.

  7. 1Jn 3:4 Elkeen wat die sonde doen, doen ook die wetteloosheid, want die sonde is wetteloosheid. 1Jn 3:22 en wat ons ook al bid, ontvang ons van Hom, omdat ons sy gebooie bewaar en doen wat welgevallig is voor Hom. 1Jn 3:23 En dit is sy gebod, dat ons in die Naam van sy Seun, Jesus Christus, moet glo en mekaar liefhê soos Hy ons ‘n gebod gegee het. 1Jn 3:24 En hy wat sy gebooie bewaar, bly in Hom, en Hy in hom. En hieraan weet ons dat Hy in ons bly aan die Gees wat Hy ons gegee het.

  8. God is Liefde! 1Jn 5:2 Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet: wanneer ons God liefhet en sy gebooie bewaar. 1Jn 5:3 Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar; en sy gebooie is nie swaar nie.

  9. 2Jn 1:5 En nou bid ek u, uitverkore vrou, nie asof ek u ‘n nuwe gebod skryf nie, maar een wat ons van die begin af gehad het: dat ons mekaar moet liefhê. 2Jn 1:6 En dit is die liefde, dat ons wandel volgens sy gebooie. Dit is die gebod soos julle van die begin af gehoor het dat julle daarin moet wandel. 2Jn 1:10 As iemand na julle kom en hierdie leer nie bring nie, ontvang hom nie in die huis nie en groet hom nie.

  10. TORAH (KETUBAH – Huweliks Kontrak met Sy bruid) Riglyne vir Sy bruid om Heilig en Afgesonder te lewe Die Profetiese Boeke – (Om die Tye Seisoene en Ritme te verstaan Waaruit bestaan hierdie Gebod v. Liefde? Die Wet van Sonde en Dood (ou sondige slang natuur) is aan die kruis vasgespyker en nou het ons die……….. Wet Van Lewe!!

More Related