1 / 8

In die Laaste Dae

In die Laaste Dae. ♫ Turn on your speakers!. Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom,. 11 Timoth. 3:3-5. want die mense sal liefhebbers van hulleself wees geldgieriges, groopraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig,

kailey
Télécharger la présentation

In die Laaste Dae

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. In die Laaste Dae ♫ Turn on your speakers! Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom,... 11 Timoth. 3:3-5

  2. want die mense sal liefhebbers van hulleself wees geldgieriges, groopraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig, sonder natuurlike liefde,onversoenlik,....

  3. kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie,verraaiers, roekeloos, verwaand, meer lief- hebbers van genot as liefhebbers van God !

  4. mense wat 'n gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verloën het, keer jou ook van hierdie mense af.

  5. 11 Thes.3:6 ons beveel julle, broeders,in die naam van onse Here Jesus Christus,dat julle jul onttrek aan elke broeder wat onordelik wandel en nie volgens die oorlewering wat hy van ons ontvang het nie.

  6. Terwyl daar geen ander is nie, behalwe dat daar sommige mense is wat julle in die war bring en die evangelie van Christus wil verdraai. Galasiërs 1:7

  7. As iemand julle 'n ander evangelie verkondig in stryd met die wat julle ontvang het, laat hom 'n vervloeking wees! Galasiërs 1:9

  8. Soek ek dan nou die guns van mense,of die guns van God? of probeer ek om mense te behaag ? As ek nog mense behaag, dan sou ek nie 'n dienskneg van Christus wees nie. Galasiërs 1:10 Alta Strydom

More Related