html5-img
1 / 234

Welcome to Hout Bay Church Welkom by HoutbaaiGemeente

Welcome to Hout Bay Church Welkom by HoutbaaiGemeente. NGHB Lof 2008 26 Junie 2010. Welcome to Hout Bay Church Welkom by HoutbaaiGemeente. Geloofsbelydenis. Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde. Geloofsbelydenis. En in Jesus Christus,

kyle
Télécharger la présentation

Welcome to Hout Bay Church Welkom by HoutbaaiGemeente

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Welcome to Hout Bay ChurchWelkom by HoutbaaiGemeente NGHB Lof 2008 26 Junie 2010

  2. Welcome to Hout Bay ChurchWelkom by HoutbaaiGemeente

  3. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde.

  4. Geloofsbelydenis En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here, wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria, wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is, en ter helle neergedaal het;

  5. Geloofsbelydenis Wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dood, wat opgevaar het na die hemel, en sit aan die regterhand van God, die Almagtige Vader, van waar Hy sal kom om te oordeel dié wat nog lewe & dié wat reeds gesterf het.

  6. Geloofsbelydenis Ek glo in die Heilige Gees. Ek glo aan ’n heilige, algemene, Christelike kerk,die gemeenskap van die heiliges; die vergewing van sondes, die opstanding van die vlees en ’n ewige lewe.

  7. NGHB Lof 2008 Line 1 Line 2 Line 3 Line 4 Line 5 Line 6 Line 7 Line 8 Line 9 Line 10

  8. Aanskou die Heiland (L396) 1. Aanskou die Heiland, sien die kruis – Die Hemelvors, verag, verguis. Vir my het Hy Hom daar laat hang. Hy leef, Hy sterf – in my belang. 2. Hy hang, van God en mens verlaat, Hy seën waar ander spot en haat. Hy bly verdra, vergeef, versoen – In só ’n redder sal ek roem.

  9. Aanskou die Heiland (L396) 3. Vir al my skuld het Hy betaal; Vir my in helle-angs gedaal. Sy kruis, sy liefde onbegrens, Ontsluit in my ’n nuwe mens. 4. Hom kan ek nou met vreugde dien In ruimte deur sy kruis voorsien. ’n Liefde so volmaak en vry Eis alles, alles ook van my.

  10. Above all 1. Above all powers, above all kings Above all nature and all created things Above all wisdom and all the ways of man You were here before the world began

  11. Above all 2. Above all kingdoms, above all thrones Above all wonders the world has ever known Above all wealth and treasures of the earth There’s no way to measure what you’re worth Crucified, laid behind a stone You lived to die, rejected and alone Like a rose, trampled on the ground You took the fall, and thought of me Above all

  12. Al sou die vyeboom (Hab. 3) Al sou die vyeboom nie bot nie En daar geen druiwe aan die wingerde wees nie Al sou die olyfoes misluk En die lande geen oes lewer nie. Al sou daar Geen kleinvee in die kampe meer wees nie En die beeskrale sonder beeste wees, Nogtans sal ek in die Here jubel, Sal ek juig in God, my Redder. Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van ’n ribbok, Op hoë plekke laat Hy my veilig loop.

  13. All heaven declares 1. All heaven declares The glory of the risen Lord Who can compare With the beauty of the Lord Forever He will be The Lamb upon the throne I gladly bow the knee And worship Him alone

  14. All heaven declares 2. I will proclaim The glory of the risen Lord Who once was slain To reconcile man to God Forever He will be The Lamb upon the throne I gladly bow the knee And worship Him alone

  15. Alle volke (L547) 1. Alle volke, klap jul hande: Juig tot eer van God. Verhef jul stem en roem sy Naam In elke stad op aarde! Sing en sing en sing dan saam; Loof en prys sy grote Naam, want Hy is ewig Koning in die hemel en op aarde! Sing en sing en sing dan saam; Loof en prys sy grote Naam, Want die Hemelkoning skenk ons sy genade!

  16. Alle volke (L547) 2. Hy is ewig Koning In die hemel en op aarde! Die volke kniel, die nasies juig Oor al sy skeppingsdade. Sing en sing en sing dan saam; Loof en prys sy grote Naam, want Hy is ewig Koning in die hemel en op aarde! Sing en sing en sing dan saam; Loof en prys sy grote Naam, Want die Hemelkoning skenk ons sy genade!

  17. Alle volke (L547) 3. Ons gaan in sy woning in, Hy roep ons almal saam; Die skare juig en horings blaas, Ons almal roem sy Naam! Sing en sing en sing dan saam; Loof en prys sy grote Naam, want Hy is ewig Koning in die hemel en op aarde! Sing en sing en sing dan saam; Loof en prys sy grote Naam, Want die Hemelkoning skenk ons sy genade!

  18. Alleluia Alleluia, Alleluia For our Lord God Almighty reigns Alleluia, Alleluia For our Lord God Almighty reigns Alleluia Holy, Holy are You Lord God Almighty Worthy is the Lamb, Worthy is the Lamb You are Holy, Holy are You Lord God Almighty Worthy is the Lamb, Worthy is the Lamb Amen

  19. As ek vandag moet terugkyk 1. As ek vandag moet terugkyk op my lewenspad Dan sien ek al die draaie, elke kronkelpad Die spore van my lewe is lankal reeds bepaal Elke tree vertel 'n ou verhaal 2. Elke afdraaipaadjie sien ek duidelik raak Maar deur dit alles Heer het U oor my gewaak En oral in die donker het U my weer kom haal Want U weet, elke kind kan soms verdwaal

  20. As ek vandag moet terugkyk Sonder dat ek weet het U my altyd vasgehou En sonder dat ek weet het U genade my omvou Al my lewensdrome het U in U hand bewaar Liewe Heer, U was nog altyd daar 3. Ek sien dit in die stille waters van die see Ek sien dit in 'n kind se oë, sy eerste tree Hoe kan die wat nie wil glo in ongeloof bly staar Liewe Heer, want U was nog altyd daar

  21. As I look (From God above) As I look at the world I begin to dream of the future, what’s yet to be your love so strong for everyone You made us all in your image And You saved the day when Jesus came And You took away all the sin and shame And You made us right again You came from God above, the Father’s only son Saved my soul, made me new, now I live for You

  22. As I look (From God above) My heart is alive and my spirit free in the Saviour, gave his life for me By your Word we will be the light of the world My Father, shine your light in me And You saved the day when Jesus came And You took away all the sin and shame And You made us right again You came from God above, the Father’s only son Saved my soul, made me new, now I live for You

  23. As I look (From God above) I’ll stand on the Word Be the light in the world When your praises are heard We’ll be singing (2x) You came from God above, the Father’s only son Saved my soul, made me new, now I live for You

  24. As we come today As we come today we remind ourselves of what we do. That these songs are not just songs but signs of love for You This is a holy moment now, something of heaven touches earth Voices of angels all resound, we join their song Come, come, come, let us worship God with our Hands held high and our hearts bowed down We will run, run, run through your gates O God With a shout of love, with a shout of love

  25. As we come today Lord with confidence we come before your throne of Grace. Not that we deserve to come but You have paid the way You are the Holy King of all, heaven and earth are in Your hands All of the angels sing Your song, we join them now Come, come, come, let us worship God with our Hands held high and our hearts bowed down We will run, run, run through your gates O God With a shout of love, with a shout of love

  26. Ascribe greatness (Deut. 32) Ascribe greatness to our God, the rock His work is perfect And all his ways are just (2x) A God of faithfulness Without injustice Good and upright is He (2x)

  27. Be bold! Be strong! Be bold! Be strong! For the Lord your God is with you (2x) I am not afraid, I am not dismayed ’Cause I’m walking in faith and victory Come on and walk in faith and victory For the Lord your God is with you Fear not, for I am with you (3x) Says the Lord your God

  28. Besing die lof van Jesus (L215) 1. Besing die lof van Jesus saam, Ook eng’le bring Hom eer. Juig hemel, aarde, roem sy Naam En dien Hom, volg Hom, loof Hom Christus is dié Heer! 3. Verdwaasde mens, aanvaar dit nou Dat Hy jou heil begeer; Bekeer jou, en sy Gees sal jou Laat loof en prys en jubel Christus is dié Heer!

  29. Besing die lof van Jesus (L215) 4. Wees, volkere, opreg en wys; Besef dat Hy regeer; Wil Hom bo alle vorste prys En eer Hom, daagliks, oral – Christus is dié Heer! 5. Hy wat as die oorwinnaar staan, Kom op die wolke weer. Hef al wat leef jul loflied aan En dien Hom, volg Hom, loof Hom – Christus is dié Heer!

  30. Blessing and honour (Daniel 7) Blessing and honour, glory and power Be unto the Ancient of days. From every nation, all of creation Bow before the Ancient of days. Every tongue in heaven and earth Shall declare your glory, Every knee shall bow at your throne In worship; You will be exalted, o God And Your kingdom shall not pass away O Ancient of days …

  31. Blessing and honour (Daniel 7) … Your kingdom shall reign over all the earth, Sing unto the Ancient of days: for None can compare to your matchless worth, Sing unto the Ancient of days Every tongue in heaven and earth Shall declare your glory, Every knee shall bow at your throne In worship; You will be exalted, o God And Your kingdom shall not pass away O Ancient of days

  32. Celebrate Jesus (E19) Celebrate Jesus, celebrate Celebrate Jesus, celebrate (2x) He is risen, He is risen And He reigns for ever more He is risen, He is risen Come on and celebrate Come on and celebrate The resurrection of our Lord

  33. Die Heer het opgestaan (L422) 1. Die Heer, die Heer het opgestaan! Die Heer het wáárlik opgestaan! Vir sondaars het die Heer gesterf, Die lewe deur sy dood verwerf! Oorwinning is vir ons verkry Oor sondemag en –heerskappy.

  34. Die Heer het opgestaan (L422) 2. Die Heer, die Heer het opgestaan! Die Heer het wáárlik opgestaan! Die Here leef; die Here bly Ons in die aardse stryd naby. Hy het oorwin die dood, die hel. Ons kan dit wêreldwyd vertel!

  35. Die Heer het opgestaan (L422) 3. Die Heer, die Heer het opgestaan! Die Heer het wáárlik opgestaan! Aan Hom die lof, die roem en eer, Hy laat ons mét Hom triomfeer. Laat ons, o Here, deur u Gees, Afhanklik én oorwinnaars wees.

  36. Die Heiland is gebore (L353) Die Heiland is gebore, Soos eeue reeds voorspel. Daar in die stad van Dawid Word Hy Immanuel. Met blye hemelkore Wil ons ook juig en sing: Ons Heiland is gebore – Dis Hy wat redding bring!

  37. Die Heiland is gebore (L353) 2. Die Lig kom na die wêreld In Jesus Christus, Heer. Uit liefde vir die mensdom Daal Hy as dienskneg neer. So lief het God die wêreld, Hy gee vir ons sy Seun – Só word Hy ons Verlosser, Ons Middelaar en Steun.

  38. Die wyse man (E93) Die wyse man bousyhuis op die Rots Die wyse man bousyhuis op die Rots Die wyse man bousyhuis op die Rots En die reënkomstromendneer Die reënvalneer en die vloedstoot op Die reënvalneer en die vloedstoot op Die reënvalneer en die vloedstoot op En die huis op die Rots staan vas

  39. Die wyse man (E93) Die dwase man bousyhuis op die sand Die dwase man bousyhuis op die sand Die dwase man bousyhuis op die sand En die reënkomstromendneer Die reënvalneer en die vloedstoot op Die reënvalneer en die vloedstoot op Die reënvalneer en die vloedstoot op En die huis op die sand val plat

  40. Dis so lekker Dis so lekker om die Here te dien (4x) Dis so lek - ker, dis so lekker om die Here te dien Dis so swaar om die laste te dra (4x) Dis so swa - ar, dis so swaar om die laste te dra Dis so lekker … Dis so lekker, so lekker soos ’n krekker So vreeslik baie lekker om die Here te dien (3x) Maak nie saak wat die mense van die wêreld sê Dis lekker om die Here te hê

  41. Dit is die dag Dit is die dag, dit is die dag Deur die Heer gemaak, deur die Heer gemaak Kom ons wees bly, kom ons wees bly En verheug daarin, en verheug daarin Dit is die dag deur die Heer gemaak Kom ons wees bly en verheug daarin Dit is die dag, dit is die dag Deur die Heer gemaak

  42. Dit is die dag This is the day, this is the day That the Lord has made, that the Lord has made We will rejoice, we will rejoice And be glad in it, and be glad in it This is the day that the Lord has made We will rejoice and be glad in it This is the day, this is the day That the Lord has made

  43. Draw me close to You Draw me close to You, never let me go I lay it all down again To hear You say that I’m your friend You are my desire, no one else will do ’Cause nothing else can take your place To feel the warmth of your embrace Help me find a way, bring me back to You You’re all I want, You’re all I’ve ever needed You’re all I want, help me know You are near

  44. Eer aan die Vader (L207) 1. Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; Eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend; Eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid Aan God Drie-enig ons lof en ons lied. Ere aan God! Die Heer van alle here Woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue Om u gehoorsame kinders te wees.

  45. Eer aan die Vader (L207) 2. Heiland, aan U al ons dank en aanbidding U het kom soek, ons van sonde gered. Deur u verdienste kom ons na die Vader; Hoor Hy sy kinders se lied en gebed. Ere aan God! Die Heer van alle here Woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue Om u gehoorsame kinders te wees.

  46. Eer aan die Vader (L207) 3. Wek in ons liefde, o Heer, vir u waarheid: Waarheid gee insig, versterk en maak vry. U is die Waarheid, die Weg en die Lewe: U woon in ons en laat ons in U bly. Ere aan God! Die Heer van alle here Woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue Om u gehoorsame kinders te wees.

  47. Eer aan die Vader (L207) 4. Maak ons, o Heer, u getroue getuies Dat ons met vreugde dit oral vertel: Christus, oorwinnaar oor dood en oor chaos. Hy ken ons nood, Hy kom red en herstel. Ere aan God! Die Heer van alle here Woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees Gee ons die liefde, geloof en vertroue Om u gehoorsame kinders te wees.

  48. Ek is so bly bly bly Ek is so bly bly bly Hy woon in my hart Jesus my Heer woon in my hart Ek is vol vreugde vreudge vreugde want Hy woon in my hart Hy’t in my hart kom bly Ek is vol liefde, so vol van liefde Want Jesus woon hier binne in my hart Ek is vol vrede, so vol van vrede Want Jesus woon hier binne in my hart

  49. Ek kyk op (Psalm 121) Ekkyk op na die berge O waarvandaansaldaardanhulpkom My hulpkom van die Here Wathemel en aardekonvorm Hysalnietoelaatdatjyvalnie Hysalnietoelaatdatjy swig Want Hysluimer of Hyslaapnie Hylaatjouewigwandel in die lig Hylaatjouewigwandel in die lig

  50. Ek kyk op (Psalm 121) Bedagssal die son jouniesteeknie En snags sal die maanjouiebedreig Hysaljouuitgang en jouingang Beveilig en beskermviraltyd Hysalnietoelaatdatjyvalnie Hysalnietoelaatdatjy swig Want Hysluimer of Hyslaapnie Hylaatjouewigwandel in die lig Hylaatjouewigwandel in die lig

More Related