350 likes | 1.28k Vues
Diskusletsel :. Definisie : Diskusdegenerasie lei tot verminderde waterinhoud met verminderde skokabsorbering . Degenerasie lei dus daartoe dat die nukleus pulposes deur die verswakte annulus fibrosus prolabeer na aangrensende vertebra. . Anatomie.
E N D
Diskusletsel: Definisie: Diskusdegenerasie lei tot verminderdewaterinhoud met verminderdeskokabsorbering. Degenerasie lei dusdaartoedat die nukleuspulposesdeur die verswakte annulus fibrosusprolabeernaaangrensende vertebra.
Anatomie • Intervertebralediskussebestaanuitfibreusekraakbeen. • Die buitenstedeelbestaanuitkonsentrieseringegenoem die annulus fibrosus. • Die binnestedeel is sagter en word die nukleuspulposesgenoem. • Die diskussedien as skokabsorbeerders van die werwelkolom.
Anatomie (Vervolg) • Die intervertebralediskussebestaan uit‘n kwart van die werwelkolom en vermeerder in dikteom die groterkragtetekanweerstaan. • Op ‘n vroeëouderdomondergaan die diskusse reeds degenerasie en verloordus van hulskok-absorberingfunksie. • Degenerasielei daartoedat die nukleusdeur die verswakteaanulusprolabeernaaangrensende vertebra. Dit word die Schmorl’s nodules genoem.
Oorsake en risikofaktore: • Trauma: 1. Fleksierotasiebeseringsbv. ietsswaarsop tel gee aanleidingtot die skeur van die posterior longitudinale ligament en gepaardgaandeposterior uitbulting van die diskus. 2. Val op die sitvlak • Degenerasie: 1. Diskusverloorsyelastisiteita.g.v. veranderinge in die kollageenvesels en die waterinhoudwatverlaagkan die diskusniemeer die liggaam se kompressie-kragtehanteernie. • Verhoogtedrukking: 1. Die nukleusabsorbeervog, swel en druk teen die annulus (vog word geabsorbeergedurendefisiesesiekte en emosionele spanning).
Patofisiologie: • Diskusveranderingsbegin asimptomaties, maargee aanleiding tot ‘n swakskakel, watkaningeeonderabnormalekompressie of spanning. • Meestebeseringskomvoor by L4,5 en L5, S1. • Prolaps van die diskusna die anterior of lateraalveroorsaakanterior of lateraalosteofietewat later aanmekaarheg. • Degenerasieveroorsaakdat die diskusspasievernou en die boonstefasetglyagtertoe op die inferior faset.
Patofisiologie (Vervolg): • Die fasetgewrigmoetnougewigdraendi.p.v. regulering van beweging. • Fasetgewrigtetoon‘n verliesaanbeweging. • Prolaps van die diskusna posterior, veroorsaakmeerprobleme. Kan lei tot osteofietewat op die spinaalkoord of op die senuweewortelsdruk( reaktieweosteofiete). • Geprolabeerdediskusdrukaanvanklik teen die dura mater wat lei tot rugpyn en verder teen die senuweewortelwatrugpyn en senuweewortelssimptome gee.
Simptome: • Skielikeaanvangs van pynwanneerpasiëntietsswaaroptel. Pynaanvanklikgering, maarverergeroor die volgendepaaruur. Pynsomsbaie erg en pasiëntsteek vas sonderverderebeweging. • Herhaaldeaanvallemagskielikvoorkombv. met nies, hoes en valsalvamanoevre ( verhoogdedruk in die IVK op die bloedvatewatdruksensitief is- veroorsaakpyn). • Geensimptomeervaartussenaanvallenie. • Slegs ‘n uitbulting van diskusmateriaalplaasvind, is pynnieduidelikdefineerbaarnie. Spoed van beweging en houdingsalsimptomeverander.
Simptome(Vervolg): • Met ware herniasie en druk op ‘n senuweewortel, meerduidelikepyn in spesifieke dermatome. • Somsgeeninsident, maarna ‘n langdurigebehoud van ‘n posisie. • Ekstensiekan die vergelykbaretekenwees in massiewediskusletsel. • Pynverminderindienpasiëntlê met knieëondersteund, hang in ‘n bepaaldeposisiebehalweindienekstensie die vergelykbareteken is.
Tekens: Pasiëntegewoonlikjonk en gesond. • Pasiënte het ‘n laterale tilt van die bekken. • Posterior-medialeprotusie gee ‘n ipsilaterale list • Posterior-lateraleprotusie gee ‘n kontralaterale list. • Ipsilaterale list: Die toraksverplaaslateraalna die kant van die pyn. Ipsilateraal is die uitstulpingmediaalna die senuweewortel. • Kontra-laterale list: Die toraksverplaasweg van kant van pyn. Disgewoonlik ‘n lateraleuitstulping in die rigting van die senuweewortel. Dit is maklikeromtebehandel en reageergoed op traksie. • Vergrootelumbalelordose.
Tekens(Vervolg): • Rug baiedruktuur, ookoorgluteale area. • Beweging is ingeperk met akuteaanval, veralfleksie en rotasie. • Beskermdespierspasma. • Simptome in been a.g.v. senuweeworteldruk met verlaagdesensasie, spierswakheid, verlaagdereflekse en positieweneuraledinamiesetekens. • Sit is vir die pasiëntpynlik, so ook hoes en nies. • Verminderdeintervertebralebeweging.
Behandeling: • Maitland mobilisasietegnieke: Rot. Gr. IV- ( nie Gr. I nie) Longitudinaal Statiesetraksie Palpasietegnieke( behalwe as ekstensiedie vergelykbareteken is). • Elektroterapie: TENS & Hidroterapie • Versterkende en mobiliserendeoefeninge • Snellerpunte
Behandeling(Vervolg): • Neuralemobilisasie • Houdingskorreksies • Kinetiesehantering • Chirurgie: Indienlangdurigenie-chirurgiesebehandelinggebruik is en pynnieophefnie. • Anterior ServikaleDiskektomie en fusie • Servikalekorpektomie • Laminoplastie • Spinalefusie & laminektomie
Raad en Kinetiesehantering: • Vermysitposisiesa.g.v. verhoogdedrukking in diskus • Sit met knieëlaer as heupe en gebruik ‘n lumbalekussingvirondersteuning. • Storteerder as bad. • Staan en lêsal die pynverminder. • Vermyvolgehoueposisies, veralfleksie. • Vermyrotasie van die rug indienvoorwerpeoptel.
Raad en Kinetiesehantering(Vervolg): • Moenieswaarvoorwerpeoptelnie. • Dra ‘n stut met aktiwiteitewatrugpynvererger. • Gebruikbeenspiere met die optel van voorwerpe • Hou rug reguittydens die optelproses • Buigaltyd die knieëas voorwerpeoptel • Toetsaltyd die gewigvdvoorwerpvoordatditdra. • Gebruik ‘n breëbasies • Sorgdat die handgrepe stabiel is en hou die voorwerp naaan die liggaam.
Senuweewortelpyn: Def: Pyn wat veroorsaak word deur drukking op ‘n senuweewortel.-pyn kom nie van die senuwee self af nie, maar kom voor a.g.v. veneuse stuwig.
Eerste tekens: • Naalde en spelde sensasie in distale gedeelte van geaffekteerde dermatoom. • Pyn verskerp/vererger. • Arterië bloedsomloop is ingekort. • Tekens van senuwee-uitval.
Graad van aantasting hang af van: • Aanvanklike prikkel sterkte, en • Duur van die abnormale drukking.
Oorsake • Diskusprolaps en diskus uitslupings, • Adhesies, • Osteofiete • Onstabiliteit van die bewegings segment, • Laks ligamentum flavum, • Stenose, • Snellerpunte of diep spierspasmas, • Traksie beserings, • Swelling in die intervertebrale kanaal en foramen, en • Hipertrofeerde kapsel.
4 Kenmerke van senuweewortel pyn: • Area: Kom voor dwarsdeur die dermatoom of slegs oor die distale gedeelte van dermatoom • Aard: Erge pyn. Akute fase- pyn konstant en erg, Sub-akuut en Kroniese fase- pyn intermitterend. Pyn kan as opbouend ervaar word of selfs as ‘n skerp skietende pyn. • Beweging: Bewegings kan distale of latente pyn uitlok. • Deformiteite: Beskermende deformiteite.
Kenmerke van: • Senuweewortel irritasie: -verhoogde reflekse en -parastesieë of abnormale sensasies. • Senuweewortel drukking: - verlaagde reflekse, - verminderde/geen sensasie, -Spierswakheid, langtermyn spieratrofie.
Kenmerke van(Vervolg): • Drukking op spinaalkoord: -loopversteurings, -bilaterale naalde en spelde, -blaas wanfunksie, -verhoogde reflekse onder die vlak van die letsel, - positiewe Babinski en Klonus tekens. • Drukking op Cauda Equina: -Saalanaestesie, en -Uriene-retensie.
Behandeling: • Moeilike toestand om te behandel, aangesien pasiënte stadig reageer op behandeling en dus neem die pyn lank om te verbeter. Duur ongeveer 2 weke voor verbeterings opgemerk word. • Erge senuweewortelpyn: • Hospitaal-of traksie as buite pasiënt. • -neurologiese ondersoek NB voorvereisde in die gevalle van traksie,
Behandeling: • [Tydens traksie moet daar onder geen omstadighede dadelike totale verligting verkry word nie.- dit sal ‘n erge verskerping van simptome veroorsaak.] • -pasient moet 30 minute rus na traksie gegee was • -traksie neem 4 dae om effek te toon en effekte kan aanvanklik minimaal wees. • - PALPASIE tegnieke is ‘n kontra-indikasie.
Indien simptome verbeter word pyn nie meer as erge pyn beskou nie, en kan mobilisasie tegnieke nl. Gr. IV-, by die traksie gevoeg word. Pasiënte ontvang behandeling daagliks vir 3 weke en daarna intermitterend tot op 6 weke. Behandeling gestaak=85% verbetering verkry is. • Chirurgiese behandeling is ook soms nodig met erge pyn, maar dit is altyd beter om eers mobilisasie tegnieke en traksie uit te voer voor chirurgie oorweeg word.
Lumbale wortelpyn- • Neurologiese evaluering, -Volledige bedrus, - Konstante traksie, - Neem langer om te reageer op behandeling.
Spesifiekebehandelings: • Servikale wortelpyn -Neurologiese pyn, - Konstante traksie, - Kraag as stut om beweging te beperk, - pasiënt moet in midposisie staan.
Kroniese senuweewortelpyn: -Langdurige pyn in rug en in been met geen spesifieke insident.
Tekens: • Lang geskiedenis, • Stadige progressie, • Redelike stabiele toestand, • Simptome varieer baie min en aktiwiteite maak min verskil aan die pyn.
Objektief: • Kan soms geen vergelykbare tekens toon nie, moet gebruik maak van differensiasie toetse, • Bewegings aan die einde van omvang van beweging veroorsaak soms lokale rugpyn, • Geen latente pyn nie, • Volgehoue posisies word soms as positief getoets.
Behandelingdeurstrektegnieke: • Traksie en reguit-been-optel, • Voeg daagliks ‘n tegniek by. • Indien pyn vermeerder moet pasiënt as akuut aanskou word. • Diep spiere wat senuweewortelpyn kan simuleer: Quadratus lumborum m, Serratus post inf m, Gluteale mm.—gee dus aandag aan die mm. piriformis
Intermitterende senuweewortelpyn: • Pyn kom dikwels voor slegs in 1 dermatoom voor. Hierdie is ‘n langtermyn probleem. Word veroorsaak deur ‘n lokale verdikking en drukteerheid van die interspineuse ligament. • Vinnige aktiewe toetse en palpasie tegnieke reproduseer nie die simptome nie.
Behandeling: • Palpasie tegnieke aanvanklik, • Snellerpunte, • Neurale mobilisasie, • Dwarsfriksie en Ultraklank om verdikkings van ligamente te behandel.
ARTIKELS BESPREEK: • Volgens ‘n studie waartydens RT BENSON1, SP TAVARES1, SC ROBERTSON2, R SHARP1, RW MARSHALL1, getoets het wat die uitwerking op konserwatiewe behandeling het op ‘n erge disk herniasie.- 83% van die deelnemers het totale herstel van die herniasie getoon. Dus kan diskus herniasies herstel sonder chirurgie prosedures, maar die herstel proses neem net baie langer.
Verwysings: • Benson, RT; Tavares, SP; Scrobertson, SC; Scsharp, SC; Marshall RW. 2010. Conservatively treated massive prolapsed discs: a 7-year follow-up. The Royal College of Surgeons of England 92: 147–153. Verkry op 20 August 2012. • Steward, G en Eidelson, M.D. Herniated and bulging discs Spine. (http:/www./spineuinverse.com/conditions/herniated-disc/herniated-bulging-discs0, Verkry op 18 Augustus 2012.