1 / 53

MIS R eza de W et

Saamgestel deur : C. du Preez 2012. MIS R eza de W et. ’n Kykie na : die monoloog as vertelstyl die magiese element die vertelling as bevrydingselement by sommige karakters die rol van transformasie identiteit. GERTIE

meadow
Télécharger la présentation

MIS R eza de W et

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Saamgesteldeur: C. du Preez 2012 MIS Rezade Wet

  2. ’n Kykiena: • die monoloog as vertelstyl • die magiese element • die vertelling as bevrydingselement by sommigekarakters • die rol van transformasie • identiteit

  3. GERTIE • Gevange in haar eng sienings en omstandighede • Gevange in Miem se dominerendehouding en beswering • Soekenabevrydingdryfhaar tot desperate optrede

  4. POGING: • BESOEK DIE SIRKUS EN KYK NA DIE FRATSE. • WAAROM JUIS FRATSE?

  5. Die fratseraak ’n versinnebeelding van die mens seonvolmaaktheid

  6. FRATSE

  7. Gertiebesoek die fratse, want: • Hulleraak ’n versinnebeelding van die mens se onvolmaaktheid • Gertie is bewus van haar “onvolmaakte” toestand: voorkoms, ens. en kan met hulleidentifiseer • Let op hoe syas’t ware deel word van die sirkus se magieseruimtetydenshaarvertelling

  8. Deur die vertelling word sy ’n paaroomblikke lank in die • magiesewêreldvan die sirkusingetrek • verkrysytydelikebevrydingvan haareentonigeaardsebestaan • transformeersy in ’n menswatdeel word van ’n wonderwêreld, ook later tydensKonstabel se vertelling van tantHannie

  9. WAT SÊ DIE NEWETEKS: • Gertievryfhaarhandeasofsygereedmaakvir ’n grootgeleentheid • Kortstiltetervoorbereiding • Nieonthounie - beleef

  10. Kortsinne: “Halfdonker tent. Net fakkels in die hoeke” • Slot: (KyknaMiem en Meisieasofsywakker word)

  11. MAAR • IRONIE: Hierdiemense is ookvasgevang- binne die magieseruimte van die sirkus en binneonvolmaakteliggame. Ditlaatjou wonder aangaandeMeisie se “bevryding”

  12. HOE BEREI GERTIE SE VERTELLING ONS VOOR OP LATERE GEBEURE/SITUASIES?

  13. Hulle is deel van die onvolmaaktes/ die randfigure, net soos die anderkarakters. Hulle is identiteitloos. Naamborde, maargeen name nie – net tipes: “VetsteVrou”, “Die kleinmannetjie”

  14. Meisie is aanvankliknaamloos – onpersoonlik • Word later juffrou, danMargaretha • Suur sweet tussen die vetvoue. Konstabel se latereverwysingna ’n suurreuk by ouervroue

  15. Laastenaambord: “Die Aapmens” • Ditsoukonverwysna die evolusie Die aapmens is dood – dus die vermisteskakel is nog steeds niegevindnie – • Sluitaan by hulonvolmaaktheid.

  16. MEISIE: TWEE MONOLOË • Vertelling van haarmislikebestaan van vlieë en mis: • Misom die huis

  17. Mis van vlieë teen die ruite: Sy is die Aspoestertjiewatallesmoetskoonmaak

  18. Mis van vlieë op die tertjies as Daniekomkuier: • Vlieë in die melk:

  19. Hierdiemonoloog gee die kyker ’n kykie op haarbestaan en maakhaarsoekenavryheidverstaanbaar. Dit is haareerste tree navryheid – diéuitstorting van emosiewaarvoorsynognooitvoorheen ’n kansgehad het nie.

  20. Monoloog word ’n samevatting van die BANALE waaraansyelke dag uitgelewer is: Mis Vlieë Groot, blink brommers Stank slopemmer Die stilMeisieraakselfsbynahisteries

  21. NAAM: Konstabelspreekhaaraan as juffrou en later Margareta Johanna Uiteindelikverkrysy ’n identiteit

  22. Onsvind in die monoloog ’n tipemagiesemeevoering. Die magiese en banale word met mekaarvermeng – dit is die LEWE – nie net mooi of leliknie

  23. IRONIE Uit die banalekomook die magiesetevoorskyn: Die mensesoekmis omte plant; dus: nuwelewe.

  24. Meisie is die blomwatuit die misgroei.

  25. Meisie se tweedemonoloog bring haarnog ’n tree naderaanhaarbevryding. Die magiesekragvan die sirkuskomhiersterknavore. Syondergaanook ’n gedeelteliketransformasietydens die vertelling – word deel van die sirkusmilieu: • gordynewaai op maat van sirkusmusiek; • musiek word harder

  26. Toon tog haarinnerlikebotsingwatrede gee virhaarsoekenavryheid: • Sal vertel en daarnavirewigvergeet • Die musiekwat harder word en die liggies is asofdithaar teen haar ma se sin roep en loksoos in die slot.

  27. Wegsluip: Dit dui op Miem se beswering van die Bose waaruitMeisiebevrydingsoek. Let op datsynieGertie se fratse (die onvolmaakte) siennie. Watsiensyalles?

  28. Syloer net deur ’n gaatjie in die tent – souditkonsien as haarbeperkte sig (sluitaan by hulgeestelikeblindheid).

  29. Die Towenaarbesig met die meisiewat ONWILLIG is omsy “slagoffer” tewees! Klink ditbekend?

  30. Die meisie se worstelinglaatons dink aanMeisie se laasteinnerlikebotsingvoorsysaam met Konstabel by die deuruitdans.

  31. Die vertelling van die meisiewatmiddeldeurgesny word en danweer “heel” gemaak word, is simbolies van Meisiewat ’n stukkendelewevoer, maardeurKonstabel heel gemaak word as hysytowermanteloorhaarswaai.

  32. Wanneersy by die gedeeltekomwaarMiemhaarbetrap, keersyterugna die Meisie-karakter en nahaar Aspoestertjie mislike werklikheid van banaliteit.

  33. KONSTABEL en die SONSVERDUISTERING

  34. Konstabel: vertellingnie ’n bevrydingvirhomselfnie MAAR die magiesevertelling is ’n voorloper van / gereedmaakvir die uiteindelikevrymaakgebeure. Hymanipuleerhulle as ‘t ware daarmee en stelhulsielkundig in op watkom.

  35. Let op systylwathyaanwendomhulletemanipuleer: • Herhaal hoe graaghydaaroorpraat; • Speel op hulgevoeloor hoe hynouniemeerkanonthouhoe dingelyknie; • “Ekvertélditnie. Eksiéndit. Voor my oë”.

  36. Waarskudatniemandhommoetonderbreeknie – skepamper ’n “heiligeoomblik” en afwagting • NesGertie – ook stomp sinne • Magieseoomblikke: Die huiswieg en kraak • Detail, bv. tantHannie– reeds ’n voorloper later virGertie

  37. TantHanniefluister – skep spanning • hoendersskel, • waai teen die draad vas • kwepersvalsooshael.

  38. blommevliegweg • Ma se stem klinkver en dofweg • Ma verdwyn • die lug is vol blare en vere

  39. Klimaks van syvertelling: Sien, die son het my oëuitgeskroei. Ditsluitaan by die sprokie-element en magiese Hierdievertelling lei homomoorvrouenstepraat, watweer tot syvertelling van tantHannie lei waardeurGertiegedeeltelikbevry word.

  40. Soos die blomme en hoenderswegwaaien deel word van die magiese, so raakMeisieaan die eindevry van die aardseen danskaalvoetweg

  41. Konstabel is die manipuleerderwathullesoossirkusdiere in symag het d.m.v. syvertelling

  42. MIEM Haarvertelling en uitstorting van haar seksuelefrustrasie kannienagelaat word nie.

  43. Syraakgedeeltelikbevry as sy met Konstabelpraat en vertel hoe syvoeloorGabriëlwatnou al 7 jaar in die solder sit en nou is daarweer ’n man in die huis

  44. Ditlaatons wonder: SEWE - ’n volmaakteBybelsegetal. Is Gabriël se sewejaar van selfopgelegdeballingskapniedalkverbynie? KomhyniedalkafomdatMeisieweg is nie? (LW: nieomdatsytrounie!) Is dit die pryswatMiemmoetbetaalomseksuelebevrydingtekry?

  45. Ons is terug by haarborstrokwatuitgetrek is aan die begin. Sy word ookverdergedeeltelikbevrydeurtekanpraat – veral met ’n man!

  46. UITEINDELIK VRY!!!

  47. Miemglo as syMeisie so vashou, beskermsyhaar en is syveiligsoos ’n voëltjie in ’n nessie

  48. EintliksoekMeisie net bevrydinguithierdiebeswerendeomstandighede. Die voëltjiewiljuisuit die nesuit.

  49. TydensMeisie se vertellinglaat die towenaar die voëlsuit ’n hokkievry Meisievliegookaan die eindevrywegsoos die voëls van die sirkus.

  50. Die moontlikheidbestaannogaltyddathy die slang is wathaaraan die einde in symagkry. Wiesalweet?

More Related