1 / 76

Bybelskool : Openbaring

Bybelskool : Openbaring. Jan du Rand . is nasionaal en internasionaal bekend as Nuwe-Testamentiese vakspesialis op die gebied van die geskrifte van Johannes.

media
Télécharger la présentation

Bybelskool : Openbaring

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Bybelskool: Openbaring

  2. Jan du Rand • is nasionaal en internasionaal bekend as Nuwe-Testamentiese vakspesialis op die gebied van die geskrifte van Johannes. • Hy het al talle boeke en artikels gepubliseer, en ook verskeie toekennings ontvang, onder andere die Andrew Murrayprys, die Pieter van Drimmelenmedalje vir teologie en die Eeufeesmedalje van die Universiteit van die Vrystaat. • Tans is hy professor in Nuwe Testament aan die Universiteit van Johannesburg en lewer wêreldwyd referate. • Jan en sy vrou, Anneli, is geseën met drie dogtersen ookkleinkinders.

  3. Belangstelling in die boek Openbaring het die afgelope dekades geweldig toegeneem. • Die nuwe tegnologie, voortdurendeoorloë, hongersnode, aardbewings, oorstromings en aardverwarming laat al meer mense wonder of ons in die eindtyd leef; daarom soek hulle die antwoorde in Openbaring. • In Die A-Z van Openbaring gee prof. Jan du Rand • ’n omvattende uiteensetting van die boek Openbaring.

  4. Hy fokus veral op die volgende aspekte: • - WanneerOpenbaringgeskryf is • - Die doel van Openbaring • - Openbaring as ’n brief aan sewe gemeentes, ’n profesie en ’n apokalips • - Die beelde in Openbaring en hulle betekenis • - Die rolspelers in Openbaring • - Die tekens en hulle betekenis • Met Die A-Z van Openbaring poog die outeur om lesers ’n beter begrip te gee op die geestelike boodskap van Openbaring binne sy Nuwe-Testamentiese verband sodat hulle met gesonde verwagtings

  5. Ingewikkeld maar betekenisvol • Regte “bril” opsit of “sleutel” gebruik • andersins  gevaarlik • Dramaties: roer en ontroer • Nie willekeurige interpretasies • Groot kontoere/ lyne • erkenning van God se alleenheerskappy op aarde

  6. So vars en aktueelsoosvandag se koerant • Belangstelling prikkel • Waar pas God en ons in in die huidige prentjie • Nie klinkklare geestelike muntoutomaat: • verstaan en interpreteer

  7. 2e eeu na Christus Montaniste • berekeninge op grond van Openb 21-22 • Frisiege woestyn • Deur die geskiedenis tot hewige teleurstelligns gelei

  8. Binneeieliterere genre • Profeties appokalips • testamente, geskiedskrywing, • reisverhale • Hoekom grypmenseOpenbaring in krisistye? • Mensegeinspireer • 1:3 22:7 10 18-19

  9. Foutiewe en misplaastesienings • Handel oor toekoms • ( toekoms, hede en verlede) • Buitengewone uitlegmetodes • ( woordgimnastiek) • Net vir geleerdes bedoel

  10. 1 Wat hier volg, is deur Jesus Christus geopenbaar. God het die openbaring oor wat binnekort moet gebeur, vir Hom gegee om aan sy dienaars bekend te maak. Jesus het toe sy engel gestuur om sy dienaar Johannes dit alles te laat sien. 2 Johannes is die getuie van wat God gesê en wat Jesus Christus bevestig het; hy getuig van alles wat hy gesien het.

  11. 3 Geseënd is die een wat die woorde van hierdie profesie lees, en die mense wat dit hoor en wat ter harte neem wat daarin geskrywe staan, want die eindtyd is naby. 4 Van Johannes. Aan die sewe gemeentes in die provinsie Asië. Genade en vrede vir julle van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste voor sy troon,

  12. 5 en van Jesus Christus, die geloofwaardige getuie, die eerste wat uit die dood opgestaan het, die heerser oor die konings van die aarde. Uit liefde vir ons het Hy ons deur sy bloed van ons sondes verlos 6 en ons sy koninkryk gemaak, priesters vir God sy Vader. Aan Hom behoort die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen

  13. . 7 Kyk, Hy kom met die wolke, en al die mense sal Hom sien, ook hulle wat Hom deurboor het; en al die volke van die aarde sal oor Hom in selfverwyt weeklaag. Ja, dit is seker! 8 “Ek is die Alfa en die Omega,” sê die Here God, Hy wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.

  14. Brief aanLesers • Brief aan Christene in Klein Asie ( Turkeye ) • Persoonlike aanslag • 95-96 nC • Keiser Domitianus • Patmos

  15. 2 Skrywe aan die leraar van die gemeente in Efese: So sê Hy wat die sewe sterre in sy regterhand vashou en wat tussen die sewe goue lampe rondgaan: 2 Ek weet alles wat julle doen. Ek ken julle onvermoeide arbeid en julle volharding. Julle kan nie slegte mense verdra nie.

  16. 8 Skrywe aan die leraar van die gemeente in Smirna: So sê die Eerste en die Laaste, wat dood was en weer lewend geword het: 9 Ek ken julle verdrukking en julle armoede, en tog is julle ryk.

  17. 12 Skrywe aan die leraar van die gemeente in Pergamum: So sê Hy wat die skerp swaard met die twee snykante het:

  18. Patmos • Rotsagtige eiland • 16x10 km • 60 km van Turkeye • Tempel van Artemis • Hand 20:17-38 Paulus die ouderlinge van Meliete ontmoet nie Christelike gemeente op eiland • Banneling deur Dometianus • Amnestie verleen deur Nerva in 96 nC

  19. Stede in Openbaring • Babilon = Rome = nuweballingskap • Jerusalem • Stedeaanwiebriewegerig is

  20. Literere genre • Openbaring = appokalips • appokalips • Bepaallitereregendre Profesie Apokalips Brief

  21. Profesie • 1:3 • Visioene • Aangemeentesverslagdoen • 1:8

  22. Appokalips • Openbaring of onthulling • Bonatuurlikebemiddelaar ( God) • Ontvanger is siener of dromer • Inhoud: verlossinguit die bosewêreld • Daniel, Henog, Esra • Appokalipties-eskatologies • fokus op eindtyd en einddinge

  23. Appokalips 2 • Eiesoortigesiening van geskiedenis • Huidigewêreld toekomstige • Bonatuurlikewesensspeelrol • Lot van lesersduidelikbeskryf • Oordeel • Dramatiesevertelling • Baieanderapokaliptiesegeskrifteuit OT & NT tyd

  24. Spekulasieoorwederkoms • 200 * 1967 • 500 * 1977 • 1000 * 1988 • 1666 * 1993 • 1910 * 1997 • 1914 * 1998 =666*3 • 1948 * 2000 • 21 Mei 2011

  25. Kunstigewoordtapiserieva/ vir die eindtyd • Kunswerk met woorde • Vanuit die geheel an die dele kyk • Vanuit die dele van die geheel kyk • Dramatiese vertelling ( naratief) • Daar is nie net een korrekte siening/ verklaring van Openbaring nie • Moet verantwoordelik wees.

  26. Simboliek • Getalle • Beelde • Stede • Hardegeluid • Sewegouestaanlampe • Valsleraars • Kleure wit steen

  27. Hoe simboliekverklaar word beinvloedverstaan • 7 gemeentes, seëls, engele , trompette, bakke, horings , oë • 4 hoeke, winde , engele • 24 12 10 100 1000 • 666 & 777 • See en aarde , dierebeelde , wolk, vuur • Konsekwente Letterlike verklaring • Simboliese veklaring • Tydhistories

  28. Taalstyl • Hede en die toekoms word saamgebind • Brief vorm • Simbole • Kruisverwysings • Getallestruktuur • Tussentonele • (liedere ) • Toebroodjietegniek • Merkers/ struktuurdraers • Aaneenskakelings

  29. Openbaring 1:19 • 19 Skrywe nou op wat jy gesien het, wat nou daar is en wat hierna gaan gebeur. • Drietydperke : verlede, hede,toekoms • Reeds en nognie • Visioen gesien het • Gesien  apokalips • Daniël2  laastedae

  30. Dramatiesevertelling + • Bedryf 1 Verheerlike Christus in die kerk teenwoordig Hfst 1-3 • Bedryf 2 God ontplooi verlossing en oordele In die wêreld hfst 4-11 • Bedryf 3 God ontplooi verlossing en oordeel in die geskiedenis hfst 12-22

  31. Om teverstaan • Nieverstaansonderomelkeonderdeelteverklaar . • Apokaliptiesetaal, beeldspraak en simboliekis uniek en moetditsoos die res van die NT geinterpreteer word

  32. Chiliastiese • Chilisame / Melinualistiese • 1000 vrederyk van openbaring 20:1-6 • Letterlik of figuurlik

  33. Tekens van die tye • Natuurverskynsels en rampe • Politiekegebeure • Baie is gebou op ongenuanseerdegebruik van die Bybel • Onsmoetgeestelikegeloofsoogontwikkel vir tekens van die tye • Geballanseerdeperspektief

  34. Tekens van die tye • Nie “checklist” nie • Voortdurende waarskuwing

  35. Hartklop van die boodskap • Geheel en dele • Vestiging en erkenning van God se alleenheerskappy op aarde ( kosmos) • OT & NT boodskapveralprofeties/apokalipties

  36. Boodskap in ‘n neutedop • Hywat op die troon sit • Christus die lam en synavolgers • God se koningskap • Nuwe Jerusalem

  37. Hywat op die troon sit • Boodskap begin en eindig by God. • Drieeenheid word sterkondersteun 1:4-5 God is watkom, Jesus en die Gees.

  38. Hywat op die troon sit 2 • 1:8 8 “Ek is die Alfa en die Omega,” sê die Here God, Hy wat is en wat was en wat kom, die Almagtige. • Alfa en Omega Begin en eindea w A-Z • Eerste en die laaste • Alleenskepper van die helekosmos • Wat was, wat is en watkom ( is daarplek vir ander god?) • Almagtige

  39. Hywat op die troon sit 3 • Nieteoretiseringniemaarrelevanteboodskap • In politieke en ekonomiesesituasie ( Babilon) • Pax-Romana & keiservereringskietvertekort as dit by God kom • Ontplooioordeel en verlossingvanuit die troonsaal

  40. Openb 4 • 4 Hierna het ek, Johannes, in die hemel ’n deur gesien wat oopgemaak is, en die stem, soos die geluid van ’n trompet, wat ek die eerste keer met my hoor praat het, het gesê: “Kom op hierheen, en Ek sal vir jou wys wat hierna moet gebeur.” 2 Onmiddellik is ek deur die Gees meegevoer. Ek het gesien daar staan ’n troon in die hemel en op die troon sit daar Iemand. 3 Sy voorkoms was soos opaal en karneool. Om die troon was daar ’n reënboog met die glans van smarag

  41. . 4 Reg rondom die troon was daar vier en twintig ander trone, en op die trone het daar vier en twintig ouderlinge gesit. Hulle het wit klere aangehad, en op hulle koppe was daar goue krone. 5 Daar het weerligstrale, dreunings en donderslae van die troon af gekom. Vlak voor die troon het sewe fakkels helder gebrand. Dit is die sewe Geeste van God. 6 Voor die troon was dit soos ’n spieëlgladde see, helder soos kristal.

  42. Naby, rondom die troon, was daar vier lewende wesens, vol oë van voor en van agter. 7 Die eerste lewende wese het soos ’n leeu gelyk en die tweede soos ’n bul; die derde het ’n gesig soos dié van ’n mens gehad en die vierde het gelyk soos ’n arend wat vlieg.

  43. 8 Elkeen van die vier lewende wesens het ses vlerke gehad, wat aan die bokant en aan die onderkant vol oë was. Hulle het dag en nag sonder om te rus, gesê: “Heilig, heilig, heilig is die Here God, die Almagtige, Hy wat was en wat is en wat kom.”

  44. 9 Elke keer wanneer die lewende wesens heerlikheid, eer en dank toebring aan Hom wat op die troon sit, wat tot in alle ewigheid lewe, 10 kniel die vier en twintig ouderlinge voor Hom wat op die troon sit, en aanbid Hom wat tot in alle ewigheid lewe. Hulle sit dan hulle krone voor die troon neer en sê: 11 “Here, ons God, U is waardig om die heerlikheid en die eer en die mag te ontvang omdat U alles geskep het; deur u wil het alles ontstaan en is dit geskep.”

  45. 4 • Oordeelvoltrekkings • God, Lam en die Gees • Oordeelsvoltrekkingkom van die troonaf • God op die troon • Lam en Gees op aarde • Leserintrek by die aanbiddingstoneel in hemelhof5 Daar het weerligstrale, dreunings en donderslae van die troon af gekom. Vlak voor die troon het sewe fakkels helder gebrand. Dit is die sewe Geeste van God

  46. Hywat op die troon sit 5 • Nuwe Jerusalem waar God en die Lam op die troon sit bring die almagtige en verhewe God by syvolgelinge . • Refrein: Laat U koninkrykkom • Laat U wil op die aardegeskied • net soos in die hemel • God se alleenheerskappy word in Openbaringerken

  47. Openbaring is ‘n Goddelike program deur die Lam en die Gees en die gelowiges ( kerk) op aarde • Om mensetebeweeg tot die belydenis • Van God se alleenheerskappy op aarde • Duer pad van oordeel en verlossing is g0od stelselmatig op pad naSy finale einde • Hy is nie net Skeppernie, ookVerlosser • Op syinisiatief is Christus as die Lam die hooffiguur van die drama op die aarde.

  48. Boodskap in ‘n neutedop • Hywat op die troon sit • Christus die lam en synavolgers • God se koningskap • Nuwe Jerusalem

  49. Christus die lam en synavolgers • Persoon van Christusverbind met die Lam • 17 Toe ek Hom sien, het ek by sy voete neergeval en bly lê soos een wat dood is. Hy het toe met sy regterhand aan my gevat en vir my gesê: “Moenie bang wees nie, dit is Ek, die Eerste en die Laaste, • 8 “Ek is die Alfa en die Omega,” sê die Here God, Hy wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.

More Related