1 / 66

“LAST GRAVE AT DIMBAZA”

“LAST GRAVE AT DIMBAZA”. FANIE OLIVIER. Elba Stolk Goudveld-Hoërskool. AGTERGROND

moral
Télécharger la présentation

“LAST GRAVE AT DIMBAZA”

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. “LAST GRAVE AT DIMBAZA” FANIE OLIVIER Elba Stolk Goudveld-Hoërskool

  2. AGTERGROND In 1974 is ‘n Britse dokumentêre film met die titel The last grave at Dimbaza gemaak. Aanvanklik is dié film in Suid-Afrika verbied omdat dit gekyk het na die gevolge van die trekarbeiderstelsel en die gedwonge verskuiwings van swart en bruin mense onder die apartheidstelsel. Aan die einde van die film fokus die kamera op verskeie kindergrafte, waarvan die laaste een ‘n eenvoudige houtkruis met die volgende woorde daarop is: “Beauty Douglas was born 7.12.68 “ “She died 19.1.69”

  3. Volgens die destydse trekarbeiderstelsel is werkers uit die landelike gebiede gewerf om veral op die myne in die Witwatersrand te gaan werk. Hulle het in kampongs (hostelle) by die myne gebly en kon een maal per jaar teruggaan na hul families, wat afhanklik was van die geld wat hul aan hul families gestuur het. Hul enigste kontak met hul familie was briewe wat hul aan mekaar gestuur het.

  4. OPSOMMING Die gedig handel oor ‘n baba, Beauty Douglas, wat in baie armoedige omstandighede gebore is. Vol blydskap oor haar dogtertjie se geboorte, skryf die ma aan die pa, wat ‘n trekarbeider op die myn is, om vir hom te vertel van sy dogter. Die pa skryf terug en die dogtertjie se geboorte verskaf groot vreugde aan hom. Twee maande later kry hy egter weer ‘n brief met die nuus van die baba se dood.

  5. TITEL Die titel verwys na die babadogter, Beauty Douglas, se graf. TEMA Die vreugde wat die geboorte van ‘n baba-dogtertjie bring, en die wrede verlies wanneer sy sterf. STEMMING EN TOON Die vrolike toon in die gedig skep ironie en beklemtoon hoe erg die dood van ‘n kind, op so ‘n jong leeftyd is.

  6. VERS-EN STROFEBOU Die eerste twee strofes is omtrent ewe lank en handel oor die baba se geboorte, die ma se vreugde daaroor en die ma se brief aan haar man. Strofe 3 tot 5, wat ook omtrent ewe lank is, maar korter as strofe 1 en 2, handel oor die pa se reaksie op die nuus van sy dogter se geboorte. Die kort slotstrofe bevat die skokkende nuus van die baba se dood. Die herhaling van reël 1 in die voorlaaste reël, maak die gedig ‘n afgeronde eenheid, terwyl die stompheid van “she died” die verskriklikheid van die situasie versterk.

  7. RYM, RIME EN PUNKTUASIE Alhoewel daar geen vaste rympatroon is nie, is daar wel voorbeelde van eindrym wat tot die ritmiese gang en verteltrant van die gedig bydra: “born” – “forlorn”, “liggies” – “gesiggies” ens. Die afwesigheid van hoofletters en die minimale gebruik van leestekens beklemtoon die eenvoud en nederigheid van die situasie.

  8. “LAST GRAVE AT DIMBAZA” • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is Die titel is tussen aanhalingstekens geskryf omdat dit verwys na ‘n BBC-program wat gehandel het oor die trekarbeidstelsel. “last grave” dui ook aan dat Beauty se graf moontlik die laaste of nuutste toevoeging tot die ry grafte is.

  9. “LAST GRAVE AT DIMBAZA” • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is In die naam “beauty” lê ironie omdat daar geen mooiheid omtrent die tragiese verhaal van die dogtertjie is nie.

  10. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is Die woord “wintersnag” vorm ‘n kontras met “sterre se liggies”

  11. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is Die woord “wintersnag” vorm ‘n kontras met “sonskynmiddag” in reël 32.

  12. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is Alles is verlate of wanhopig en dit is ‘n eensame plek.

  13. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is Dit is ‘n aanhaling uit ‘n Engelse Kerslied “Mary’s Boy Child”, wat aandui dat die baba se omstandighede en geboorte so eenvoudig was soos Jesus se geboorte.

  14. Dit is ‘n aanhaling uit ‘n Christelike liedjie wat aansluit by die Haleluja-lied waarin kinders met pêrels en die sterre se liggies vergelyk word en dit beklemtoon dat die baba kosbaar vir die moeder was. • LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is

  15. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is Die gebruik van verkleinwoorde beklemtoon die nederige omstandighede van Beauty se ouers.

  16. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is KONTRAS Versreël 3 is positief met die verwysing na die sterre en die lig wat hul uitstraal terwyl versreël 4 die armoede van die gesin beklemtoon.

  17. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is METAFOOR Dié woorde sluit aan by die feit dat koerante as isoleermiddel in die huis gebruik is.

  18. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is ALLITERASIE Dit beklemtoon die armoede en ongenaakbare omstandighede waarin dié mense moes leef.

  19. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is Dit is ‘n aanduiding dat die gesin baie arm was omdat die vloer “kaal klip was” en koerante as isoleermiddel in die huis gebruik is.

  20. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is POLISINDETON Die herhaling van “en” sluit aan by die eenvoud en nederigheid van die situasie aan.

  21. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is SINEKDOGEE Dit dui moontlik daarop dat die nuuskierige mense kom hulp gee met die geboorte van Beauty.

  22. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is Die “tien ander gesiggies” is moontlik Beauty se boeties.

  23. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is Die herhaling van “a” en “dogter” asook “a” assonansie beklemtoon die ouers se vreugde oor die koms van hul babadogter.

  24. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is ASSONANSIE

  25. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is uiteindelik

  26. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is ‘n Dogter se geboorte sou beteken dat die ouers rykdom sou kon smaak as sy die dag trou en hul lobola betaal word.

  27. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is Dit is beeste wat sy aanstaande skoonseun as “lobola” aan hom gaan betaal.

  28. LAST GRAVE AT DIMBAZA • beauty douglas was born • op ‘n wintersnag so all forlorn • omring deur die sterre se liggies • en koerante kaal klip • en nuuskierige hande • en tien ander gesiggies • a ‘n dogter oplaas ‘n dogter • om beeste te kry om die wêreld • te wei a dis lekker • om ‘n vader te is te is ALLITERASIE

  29. Die ma het ‘n briefie geskryf • aan haar man op die myne • om te sê van die kind en te vra van die geld • want dit was sy kind die dogter • was syne om te sê: o my man • o my man ek het beeste gebaar • op ‘n wintersnag so all forlorn • met die sterre soos goud en die mielies klaar • beauty douglas your daughter was born Die gebruik van verkleinwoorde beklemtoon die nederige omstandighede van Beauty se ouers.

  30. Die ma het ‘n briefie geskryf • aan haar man op die myne • om te sê van die kind en te vra van die geld • want dit was sy kind die dogter • was syne om te sê: o my man • o my man ek het beeste gebaar • op ‘n wintersnag so all forlorn • met die sterre soos goud en die mielies klaar • beauty douglas your daughter was born • Daar is drie verwysings na ‘n brief: • Die ma se brief aan die pa om hom van die dogter se geboorte te vertel. • Die pa se brief aan sy vrou in reaksie op die baba se geboorte. • Die brief aan die pa met die nuus van die baba se dood.

  31. Die ma het ‘n briefie geskryf • aan haar man op die myne • om te sê van die kind en te vra van die geld • want dit was sy kind die dogter • was syne om te sê: o my man • o my man ek het beeste gebaar • op ‘n wintersnag so all forlorn • met die sterre soos goud en die mielies klaar • beauty douglas your daughter was born ALLITERASIE

  32. Die ma het ‘n briefie geskryf • aan haar man op die myne • om te sê van die kind en te vra van die geld • want dit was sy kind die dogter • was syne om te sê: o my man • o my man ek het beeste gebaar • op ‘n wintersnag so all forlorn • met die sterre soos goud en die mielies klaar • beauty douglas your daughter was born Die groot nuus in die brief was dat hy pa geword het van ‘n dogtertjie en sy rig ‘n versoek deur te vra vir geld.

  33. Die ma het ‘n briefie geskryf • aan haar man op die myne • om te sê van die kind en te vra van die geld • want dit was sy kind die dogter • was syne om te sê: o my man • o my man ek het beeste gebaar • op ‘n wintersnag so all forlorn • met die sterre soos goud en die mielies klaar • beauty douglas your daughter was born Die herhaling versterk die vreugde en blydskap van hul dogter se geboorte en dui op die man en vrou se liefde vir mekaar.

  34. Die ma het ‘n briefie geskryf • aan haar man op die myne • om te sê van die kind en te vra van die geld • want dit was sy kind die dogter • was syne om te sê: o my man • o my man ek het beeste gebaar • op ‘n wintersnag so all forlorn • met die sterre soos goud en die mielies klaar • beauty douglas your daughter was born Dit sluit aan by die lobola tradisie waarin die bruidegom beeste as bruidskat aan die bruid se familie betaal.

  35. Die ma het ‘n briefie geskryf • aan haar man op die myne • om te sê van die kind en te vra van die geld • want dit was sy kind die dogter • was syne om te sê: o my man • o my man ek het beeste gebaar • op ‘n wintersnag so all forlorn • met die sterre soos goud en die mielies klaar • beauty douglas your daughter was born ALLITERASIE

  36. Die ma het ‘n briefie geskryf • aan haar man op die myne • om te sê van die kind en te vra van die geld • want dit was sy kind die dogter • was syne om te sê: o my man • o my man ek het beeste gebaar • op ‘n wintersnag so all forlorn • met die sterre soos goud en die mielies klaar • beauty douglas your daughter was born METAFOOR Dit is ‘n idiomatiese verwysing na die geboorte van haar dogter, wat wanneer sy eendag trou, beeste as bruidsprys vir haar ouers sal laat kry.

  37. Die ma het ‘n briefie geskryf • aan haar man op die myne • om te sê van die kind en te vra van die geld • want dit was sy kind die dogter • was syne om te sê: o my man • o my man ek het beeste gebaar • op ‘n wintersnag so all forlorn • met die sterre soos goud en die mielies klaar • beauty douglas your daughter was born geboorte geskenk

  38. Die ma het ‘n briefie geskryf • aan haar man op die myne • om te sê van die kind en te vra van die geld • want dit was sy kind die dogter • was syne om te sê: o my man • o my man ek het beeste gebaar • op ‘n wintersnag so all forlorn • met die sterre soos goud en die mielies klaar • beauty douglas your daughter was born Versreël 17 en19 toon baie sterk ooreenkoms met versreël 1 en 2.

  39. Die ma het ‘n briefie geskryf • aan haar man op die myne • om te sê van die kind en te vra van die geld • want dit was sy kind die dogter • was syne om te sê: o my man • o my man ek het beeste gebaar • op ‘n wintersnag so all forlorn • met die sterre soos goud en die mielies klaar • beauty douglas your daughter was born VERGELYKING Dit beklemtoon die sigbaarheid van die sterre en dus die landelikheid van die plek waar Beauty gebore is.

  40. Die ma het ‘n briefie geskryf • aan haar man op die myne • om te sê van die kind en te vra van die geld • want dit was sy kind die dogter • was syne om te sê: o my man • o my man ek het beeste gebaar • op ‘n wintersnag so all forlorn • met die sterre soos goud en die mielies klaar • beauty douglas your daughter was born Die mielies was klaar, dus was die kos op (armoede) OF die mielies is klaar geplant (lewensomstandighede)

  41. Die ma het ‘n briefie geskryf • aan haar man op die myne • om te sê van die kind en te vra van die geld • want dit was sy kind die dogter • was syne om te sê: o my man • o my man ek het beeste gebaar • op ‘n wintersnag so all forlorn • met die sterre soos goud en die mielies klaar • beauty douglas your daughter was born Die gebruik van eenvoudige woorde asook die feit dat dit in Engels geskryf word, beklemtoon die nederige omstandighede van Beauty se ouers.

  42. sy hart het oopgeskiet tussen lae klip • opgeskiet boontoe en oopgevou • in ‘n laatnagbrief: my vrou • my vrou sê aan beauty douglas • haar pa het haar lief. • hy’t sy brief gepos met sy viersentseël • ‘n lugposbrief aan beauty douglas • om te sê hy’t haar lief • die adres was mnxesha • oor kingwilliamstown kaap Dit is ‘n gevoel soos wanneer daar in die myn met dinamiet geskiet word (vreugde word ervaar)

  43. sy hart het oopgeskiet tussen lae klip • opgeskiet boontoe en oopgevou • in ‘n laatnagbrief: my vrou • my vrou sê aan beauty douglas • haar pa het haar lief. • hy’t sy brief gepos met sy viersentseël • ‘n lugposbrief aan beauty douglas • om te sê hy’t haar lief • die adres was mnxesha • oor kingwilliamstown kaap METAFOOR Dit sluit aan by die man se werk by die myne -daar word met dinamiet geskiet- en dit dui aan hoe hy in sy brief aan sy vrou, sy hart (vreugde) oopmaak en gekommunikeer het.

More Related