1 / 26

Arbeidsreg – ARR224

Arbeidsreg – ARR224. Lesing 1 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en –siektes, 130 van 1993. Voorgeskrewe materiaal. Leer: PHA (Hoofstuk 6 par 6.2-6.3 & 6.5) Hofsake voorgeskryf soos per studiegids. Lees: PHA (Hoofstuk 6 par 6.1, 6.4 & 6.6-6.8) ER (Pp270-286). Hofsake.

neila
Télécharger la présentation

Arbeidsreg – ARR224

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Arbeidsreg – ARR224 Lesing 1 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en –siektes, 130 van 1993

  2. Voorgeskrewe materiaal Leer: • PHA (Hoofstuk 6 par 6.2-6.3 & 6.5) • Hofsake voorgeskryf soos per studiegids. Lees: • PHA (Hoofstuk 6 par 6.1, 6.4 & 6.6-6.8) • ER (Pp270-286).

  3. Hofsake Gunter v Compensation Commissioner Twalo v Minister of Safety and Security Mankayi v Anglogold Shanto Ltd

  4. Leeruitkomste • Definieer kernbegrippe soos werknemer en verdienste. • Bespreek die toepassing van die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en –siektes. • Bespreek die verpligtinge van die werkgewer ingevolge die Wet. • Bespreek die vereistes waaraan voldoen moet word ten einde vir vergoeding te kwalifiseer.

  5. WOVBS (Inleiding) • Geen gemeenregtelike remedies. Slegs deliktuele eis. (Moes opset/nalatigheid van werkgewer bewys) • Ongevallewet van 1941. (Beserings aan diens/Beroepsiektes/Afhanklikes). Verlies aan inkomste en mediese uitgawes. Ook deliktuele eis. • Kenmerke van huidige Wet • Bestek van diens • Wyer toepassing (R 292 032 vanaf 8 Junie 2012) • Verdienste (Maandelikse koers van vergoeding ten tye van ongeluk en sluit in kos, huisvesting, oortyd ens)

  6. WOVBS (Toepassing) • Meerderheid van werknemers (Dienskontrak/ Vakleerlingskap/Leerlingskap/ geleentheidswerknemers/direkteure en lede van regspersoon/arbeidsmakelaar/afhanklikes/kurator). • Uitgesluit: • Militêre diens/opleiding • SANW & SAPD terwyl SA verdedig word • Huiswerkers in private huishouding • Kontrakteurs wat ‘n sub-kontrakteur gebruik • Persone in diens buite SA • Nie-burgers wat vir minder as 12 maande in SA werk

  7. Snaakse video’s • www.youtube.com watch funny construction work • Fatal mistakes • Forklift accident animation • http://www.youtube.com/watch?v=KTnGZ37sZqM • http://www.youtube.com/watch?v=IJvHzFnSBDw

  8. WOVBS (Verpligtinge van werkgewers) • Registreer by Kommissaris en voorsien van besonderhede van besigheid. • Indien nie in SA, adres van hoofkantoor in SA en naam van hoofbeampte in SA. • Kontrakteurs moet as werkgewers registreer. • Rekords vir ‘n tydperk van 4 jaar (Werknemers; tyd gewerk, lone betaal) • Staat van lone betaal voor 31/03. • Betaal bedrag aan Vergoedingsfonds binne 30 dae.

  9. WOVBS (Prosedure om vergoeding te eis) • Stel werkgewer so gou moontlik in kennis van voorneme om te eis. • Indien persoonlike beserings beweer word, moet werkgewer Kommissaris binne 7 dae in kennis stel. • Voltooi voorgeskrewe vorms. • Eis moet binne 12 maande ingedien word.

  10. WOVBS (Reg tot vergoeding I) Voordat geëis word, moet vereistes nagekom word: • Werkgewer/werknemer verhouding Dienskontrak. Werknemer itv definisie van Wet. • Ongeluk wat beserings/dood veroorsaak Skielik/onverwags. Besering/dood. • Diensbestek Aard van verpligtinge. Sien ook die Gunter-hofsaak.

  11. Die Wenner van die Kompetisie VEILIGHEID BY DIE WERKSPLEK

  12. 4de

  13. 3de

  14. 2de

  15. En die wenner is...

  16. WOVBS (Reg tot vergoeding II) • Werksperseel. • Terwyl die werknemer werk. • Terwyl die werknemer die belange van werkgewer bevorder. • Terwyl die werknemer gratis na en van werk deur werkgewer vervoer word. (Sien Gunter-hofsaak) • Terwyl die werknemer opleiding ontvang in noodhulp, reddingswerk en ander nooddienste. • Terwyl die werknemer gedeeltelik sy eie belange en gedeeltelik sy werkgewer se belange bevorder. • As werknemer sy dienste in geheel verlaat tot voordeel van sy eie belange, geen beskerming ingevolge Wet nie.

  17. WOVBS (Vergoeding I) • Tydelike algehele arbeidsongeskiktheid Periodieke 75% van inkomste. R15820 p.m. 24 maande. Tydelike gedeeltelike ongeskiktheid – gedeelte van 75%. Werkgewer moet 1ste 3 maande betaal. • 30% permanente ongeskiktheid Enkel bedrag van 15 x maandelikse inkomste. • < 30% permanente ongeskiktheid Enkel bedrag van %/30xmaandelikse verdienstex15. • 100% permanente ongeskiktheid Maandelikse pensioen van 75% of verdienste. • 31%-99% permanente ongeskiktheid Maandelikse pensioen van %/30x75%xmaandelikse verdienste. • Vakleerling/opgeleide Onlangs gekwalifiseerd.

  18. WOVBS (Vergoeding II) Dood van werknemer • Wewenaar/weduwee Enkelbedrag (2xpension van 100% ongeskiktheid) + maandelikse pensioen (40% van maandelikse pensioen van 100% ongeskiktheid). • Kinders onder 18 Maandelikse pensioen (20% van 75% van maandelikse verdienste). Totale pensioen aan weduwee en kinders moet nie 100% van ongeskiktheidsbedrag oorskry nie. Begrafnis kostes

  19. WOVBS (Vergoeding III) • Beroepsiektes (Beroepsiekte Byl 3. Siekte aan diens. 12 maande. Stel in kennis van opdoening – werkgewer moet Kommissaris binne 14 dae laat weet.) • Verhoogde vergoeding (Nalatigheid van werkgewer. 24 maande. • Minder as 3 dae Geen betaling. • Ernstige wangedrag van werknemer Geen betaling tensy ernstige besering/dood. • Ongeldige kontrak Handel asof geldig. • Mediese Fonds/Mediese ondersoek Kan uit Fonds betaal word. • Noodsaaklike aksies Hulp van Fonds.

  20. WOVBS (Vergoeding van werkgewer/3de party) • Doelbewuste onregmatigheid van werkgewer. Sien Twalo-saak. • 3de party – Opset/nalatigheid. • Sien Rand Mutual Assurance-saak. (Versekeraar kan van 3de party eis).

  21. WOVBS (Beroepsiektes in Myne) • Aparte wetgewing.

More Related