1 / 29

Kontraktereg

Kontraktereg. Eenheid 7 Formaliteite. Leeruitkomste :. Analiseer en bespreek die agtergrond en huidige posisie aangaande die voldoening aan formaliteite as vereiste vir ‘n geldige kontrak .

noe
Télécharger la présentation

Kontraktereg

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kontraktereg Eenheid 7 Formaliteite

  2. Leeruitkomste: • Analiseer en bespreek die agtergrond en huidigeposisieaangaande die voldoeningaanformaliteite as vereistevir ‘n geldigekontrak. • Verskaf ‘n kritiesebespreking van die regsposisieaangaandeformaliteitedeur die partye tot ‘n kontrakbepaal. • Analiseer die posisierakendenie-wysigingsklousules in die Suid-AfrikaanseRegvanaf die Shifren-beslissing in 1964 tot die Cecil Nurse-beslissing in 2008.

  3. Verskaf ‘n kritiesebespreking van die regsposisierakendeformaliteitedeur die reg en wetgewingbepaal. • Verduidelik die posisierakendenie-voldoeningaanformaliteite. • Analiseer en evalueerkrities die posisie en teenwoordigheid van die “parol evidence”-reel in die Suid-AfrikaanseReg, met verwysingnaregspraak. • Analiseer en bespreekkrities die posisierakenderektifikasie in die Suid-Afrikaanse Reg.

  4. Bestudeer: • Hutchison et al Hoofstuk 6. • Goldblatt v Freemantle. • SA Sentrale Ko-op Graanmaatskappy v Shifren en Andere. • Miller and Another v Damnecker. • Cecil Nurse (Pty) Ltd v Nkola. • Akasia Road Surfacing (Pty) Ltd en ‘n ander v Shoredits.

  5. Inleiding tot formaliteite: • SA Regvolginformelebenadering tot die skep van kontrakte. • Goldblatt v Freemantle. • Erkenbeideuitdruklike en stilswyendekontrakte en terme. • Conradie v Rossouw: SA Reginkorporeer die RH-konsep van ‘n kontrak as ‘n ernstige en opsetlikeooreenkoms. • Christie: GEEN SPESIFIEKE FORMALITEITE WORD VEREIS VIR DIE SLUIT VAN ‘N AFDWINGBARE KONTRAK NIE.

  6. Voordele van geskrewekontrakteteenoormondelingekontrakte: • 1. Voorbereiding gee aanpartye die geleentheidomhulposisiesteoorwwgvoordathullehulselfverbind. • 2. Bewyslas word vereenvoudig. • 3. Kans op verskillerakende die inhoud van die kontrak word beperk.

  7. 4. Litigasie word beperk. • 5. Regsekerheid word geskep. • 6. Remedies kan voorlopig ingesluit word. • Goldblatt: Formaliteite kan vooraf deur partye geskep word.

  8. Formaliteitedeurpartyebepaal: • Gewoonlik: ooreenkoms word op skrif gestel vir bewysregtelike redes, nie om formaliteite daar te stel nie. • Indien formaliteite deur partye ingevoeg word, sal geen regsgevolge ontstaan indien die dokument nie op skrif gestel word nie. • Onderskei tussen pre-kontraktuele onderhandelinge en formaliteite. • Sien studiegids p. 62.

  9. Nie-wysigingsklousules: • Effek: Geengedeelte van die kontrakmaggewysig word op enigewyseanders as skrifnie. • Voorkommondelingewysiging van die kontrak. • Beskermkontraktante teen dispute rakendeprobleme met bewys van wysigingsaanhulkontrak. • Brisley v Drotsky- sienopmerkingdeurRegter Cameron. • Ooreenkomstevrylik en vrywilliglikaangegaanmoetaanregseffekgegee word. • Strengafdwinging van nie-wysigingsklousulesdeurhoweveroorsaakdikwelsproblemevirkontraktante.

  10. Die Shifren-saak: • Die respondente het skadevergoeding geeis in die hof a quo teen die appellante, aangesien laasgenoemde sy regte aan ‘n ander sedeer het sonder die toestemming van die respondente (hetsy skriftelik of mondelings). • Die kontrak het die volgende klousules bevat:

  11. Die huurdersalnie die reg he om die eiendom of enigegedeeltedaarvanteonderverhuurnie, en salooknie die reg he omhierdieooreenkomsaanenigeanderpersoontesedeersonder die skrifteliketoestemming van die eienaarnie. • Enigewysigingaan die bepalings van hierdieooreenkomsmoet in skrifwees, andersinssalsodanigewysigings van geenkrag of effekweesnie.

  12. Die appellant het die sessieerken, maargepleitdathy ‘n mondelingeooreenkoms met die respondenteaangegaan het in termewaarvanlaasgenoemdeooreengestem het tot die sessie, op voorwaardedat die appellant verantwoordelikheidvir die betaling van huurgelddeur die sessionarisgeneem het. • Hof a quo: Beslisdat die partyemondelingskonooreenkomdatmondelingewysiging van die kontrakvoldoendesouwees.

  13. Vraag voor die hof (Steyn RP): • Kon die partye ‘n geldige mondelinge ooreenkoms sluit waarkragtens die kontrak gewysig kon word sodat mondelinge toestemming vir sessie aanvaar sou kon word?

  14. Sien Regter Steyn se gevolgtrekking op p. 64 van die studiegids. • Beslissing: ‘n Geskrewe kontrak kan nie mondelings gewysig word nie.

  15. Cecil Nurse (Pty) Ltd v Nkola: • Respondent het aan die appellant ‘n voltooidewaarborg en aansoekomkredietoorhandig. • Waarborg het bepaaldatwysigingsdaaraanslegsbindendsouweesindiendit op skrif was. • Appellant het aksieingestel in die landdroshofvirbetaling van skuld op grond van die waarborg. • Respondent voeraandatwaarborgfoutiewelikdeursy assistant gestuur is in syafwesigheid.

  16. Landdroshof beslis ten gunste van die appellant, maar dit is deur die Hooggeregshof omvergegooi. • Appelafdeling: Toe die oorspronklike waarborg geteken is deur die borg, het ‘n geldige kontrak totstand gekom. • Die onus het op die borg gerus om te bewys dat die krediteur ingestem het tot die voorgestelde wysigings, en sodoende ‘n nuwe borgooreenkoms geskep het.

  17. Huidige regsposisie: ‘n Skriftelike kontrak kan nie deur ‘n daaropvolgende mondelinge een gewysig word nie. • Sien Neels se argument rakende die streng toepassing van die “Shifren straight jacket”, asook Van der Merwe et al se argument op p. 162.

  18. Formaliteite deur wetgewing vereis: • Voorbeelde: • Wet op Vervreemding van Grond. • Algemene Regswysigingswet: Borgooreenkomste moet op skrif wees, en geteken deur of namens die borg. • Nasionale Kredietwet: Kredietooreenkomste word in dokumentere vorm vereis.

  19. Doel van formaliteite deur wetgewing: • “To ensure reliable evidence of the terms of the contract and so cut out wasteful litigation caused by faulty memory or attempts to maintain fraudulent claims or defences.” • Christie

  20. Nie-voldoening aan formaliteite mag lei tot nietigheid van ‘n kontrak. • Prestasie gelewer in terme van ‘n formeel-gebrekkige ooreenkoms word geag aangegaan te wees sonder enige regsgrond. • Sien Reel van Carlis v McCusker op p. 67 van studiegids.

  21. Die parol evidence-reel:

  22. Doel: Verseker dat indien die partye ooreengekom het dat ‘n kontrak skriftelik sal wees, die partye se besluit gerespekteer sal word, en die daaropvolgende dokument sal die enigste getuienis van die bepaling van die kontrak wees. • Enige ekstrinsieke getuienis rakende die onderhandelinge of die inhoud van die ooreenkoms word as misleidend beskou.

  23. Wanneer ‘n dispuut ontstaan rakende ‘n ooreenkoms wat op skrif gestel is, sal ‘n party dikwels die behoefte he om ekstrinsieke getuienis te bring om sy weergawe van die inhoud en bedoeling van die kontrak te stel. • Die reel beperk die aard en omvang van getuienis wat gebring mag word.

  24. Die doel van die parol evidence-reel word deur middel van hofsake voorsien. Sien p. 68-69 in hierdie verband. • Die reel sluit twee afsonderlike reels in: • Die integrasie reel en interpretasie reel.

  25. Integrasie-reel: Bepaal die mate waartoe ekstrinsieke getuienis toelaatbaar is ten einde die bepalings/inhoud van daardie deel van die kontrak te bepaal. • Interpretasie-reel: Bepaal wanneer/tot watter mate ekstrinsieke getuienis gebring mag word ten einde die woorde wat in die ooreenkoms voorkom te interpreteer.

  26. Wanneersal die reel toepaslikwees? • Indienekstrinsiekegetuienisnie die terme van die ooreenkomsteengaannie. • Die volgende is nieonderhewigaan die reel nie: • Ekstrinsiekegetuienisvir die teegaan van erkennings van feite; • Getuienisom die nietigheid/vernietigbaarheid van die kontraktebewys; • Ekstrinsiekegetuienisnieversoenbaar met die kontraknie.

  27. Rectification: • Risiko van geskrewekontrak: Dokumentmagdalknieakkurateuitdrukkingaanpartye se gemeenskaplikebedoelings gee nie. • Partyekanniegebondegehou word aan ‘n kontrakwatniehul ware ooreenkomsweergeenie. • “Rektifikasie”: Korreksie van ‘n kontraktueledokumentdeur ‘n regsbevel. • Kontrak self as regshandeling word niegewysig. • Slegsdokument word gewysiginsoverditnie die partye se bedoelingskorrekweergeenie.

  28. Wanneermagrektifikasiegeeis word? • Rektifikasiestelniewysiging van die kontrakdaarnie. • Bewys van vorigeooreenkoms is voldoende basis virrektifikasie. • Rektifikasiemagooktoegestaan word waardaargeenvoorafgaandegemeenskaplikebedoeling was nie, bvwaar ‘n bedrieglikekontraktant die dokument so opsteldat die ware bedoelingniegereflekteer word nie.

  29. Akasia Road Surfacing-Saak: • Rectification of a contract has as its purpose the bringing of the written document into harmony with the true intention of the contracting parties, which intention they failed, by reason of a common mistake…

More Related