1 / 22

KONTRAKTEREG

EENHEID 14 REPUDIASIE. KONTRAKTEREG.

sinjin
Télécharger la présentation

KONTRAKTEREG

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. EENHEID 14 REPUDIASIE KONTRAKTEREG

  2. Analiseer die oorsprong en aard van repudiasie. Die analisemoet ‘n bespreking van die historieseaard van repudiasieinsluitsowel as die veranderingwatteweeggebring is deur die saak van Tuckers Land and Development v Hovis en enigeopposisie tot die “nuwebenadering” tot repudiasie. • Lys en bespreek die vereistesvirrepudiasie met verwysingna die saak van Highveld 7 Properties v Bailes 1999 (4) SA 1307 (SCA). • Onderskeitussenrepudiasie en andervorme van kontrakbreuk in die algemeen. • Bespreek die spesifiekegevolge van repudiasie. • Bespreekkansellasie op grond van repudiasie. lEERUITKOMSTE

  3. Tuckers Land and Development v Hovis 1980 (1) SA 645 (A) Datacolor International (Pty) Ltd v Intamarket (Pty) Ltd 2001 (2) SA 284(SCA) Highveld 7 Properties v Bailes 1999 (4) SA 1307 (SCA). Sake:

  4. Hutchison et al Hoofstuk 12 pp.309-313. Bestudeer:

  5. Begripbekend in RH-Reg. • Vorm van kontrakbreukkomuitEngelse Reg. • “Enigegedrag van kontraktantwaarvolgens ‘n redelikepersoonkanafleidat die eerstekontraktantniebedoelomsyverpligtingenatekomnie.” • Voorbeeld: Kontraktantbetwisgeldigheid van kontrak. • Gedrag van repudiasiekanoor ‘n tydperkplaasvind. Oorsprong en aard van repudiasie:

  6. Tradisioneel: “Aanbodomkontraktekanselleer” watdeurander party “aanvaar” kan word. • Indien “aanbod” aanvaar word, komooreenkomsonmiddellik tot ‘n einde. • Indienrepudiasiegeignoreer word, gaankontraktueleverhoudingvoort, aangesiendaargeenkontrakbreukplaasvindnie. • Troskie en ‘n Ander v Van der Walt.

  7. Respondent koop 2 erwevanaf appellant (ontwikkelaar). • Koopkontrak was opskortend: onderhewigaansuksesvolleontwikkeling van uitbreiding. • Respondent het sekerebetalingsgemaak, maar later agtergekomdat appellant problemeondervindomuitbreidinggeproklameertekry. • A.g.v. bogenoemde het respondent ‘n nuwe plan opgetrekvirontwikkeling. Tuckers land and development v hovis:

  8. Twee erwewatdeur appellant gekoop is, het nie op die nuwe plan verskynnie. • Respondent sienhierdieweglating van die twee erwe as handeling van repudiasie, en kanselleer die kontrak. • Vraag: Sou die appellant se handeling ‘n redelikepersoonbeweegomteglodathy (die appellant) niebedoel het om die kontrakteeernie?

  9. Hof beslisdat appellant inderdaadrepudiasiegepleeg het. • Respondent was gemagtigomuitkontrakterugte tree en terugte eis wathy reeds betaal het. • Jansen AR wilegternie van die begrippe “aanbod” en “aanname” gebruikmaaknie, maar se datrepudiasie ‘n keuse is.

  10. Jansen AR se uitspraak is beskryf as ‘n “nuwebenadering” tot repudiasie. • Repudiasiekomdusvoor op die plekwaar die onskuldige party kennisneemdaarvan, en niewaar die repudierende party ingelig word datsyrepudiasieaanvaar is nie. • Rede: Andersinssouditneerkom op die beginsels van aanbod en anname.

  11. HMBMP Properties (Pty) Ltd v King: • Indienaanname van repudiasie ‘n vereistesouwees, kanverjaringnie ‘n aanvangneemvoorverjaringnie. • Indienaannamenievereis word nie, souverjaring ‘n aanvangneem so gou as watrepudiasieplaasvind. Opposisie teen die “nuwebenadering”

  12. Hof in bgsaakbeslisdatrepudiasieslegskontrakbreukdaarstelindienditaanvaar word. • Verder: Verjaringneemaanvang op datum van aanvaarding van repudiasie. • Culverwell v Brown: • Repudiation merely affords the injured party an election to terminate the agreement by accepting the repudiation…

  13. Tradisionelebenaderingfinaalverwerp ten gunste van nuwebenadering. • Repudiasie is kontrakbreukomdat die gedrag self onregmatig is, NIE omdatditkontrakbreukdaarstel as gevolg van aanbod en aannamenie. • Aanname van repudiasie word nievereisomrepudiasie as kontrakbreuktevoltooinie. Datacolor International (pty) ltd v intamarket (pty) ltd:

  14. A. Die verweerder moes gedrag geopenbaar het wat ‘n bedoeling aandui om nie in die toekoms aan die voorskrifte van die kontrak te voldoen nie. Toets: Het verweerder ‘n opsetlike en ondubbelsinnige bedoeling openbaar om nie langer gebonde te wees nie. Vereistesvirrepudiasie:

  15. B. Eiser moes hierdie gedrag as kontrakbreuk aanvaar het. Highveld 7 Properties v Bailes: Vraag moes beantwoord word of gedrag ‘n duidelike en onomwonde bedoeling om nie langer gebonde te wees nie, daargestel het.

  16. C. Die eiser moet aan die verweerder kennis gee dat hy sy gedrag as kontrakbreuk aanvaar.

  17. Verskil van: Negatiewe wanprestasie: Versuim per se regverdig nie ‘n redelike gevolgtrekking dat prestasie geweier word of dat gebrekkige prestasie gelewer sal word nie. Onderskeidtussenrepudiasie en andervorme van kontrakbreuk:

  18. Positiewe wanprestasie: Repudiasie kom voor werklike prestasie voor, alhoewel repudiasie ook positiewe wanprestasie in die vooruitsig kan stel.

  19. Soms: Gedrag kan repudiasie sowel as positiewe wanprestasie daarstel: Skuldige party laat weet dat hy nie beplan om in die toekoms aan die spesifieke verpligting te voldoen nie.

  20. Onmoontlikmaking van prestasie: Repudiasie stel onmoontlikheid van prestasie in die vooruitsig met relatiewe- en nie absolute sekerheid nie.

  21. Vervroeg nie die keerdatum van prestasie nie. Geen nie aanleiding tot mora debitoris waar geen keerdatum vasgestel is nie. Indien kontraktant prestasieplig versuim, affekteer dit ander party se uitstaande ooreenstemmende plig om te presteer. Spesifiekegevolge van repudiasie:

  22. Skuldeiser kan slegs terugtree uit kontrak indien vooruitsigtelike wanprestasie kansellasie sou regverdig. Indien mora dus in die vooruitsig gestel word, kan die skuldeiser terugtree op grond van repudiasie mits ‘n lex commissoria voorkom, of indien “time is of the essence”… Kansellasie op grond van repudiasie:

More Related