1 / 58

EKONOMIE 2006 – EN DAARNA!

EKONOMIE 2006 – EN DAARNA!. VOO Nasionale Kurrikulum Verklaring (Skole). Demonstreer ’n begrip van die impak wat die beginsels van die NKV op die onderrig, leer en assessering van die nuwe vakke sal h ê . Demonstreer ’n begrip van die generiese ontwerp-elemente van die NKV.

obert
Télécharger la présentation

EKONOMIE 2006 – EN DAARNA!

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. EKONOMIE 2006 – EN DAARNA! VOO Nasionale Kurrikulum Verklaring (Skole)

  2. Demonstreer ’n begrip van die impak wat die beginsels van die NKV op die onderrig, leer en assessering van die nuwe vakke sal hê. Demonstreer ’n begrip van die generiese ontwerp-elemente van die NKV. Demonstreer ’n begrip van die verband tussen AOO en VOO. Demonstreer ’n begrip van die verband tussen AOO leerareas en VOO NKV vakke Demonstreer ’n begrip van die ontwerp-elemente van die vakke Identifiseer leerbehoeftes van onderwysers met betrekking tot nuwe inhoud/vaardighede en IKT Identifiseer moontlike onderrig en leerondersteuningmateriaal (sagteware) UITKOMSTE VIR HIERDIE SESSIE

  3. Sosiale transformasie Uitkomsgebaseerde Onderwys Hoë kennis- en vaardigheidsvlak Integrasie en toegepaste bevoegdheid Progressie Artikulasie Oordraagbaarheid Menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid Waardering van inheemse kennissisteme Geloofwaardigheid, kwaliteit en doeltreffendheid SLEUTELBEGRIPPE EN WAARDES WAT ONDERLIGEND IS AAN DIE NKV

  4. NKV BEGINSELS • Sosiale transformasie: • - aanspreek van ongelykhede • Uitkomsgebaseerde onderwys: • - Leerdergesentreerd • - Aktiewe leerbenadering • - Uitkomste: KUe & OUe & LUe • - Integreer onderrig/leer en assessering

  5. NKV BEGINSELS (vervolg) • Hoë kennis- en vaardigheidsvlak:-hoë verwagtinge • NKV spesifiseer die minimum standaarde van kennis en vaardighede wat in elke graad bereik moet word

  6. NKV BEGINSELS (vervolg) • Integrasie en toegepaste bevoegdheid • binne en tussen vakke en leervelde • Integrasie van kennis en vaardighede tussen vakke en terrein van praktyk • bevorder geïntegreerde leer van teorie en praktyk

  7. NKV BEGINSELS (vervolg) • Progressie • proses om meer gevorderde en komplekse kennis en vaardighede te ontwikkel • progressie van een graad na die volgende • Artikulasie: verhouding tussen kwalifikasies (VOO & HO) • Oordraagbaarheid: dele van die kwalifikasie is oordraagbaar (20 krediete)

  8. NKV BEGINSELS (vervolg) • Menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid • Sensitief vir vraagstukke rondom diversiteit, bv. Armoede, ongelykheid, ras, geslag, taal, ouderdom, gestremdheid • ’n inklusiewe benadering by die spesifisering van minimumvereistes vir alle leerders (ontwikkeling van toepaslike LP)

  9. NKV BEGINSELS (vervolg) • Waardering van inheemse kennissisteme • erkenning van die wye diversiteit van kennissisteme • inheemse kennissisteme eie aan Afrikadenkwyses en sosiale praktyke ingebou in NKV • Probleemoplossing & opbou van kennis • Geloofwaardigheid, kwaliteit en doeltreffendheid • Vergelykbaar in kwaliteit, wydte en diepte met ander lande

  10. ONTWERPKENMERKE VAN DIE NKV

  11. HNKV NKV Leerveld Leerarea Vak Leeruitkoms Leeruitkoms Assesseringstandaard Assesseringstandaard SGA (75%) en eksterne GTA (25%) SGA (25%), en eksterne eksamen (75%) VERBAND TUSSEN AOO EN VOO

  12. LEERVELDE • Tale (Fundamenteel) • Kuns en Kultuur • Sake-, Handel-, Bestuur- en Dienstestudies • Menslike- en Sosiale Studies en Tale • Vervaardiging, Ingenieurswese en Tegnologie • Natuur-, Wiskundige-, Rekenaar-, Lewens- en Landbouwetenskappe

  13. WATTER LEERVELD • Rekeningkunde • Sakestudies • Ekonomie • Gasvryheidstudies • Verbruikerstudies • Toerisme SAKE, HANDEL, BESTUUR EN DIENSTESTUDIES

  14. Huistaal (20) Huistaal/ Eerste Addisionele Taal (20) Wiskunde/ Wiskundige Geletterdheid (20) Lewens-oriëntering (10) Twee vakke uit dieselfde veld (2 x 20) Kombinasiereëls vir die VOOS Fundamenteel 70 krediete Kern40 krediete Keuse20 Krediete Een vak uit dieselfde of ’n ander veld (1 x 20)

  15. Tydstoedeling

  16. Gradering

  17. Verslag 550 Ekonomie HG & SG Gr. 10 in 2006 Gr. 11 in 2007 Gr. 12 in 2008 DIE NUWE VAK? • Geen HG/SG VOO NKV EKONOMIE

  18. VERBAND MET AOO • Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe (Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring (HNKV) LU 1 Ekonomiese Kringloop EKONOMIE LU 4 Entrepreneuriese K &V LU 3 Best, Verbr & Fin K & V LU 2 Groei & Ontwikkeling

  19. SLEUTELKENMERKE VAN EKONOMIE • Definisie • Doel • Omvang • Onderwys- en beroepskakeling • Leeruitkomste • Assesseringstandaarde

  20. DEFINISIE • Die studie van hoe • indiwidue • besighede • regerings • ander organisaies • ’n keuse uitoefen om • SKAARS HULPBRONNE aan te wend om • hul VELE BEHOEFTES EN BEGEERTES op ’n DOELTREFFENDE en REGVERDIGE WYSE te bevredig

  21. DOEL Bydra / aanpas to / oorleef inkomplekse ekonomie Sensitief aanwending v bronne Gevorderde woordeskat - kommunikeer Impak van instellings op SA Pas ekon beginsels toe Begrip vir menseregte Gebruik ekon inl vir probleem opl en besluitn Ontleed dinamika van markte

  22. OMVANG Kontemporêre Ekon Mikro- Ekonomie Makro- Ekonomie Ekonomiese Strewes

  23. ONDERWYS- EN BEROEPSKAKELING • BEMARK! • Inspireer ... • (PACE) • AOO veral EBW • BEMARK! • Waarom? • VOO EKONOMIE • Self-indiensname • Betree Sakewêreld • Toekomstige SHB studies

  24. DIE GROTER GEHEEL • RSA Grondwet • KUe en OUe • Sleutel NKV Beginsels • Leervelde

  25. DIE GROTER GEHEEL (vervolg) • EKONOMIE • Vak • Leeruitkomste • Konteks • Inhoud • Assesseringstandaarde • Metodes • Opt & Vrslg • Vakbekw Stellings • Assessering

  26. LEERUITKOMSTE • LEERUITKOMS 1 • MAKRO-EKONOMIE • Die leerder is in staat om kennis, ’n kritiese begrip en toepassing van die beginsels prosesse en praktyke van die ekonomie te demonstreer.

  27. LEERUITKOMSTE • LEERUITKOMS 1 • MAKRO-EKONOMIE • Graad 10 • Omdie beginsels, prosesse en praktyke van die ekonomie te verstaan, sal leerders: • die kringloop (sirkulêre, nie sikliese) model moet kan aanbied en interpreteer • sakesiklusse moet kan verduidelik • die sosio-ekonomiese lewering van SA se gemengde ekonomie kan assesseer • menseregtekwessies deurlopend met die relevante elemente in verband kan bring • V: Hoe sal hulle dit meer spesifiek kan bereik?

  28. LEERUITKOMSTE • LEERUITKOMS 2 • MIKRO-EKONOMIE • Die leerder is in staat om kennis, begrip, en die toepaslike vaardighede, te demonstreer deur die ontleding van die dinamika van die markte.

  29. LEERUITKOMSTE • LEERUITKOMS 2 • MIKRO-EKONOMIE Graad 10 • Om die dinamika van die markte te kan ontleed, sal leerders van skedules en grafieke gebruik maak • om pryse en hoeveelhede te kan aflei, en • pryselastisiteite en kostevoordeel-analise te verduidelik. • V: Hoe sal hulle dit meer spesifiek kan bereik?

  30. LEERUITKOMSTE • LEERUITKOMS 3: • EKONOMIESE STREWES • Die leerder is in staat om kennis, begrip en kritiese bewustheid te toon van die beleid en praktyke wat van onderliggend is aan die verbetering van die lewenstandaard.

  31. LEERUITKOMSTE • LEERUITKOMS 3: • EKONOMIESE STREWES • Graad 10 • Die leerder sal ’n kritiese ingesteldheid ontwikkel van die ekonomiese ontwikkeling deur die eienskappe, beginsels en praktyke daarvan te verstaan, deur die SA bevolking, geld en bankwese te ondersoek, asook die SA rol in Afrika, en deur menseregtekwessies, wanneer van toepassing, in ag te neem • V: Hoe sal hulle dit meer spesifiek kan bereik?

  32. LEERUITKOMSTE • LEERUITKOMS 4 • HEDENDAAGSE EKONOMIESE KWESSIES • Die leerder is in staat om kennis, begrip en kritiese bewustheid te demonstreer en ’n verskeidendheid vaardighede toe te pas wanneer daar met hedendaagse ekonomiese kwessies gehandel word

  33. LEERUITKOMSTE • LEERUITKOMS 4 • HEDENDAAGSE EKONOMIESE KWESSIESGraad 10 • Die leerder sal belangrike hedendaagse ekonomiese kwessies (bv. werkloosheid, armoede, herstel van regte, globalisering, inflasie en omgewingsvolhoubaarheid) verstaan • V: Hoe sal hulle dit meer spesifiek kan bereik?

  34. SO WAT IS NUUT? • KENNIS (INHOUD) • VAARDIGHEDE • WAARDES EN HOUDINGS • ONDERRIG- EN LEERSTRATEGIEË

  35. SO WAT IS NUUT?(Vervolg) • KENNIS (INHOUD) • Belangrike aanpassings was moontlik NUWE INHOUD gerig deur KUe NKV Beginsels Lewens-vaardighede (insl. EBW) vanaf Graad R

  36. SO WAT IS NUUT?Kennis (Vervolg) Klem op ontleding en modelle • Modelle • is gebaseer op werklikhede en verbeter begrip. • Daar word ook ruimte geskep vir kwantitaiewe voorstellings en die ontwikkeling van numeriese vaardighede Makro-Ekonomie

  37. SO WAT IS NUUT?Kennis (Vervolg) • ’n breër en effens meer omvattende inhoud en omvang as voorheen, as gevolg van ’n die inlynstelling met internasionale hoofstroom skool-Ekonomie. Mikro-ekonomie

  38. SO WAT IS NUUT?Kennis (Vervolg) Nuwe fokus • Die strewes moet gekontekstualiseer word in terme van geskiedenis, of vergelykings met ander lande, of internasionale ‘beste praktyke’. • Die fokus se doel is om kritiese denke en analitiese vermoë te bevorder. • Ekonomiese strewes/ • doelwitte

  39. SO WAT IS NUUT?Kennis (Vervolg) Hedendaagse / kontemporêreekonomiese kwessies • Die nuwe fokus is daarop gemik om die relevantheid van die vak te bevorder. Relevantheid word versterk deur middel van die keuse van onderwerpe en deurlopende monitering oor ’n tydperk. ’n nuwe fokus

  40. SO WAT IS NUUT?(Vervolg) • UITGESKAKEL • (a) Die blote lysting van onderwerpe om te leer is vervang met tematiese uitkomste en assesseringstandaarde op spesifieke kognitiewe vlakke. • (b) Verouderde en elementêre items en inhoud is vermy. • (c) Die groot aantal basiese konsepte wat ‘beskryf’ of ‘gedefinieer’ word, is weggelaat. • (d) Kronologiese verslae van ekonomiese geskiedenis is weggelaat en vervang met onderwerpe wat nagevors word in historiese verband. • (e) Die beginsel van ‘keuse onderwerpe’ is weggelaat. • (f) Elemente van onderwerpe wat reeds genoegsaam in die AOO band behandel is, is nie weer ingesluit nie.

  41. SO WAT IS NUUT?(Vervolg) • BYVOEGINGS • Kalibrering met internasionale hoofstroom skoolinhoud het byvoegings voorgeskryf wat internasionale toepaslikheid, plaaslike toepaslikheid en metodologiese toepaslikheid versterk. • Nuwe onderwerpe, of nuwe elemente onder vorige onderwerpe, is bygevoeg • Werkwoorde, wat dien as kognitiewe riglyne vir uitkomste en assesseringsbewyse, word in die kurrikulum gebruik. • Metodes van onderrig word geïmpliseer in die formulering van die leeruitkomste en assesseringstandaarde - die beginsel dat ‘n verskeidenheid metodes gebruik word sodat die mees toepaslike leerervarings geskep kan word, is aanvaar.

  42. SO WAT IS NUUT?(Vervolg) • BYVOEGINGS • “Besoeker”-items en -onderwerpe is ingesluit. Dit is ‘eietydse vraagstukke’, standaard (en ander) ekonomiese en sosiale aanwysers, en veldbesoeke. Dit vereis deurlopende monitering oor ‘n typperk en moet aangebied en gefinaliseer word wanneer die aangeleentheid aangespreek word. • Onderwerpe waar Ekonomie met ander vakke oorvleuel, is geïdentiseer en aangedui. Dit skep geleenthede vir “kruis-onderrig” en die deel van bronne.

  43. SO WAT IS NUUT?Byvoegings (vervolg) • Numeriese inhoud is uitgebrei. Wiskundige Geletterdheid sal ‘n hele aantal wiskundige konsepte wat in Ekonomie toegepas word, omskryf: • Bv. Statistiese toepassings en berekenings, bv. • Die werking van grafieke: Lyngrafieke, kolomgrafieke, sirkeldiagramme en ander • Die eenvoudige gemiddelde, modus & mediaan. Bewegende gemiddeldes. • Korrelasiekoëffisiente, ekstrapolasie • Konstruksie van skedules uit datagemiddeldes • Intervalle en frekwensies • Eerste orde algebra (vervanging van getalle met letters en die toepassing van basiese numeriese funksies hierop, en omgekeerd) • Die tydwaarde van geld. • Gebruik van die finansiële sakrekenaar

  44. SO WAT IS NUUT?(Vervolg) • VAARDIGHEDE • Kognitief – Identifiseer, Beskryf, Bespreek, Verduidelik, Ondersoek, Analiseer, Evalueer • Aanbieding • Debatteer • Ondersoek (Navorsing) - Media, gemeenskap, ens • Prakties • Neem deel aan hedendaagse ekonomiese vraagstukke • Kwantitatiewe elemente van ekonomie • Take – voltooiing van werklike dokumentasie, aktiwiteite wat gewone landsburger-vaardighede vereis

  45. SO WAT IS NUUT?(Vervolg) • WAARDES EN HOUDINGS • Direk aangespreek – nie toevallig nie • Kritieke Uitkomste • Sleutel NKV beginsels, veral • Menseregte, inklusiwiteit, omgewing en sosiale geregtigheid • Waardering van inheemse kennissisteme • Sosiale transformasie • Taak: Gebruik LU 1 - 4 (een per groep) om 2 van die NKV beginsels binne enige Assesseringstandaarde te vind

  46. SO WAT IS NUUT?(Vervolg) • WAARDES EN HOUDINGS • Taak: In Groepe (een LU per groep), bepaal hoe die sleutel NKV beginsels ’n invloed op die onderrig, leer en assessering van die VOO NKV Ekonomie sal/behoort te hê. • (Verwys na die volgende skuifie)

  47. Sosiale transformasie Uitkomsgebaseerde Onderwys Hoë kennis- en vaardigheidsvlak Integrasie en toegepaste bevoegdheid Progressie Artikulasie Oordraagbaarheid Menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid Waardering vir inheemse kennissisteme Geloofwaardigheid, kwaliteit en doeltreffendheid SLEUTELBEGRIPPE EN WAARDES WAT ONDERLIGEND IS AAN DIE NKV

  48. SO WAT IS NUUT?(Vervolg) • ONDERRIG EN LEERSTRATEGIEË • Uitkomsgebaseerd • Leerdergesentreerd • Onderwyser as fasiliteerder • Plaas klem op die KUe en OUe • Assessering ondersteun onderrig en leer • Onderwysers is reflektiewe praktiseerders • Leerders moet nuwe Kennis, Vaardighede, Waardes en Houdings (KVWH) aanleer

  49. Implikasies vir die opskerping van Onderwysers • Opleiding • Wat verband hou met • Nuwe onderwerpe • Onderwerpe waar • die inhoud verander het • Verbeterde bevoegdhede om die UGO leerproses te fasiliteer • Oriënteringmet betrekking tot • vaardighede, waardes • en houdingswat leerders in Ekonomie moet bemeester. • Rekenaarvaardig • In staat om die internet • te benut

  50. Implikasies vir onderrig en leer • Onderwysers het genoegsame toegang nodig tot: • Verskeie handboeke • Woordeboeke • Koerante • Sake, Ekonomiese, Opvoedkundige joernale • E.g. Teaching Business & Economics - Edulis

More Related