1 / 14

ISRAEL-IDENTITEIT

ISRAEL-IDENTITEIT. IS DIT BELANGRIK?. BELANGRIKSTE WAARHEDE. Jahshua gee jou die ewige lewe Joh 3:16. Jy moet ‘n dissipel van Jahshua wees Joh 12:26. Jy moet God en jou naaste liefhê Matt 22:36-40. Jy moet heilig wees Ef 1:4. Hy kom weer terug om sy koninkryk op te rig

ondrea
Télécharger la présentation

ISRAEL-IDENTITEIT

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ISRAEL-IDENTITEIT IS DIT BELANGRIK?

  2. BELANGRIKSTE WAARHEDE Jahshua gee jou die ewige lewe Joh 3:16 Jy moet ‘n dissipel van Jahshua wees Joh 12:26 Jy moet God en jou naaste liefhê Matt 22:36-40 Jy moet heilig wees Ef 1:4

  3. Hy kom weer terug om sy koninkryk op te rig Luk 22:29-30 Jy moet geestelik groei Kol 1:10 Jy moet jou gereed hou Matt 24:44

  4. Die wêreld gaan ge-oordeel word, gevolg deur ewige straf of ewige heerlikheid Matt 25:31- Jy moet volhard in die geloof Matt 10:22, 24:13 Jy moet waak en bid tot die einde Matt 26:41

  5. ANDER BELANGRIKE WAARHEDE God is drie-enig: Vader, Seun en Heilige Gees Matt 28:19 Die mens bestaan uit liggaam, siel en gees 1Thess 5:23 Daar is hemelse en aardse wesens 1Kor 15 Daar is ‘n duiwel, satan – Lucifer 1Pet 5:8

  6. Daar was ‘n sondeval, en ons word in sonde gebore Ps 51:7 God het herstel belowe deur ‘n nakomeling van Eva Gén 3:15 Haar geslagslyn word bewaar tot op Jahshua Gén 4:25, Matt 2 Hy was ‘n volkome mens én volkome God Matt 1:20-23 Hy was dood Hy het weer opgestaan !!!

  7. Die volk waaruit Hy gebore is, het verdwyn Die evangelie van redding kom nou tot alle mense Tit 2:11 Ras en volk is nie meer belangrik nie Gal 3:26-29

  8. GESTEL ONS IS ISRAEL - WAT MAAK DIT SAAK?

  9. ONS WÍL WEET WIE ONS IS Die mens is ‘n ondersoekende heerser in diens van God Adam, Henog, Abraham, Salomo Gelowiges in Beréa (Hand 17:11) Moderne wetenskap & kuns Mens-wees is ‘n missie: wie is jy, waar kom jy vandaan en en wat is jou doel ??

  10. VADER WIL HÊ DAT ONS WEET WIE ONS IS Hy het met net één mens begin Mal 2:15 Adam se geslagslyn word streng bewaar Set, Isak, Jakob, ... Israel word uitverkies Exod 20 Die volk kies aanhoudend teen Jahweh en word verstrooi Israel word herstel, soos belowe

  11. ONS VYAND WIL HÊ DAT ONS NIE WEET NIE As jy jouself en jou vyand nie ken nie is jy magteloos As jy die rede vir die stryd nie verstaan nie is jy ongemotiveerd Doel van die vyand: vernietiging van Adam Strategie: identiteitsverwarring & leuens

  12. WAAROM IS ONS IDENTITEIT VIR VADER BELANGRIK? LIEFDE Ons is sy geslag Hand 17:28 God het sy eie lief Joh 10:1-21, 13:1 Ons is nie alleen nie Gén 3:15,Matt 13:24-30, 36-43

  13. ONS IDENTITEIT KRY BETEKENIS AS ONS - Hom ook liefhet Joh 8:42 mekaar liefhet Matt 22:36-40 sy skepping liefhet Ps 8 sy beeld dra Gén 1:27

  14. KENNIS VAN ONS ISRAEL-IDENTITEIT IS BEDOEL VIR DIÉ WAT:- Liefde verstaan 1Joh, 2Joh Nederig is Matt 11:25-30 Verantwoordelikheid kan neem 1Pet 2:9

More Related