1 / 33

AARDE EN DAARBUITE

AARDE EN DAARBUITE. DIE SON KOM OP!. Die son is `n reuse ster in ons sonnestelsel. Planete is in wentelbane om die son. In ander sonnestelsel in die heelal wentel planete ook om `n son. Ons son is `n ster. Dit lyk soveel groter as ander sterre omdat dit naby aan ons is.

Télécharger la présentation

AARDE EN DAARBUITE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. AARDE EN DAARBUITE

  2. DIE SON KOM OP!

  3. Die son is `n reuse ster in ons sonnestelsel

  4. Planete is in wentelbane om die son. • In ander sonnestelsel in die heelal wentel planete ook om `n son. • Ons son is `n ster. Dit lyk soveel groter as ander sterre omdat dit naby aan ons is. • Ander sterre is net so groot, maar hulle lyk klein omdat hulle baie ver weg is.

  5. Die son is `n ster in die middel van ons sonnestelsel. Dit is amper perfek rond. Die son bestaan uit plasma wat met magneetvelde deurspek is.

  6. `nSonflits toon die draadagtige aard van die son se plasma.

  7. Soos alle sterre sal die son nie vir altyd bestaan nie.

  8. STERRE PLANETS Soliede rots, of mengsel van gas en rots Wentel – „wandelaars” van die sterrestelsels. Skyn met gloed (weerkaats lig vanaf die son) • Meestal gasagtig • Vaste posisie • Skyn met flikkerende gloed (het eie lig) HOE verskil sterre en planete vae mekaar?

  9. PLANETE is die ruimte se wandelaars

  10. Kom ons leer meer van planete

  11. Mercurius soos gesien van die ruimtetuig Mariner. • Naaste planeet aan die son. • Dit is ook die kleinste planeet. • Mercurius se oppervlakte lyk baie soos die maan s’n – vol vlaktes en kraters. • Sy kern bestaan uit yster. • Daar is geen atmosfeer nie. • Oppervlaktemperatuur is baie laag. (-4500C!) MERCURIUS

  12. MERCURIUS, GOD VAN SPOED

  13. Venus is die tweede planeet vanaf die son. • Amper net so groot soos die aarde. • Digte atmosfeer van koolstofdioksied en swawelsuurwolke. • Baie erge kweekhuiseffek – kan tot 482 ◦C raak. • Planeet het min water, kom alles as waterdamp voor. • Lugdruk 90 keer meer as op aarde. • Neem 243 dae om om sy eie as te draai. • Neem 225 dae om om die son te wentel. VENUS

  14. Botticelli se skildery van Venus, godin van die liefde

  15. Aarde soos gesien uit Apollo 17. • Kern van aarde bestaan uit metale soos nikkel en yster. • Die kern se temperatuur kan soveel as 7000◦C wees. • Aarde is nie heeltemal rond nie – dis `ngeoïed. AARDE is die derde planeet van die son af

  16. WAAROM IS LEWE OP AARDE MOONTLIK? • 1. Ons is die regte afstand van die son af – nie te naby om te warm te wees nie, ook nie te ver om te koud te wees nie. • 2. Dit beteken dat water in `n vloeibare vorm beskikbaar is.

  17. MARS

  18. Mars is na die god van oorlog vernoem. Mars is die vierde planeet vanaf die son. Dit staan ook bekend as die rooi planeet as gevolg van sy rooierige kleur. Die rooi kleur is as gevolg van die groot hoeveelhede ysteroksied. https://www.youtube.com/watch?feature=player_detailpage&v=IWPO-VViwx4

  19. Mars het baie ooreenkomste met die aarde. Die atmosfeer op Mars is amper 100% koolstofdioksied. Mars het water, maar dit is alles gevries.

  20. JUPITER

  21. Jupiter word gekenmerk deur sy reuse groot rooi kol, eintlik `n reuse storm.

  22. Jupiter is na die god van die hemelruim genoem, Zeus in Grieks.

  23. Saturnus is massief in vergelyking met die aarde. SATURNUS

  24. Saturnus het 31 mane wat om hom wentel. Titan is reusagtig, maar die ander is medium of klein in grootte. Saturnus is ook bekend vir sy ringe – rotse en stof wat om die planeet wentel.

  25. SATURNUS was die god van landbou

  26. URANUS het verskeie mane en ringe.

  27. Uranus is na die Griekse god van die hemelruim genoem.

  28. NEPTUNUS

  29. Neptunus is ook `nysreus – bestaan meestal uit rots en ys (water en ammoniak). • Baie weerverskynsel aangetref bv. Groot kol NEPTUNUS

  30. Wolke oor Neptunus NEPTUNUS is na die god van die see vernoem.

  31. Wat van Pluto?

  32. Pluto is as `nDwergplaneet geklassifiseer: dis te klein om `n ware planeet te wees en sy wentelbaan oorvleuel met die bane van ander planete, twee redes waarom dit in 2006 herklassifiseer is.

More Related