190 likes | 894 Vues
Wie’s Hy ?. Adam Small. Wie’s Hy ? Die poet, w ie’s hy ? d julle het so baie bek oorie poet, m a wie’s hy ? Is hy rêrag soes djulle dink d ie ou moerie pen ennie ink w at in sy study sit en poems dink? Nai , d julle’s mistaken, n ie hy nie m a d’julle is die poets,
E N D
Wie’sHy? Adam Small
Wie’sHy? Die poet, wie’shy? djulle het so baiebekoorie poet, ma wie’shy? Is hyrêragsoesdjulle dink die oumoerie pen ennie ink wat in sy study sit en poems dink? Nai, djulle’s mistaken, niehynie ma d’julle is die poets, djullewatinniestraatloep enniegladdebekverkoep ma die dinge sien en soema net daa God tienhulleroep!
VRYE VERS • Geenvasterymskema (tog bietjierym in gedig) • Geenvasteritme • Lengte van versreëlswissel • Lengte van strofeswissel • (Hierdiegedig het WEL hoofletters en leestekens) • Herhaling van woorde (wie’shy/ djulle)
TEMA • Almalwattaalspeels en kreatiefgebruik, is digters. • Digterskap is dusnie net om in studeerkamerteskryfnie. • Digterskapkanook PROTESTEER teen watverkeerd is (“God tienhulleroep”)
Saamgesteldeur:E Cronje HoërskoolKampsbaai