1 / 7

Hoërskool Florida Wiskundige Geletterdheid Junie 2011 - Vraestel 2

Hoërskool Florida Wiskundige Geletterdheid Junie 2011 - Vraestel 2 Graad 11 Datum: 22 Junie 2011 Opsteller : Me. M. Janse van Rensburg Totaal : 75 punte Moderatore : Me. R. Niemann , Me. L. Badenhorst LU: 1, 2, 3 Instruksies :

shlomo
Télécharger la présentation

Hoërskool Florida Wiskundige Geletterdheid Junie 2011 - Vraestel 2

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoërskool Florida • WiskundigeGeletterdheid • Junie 2011 - Vraestel 2 • Graad 11 Datum: 22 Junie 2011 • Opsteller: Me. M. Janse van RensburgTotaal: 75 punte • Moderatore: Me. R. Niemann, • Me. L. Badenhorst • LU: 1, 2, 3 • Instruksies: • Rondalleantwoordeaf tot 2 desimale, tensyandersgevra. • Nommerjouantwoordesoos op die vraestel. • ToonALLEstappe. • Skryfnetjies en leesbaar. • ALLE GRAFIEKE MOET ‘N OPSKRIF HÊ EN DIE ASSE MOET BENOEM WEES!!!!! Vraag 1 [26] Bou van ‘n hokkiebaan. Hoërskool Florida wil ‘n sintetiesehokkiebaanbou. Die oppervlakte van die hokkiebaansal met betongemaak word en ditsalbedek word met sintetiesegras. Rondom die speelvlak (ingekleurdegedeelte) is daar ‘n strookingerekenvirloopruimtevirafrigters en skeidsregters (nie-ingekleurdegedeelte). Die prenthierondertoon ‘n tweedimensionelebo-aansig van die hokkiebaan. Elkedoelgebied is ‘n halfsirkel. (Let wel: Die prent is nievolgensskaalgetekennie.) 2m 2m

  2. 1.1. Skryf die deursnee van die doelgebiedneer. (1) 1.2. Bereken die oppervlakte van die speelvlakdeurgebruiktemaak van die volgendeformule: Oppervlakte = lengte x breedte ROND JOU ANTWOORD AF TOT DIE NAASTE HEELGETAL. (3) 1.3. Bepaalnou die oppervlakte van die loopruimteom die speelvlak, korrek tot 1 desimale plek. Oppervlakte = lengte x breedte. (5) 1.4. Die bouergaan die loopruimte met rooikunsmatigegrasbedek. Die prenthierondertoon die afmetings van die blokkewat die bouergaangebruik. (Let wel die prent is nievolgens skaalnie.) Berekenhoeveelblokkekunsmatigegras die bouervir die loopruimtesalmoetkoop, indien die oppervlakte van die loopruimte 300m² is. (3) 1.5. Om die basis van die totale area (speelvlak en loopruimte) temaak, sal die bouer ‘n betonbladlêwaarop die speelvlakgeposisioneergaan word. Die prenthieronder is die drie-dimensioneleaansig van die betonbladwat die bouervir die hokkiebaansallê. Bereken die volume betonwat die bouersalbenodig. Rondjouantwoord af tot eendesimaleplek. (4) 50 cm 1 m breedte 0,2 m lengte

  3. 1.6. Sodra die hokkiebaanvoltooi is, moet die opsigterslegs die SOLIEDE strepe op die baanverf. Die volgendeformulekangebruik word om die omtrek van die sirkeltebereken: , waar= 3,14 is. Gebruik die formule en berekenhoeveel meter se strepe die opsigtersalmoetverf. Rondjouantwoordaf tot die naaste meter. (7) 1.7. Vir die verfwat die opsigtergaangebruikom die strepe op die baanteverf, sê die verfvervaardigersdat ‘n 1 liter-blikverfgenoeg is om ‘n lyn van 65m teverf. Bereken hoeveelvolblikkeverf die opsigtermoetkoopom die strepe op die helebaanteverf, indienhy570 m moetverf? (3) Vraag 2 [15] Die kosteom ‘n sintetiesehokkiebaantebou word hieronderuiteengesit: Hoërskool Florida moetbaie geld spandeerom die droom van ‘n sintetiesehokkiebaantebewaarheid. Die bedragwatbenodig word is enorm en die skool het nie die fondsebeskikbaarnie. Dus het hullenavraaggaandoen en met twee opsiesnavoregekom. Opsie 1: Lening van ABBA bank teen ‘n rentekoers van 6% saamgestelderente, halfjaarlikssaamgestel, terugbetaalbaaroor 2 jaar. Opsie 2: Lening van FNP bank teen ‘n rentekoers van 7% enkelvoudigerente, terugbetaalbaaroor 3 jaar. 2.1. Bereken die totalebedragwatHoërskool Florida salterugbetaaloor2jaarindienhulle opsie 1 neem. Maakgebruik van die onderstaandeformule: (5) 2.2. Bereken die totalebedragwatHoërskool Florida salterugbetaaloor3jaarindienhulle opsie 2 neem. Maakgebruik van die onderstaandeformule: (5) 2.3. Watteropsie, volgensjou, sal die bestewees en hoekom? (2) 2.4. Berekenwatterpersentasie van die totalekoste word aanarbeidspandeer. (3)

  4. Vraag 3 [21] ‘n Groep van 20 leerders van Hoërskool Florida is gekiesomaan ‘n hokkietoernooi in Bloemfontein deelteneem. Die leerderswoufondseinsamelvir die uitstappie en het besluitom penne teverkoop. Die leerders het berekendathulle R40,00 salbenodigomhullefondsinsamelingsprojekte begin. Hierdiebedragsouviradvertensie en anderuitgawesgebruik word. Die kosprys van elke pen is R2,00. Elkeleerder het R12,00 geskenkomhullefondsinsamelingte begin. 3.1. Bereken die totalebedrag geld wat die leerdersgeskenk het. (2) 3.2. Die leerders het hulletotaleuitgawessoosvolgbereken: Totaleuitgawes = R40,00 + R2,00 (aantal penne verkoop) 3.2.1. Bereken die waardes van A en B deur die inligting in die onderstaande tabel en die formuletegebruik. (2) 3.2.2. Maakgebruik van die tabel en teken op die assestelsel op jouantwoordblad die grafiekwat die uitgawesteenoor die getal penne gekoop, aandui. Noemhierdiegrafiek UITGAWES. (3) 3.3. Die leerders het besluitom die penne teen R6,00 elk teverkoop. 3.3.1. Bereken die waardes van C en D deur die inligting in die onderstaande tabeltegebruik. (2) 3.3.2. Gebruik die tabelom die grafiekwat die inkomsteteenoor die aantal penne verkoopteteken op dieselfdeassestelsel as 3.2.2. Noem die grafiekduidelik INKOMSTE, en gee ‘n opskrifvir die grafiekwat begin met “Die verbandtussen______”. (4) 3.4. Veronderstel die leerders het 25 penne gekoop. Gebruik die grafiekom die volgende vraetebeantwoord: 3.4.1. Wat was hulletotaleuitgawes toe 25 penne aangekoop is? (1) 3.4.2. Wat was hulleinkomste toe 25 penne verkoop is? (1) 3.4.3. Skryf die verhouding van die uitgawes tot inkomstes neervir 25 penne. (Laat die antwoord in die eenvoudigstevorm.) (2) 3.4.4. Bereken die wins as 25 penne aangekoop en verkoop word. (2) 3.5. Hoeveel penne moethulleverkoopomgelyktebreek? (Dui met ‘n stippellynaan op jou grafiek en benoem die punt A) (2)

  5. c Beantwoord op die antwoordblad

  6. ANTWOORDBLAD JUNIE – VRAESTEL 2 NAAM EN VAN: _______________________ GR 11 K ____ VRAAG 3.2.2. EN 3.3.2. Verbandtussen___________ ______________________________ Rand Aantal penne

  7. VRAAG 4.1. (ONTHOU byskrifte!!!) 4.2. _______________________ 4.3. _______________________________ ___________________________________ ___________________________________ ___________________________________ ___________________________________ ___________________________________

More Related