1 / 19

Idiome

Idiome. Graad 9 Afrikaans EAT. Wat is ‘n idioom ?. Dit is ‘n figuurlike manier van praat . Dit is verskillende uitdrukkings wat ‘n taal meer kleurvol en interessant maak !. Waar word dit gebruik ?. Letterkunde Advertensies Liedjies Op televisie Orals! Hoekom ?

sivan
Télécharger la présentation

Idiome

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Idiome Graad 9 Afrikaans EAT

  2. Wat is ‘n idioom? • Dit is ‘n figuurlikemanier van praat. • Dit is verskillendeuitdrukkingswat ‘n taalmeerkleurvolen interessantmaak!

  3. Waar word ditgebruik? • Letterkunde • Advertensies • Liedjies • Op televisie • Orals! Hoekom? • Ditmaakditmeerinteressant!

  4. VerskillendeVoorbeelde • Op televisie… • Watbetekendit? • “My kar is op die koffie” • “My kar is in sy kanon in” • “Hy het sy gat gesien” (plat taalgebruik) • Is haar kar regtig op die koffie of in ‘n kanon? • Dit is stukkend!

  5. VerskillendeVoorbeelde • Op televisie… • Watbetekendit? • “My cd’s het mos voete gekry” • “My huis is rot en kaal besteel” - Sy huis is beroof! Al sy goed is gesteel...

  6. In musiek! “laat die poppedans”

  7. In musiek! “ekmoeselkeliewetoutjie trek”

  8. In musiek! “jymaak my knieë lam” & “jyhaal die wind uit my seile”

  9. Komonsleer ‘n paaridiome!

  10. Om iemand se been te trek.

  11. As iemand se kop raas.

  12. Om jouselftebevindtussenniks en nêrens.

  13. Om ‘n uiltjieteknip.

  14. Om ‘n hoop strooitepraat.

  15. Om kattekwaadaantejaag.

  16. Om ‘n bangbroektewees.

  17. Om ‘n tweegesigtewees. Om ‘n wysneustewees.

  18. Om ‘n veer tevoel.

  19. Aktiwiteit! Spotprente van www.kaaskrul.com

More Related