1 / 5

Maatskaplike faktore , insluitend die gemeenskap en media, wat bydra tot middelmisbruik

Maatskaplike faktore , insluitend die gemeenskap en media, wat bydra tot middelmisbruik. Weiering en besluitnemingsvaardighede. Jou beste verdediging teen die lokval van middelmisbruik is om ʼn goeie aanvalstrategie te hê.

sorena
Télécharger la présentation

Maatskaplike faktore , insluitend die gemeenskap en media, wat bydra tot middelmisbruik

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Maatskaplikefaktore, insluitend die gemeenskap en media, watbydra tot middelmisbruik

  2. Weiering en besluitnemingsvaardighede • Jou beste verdediging teen die lokval van middelmisbruik is om ʼn goeie aanvalstrategie te hê. • Indien jy jou weiering en besluitnemingsvaardighede ontwikkel, kan jy met selfvetroue “nee” sê.

  3. Weiering en besluitnemingsvaardighedemetodes • Om “nee dankie” te sê werk gewoonlik wanneer jou vriende en portuurgroep gewone druk op jou plaas. • Sien gepaste geleenthede raak om ernstige situasies in grapperige situasies te omskep. • Gee ʼn rede, feit of verskoning waarom jy êrens anders heen moet gaan en kom weg van die persoon of situasie.

  4. Draaiweg van die persoon of begin met iemandanderstepraat. • Selfs al voeljydatjymoetblyomjouvriendegelukkigtehou, moetjy van die situasiewegloop en “nee” sêsoosjyditdoen. • Verander die onderwerpdeurvoortesteldatjulleietsandersdoen. • Houaanom “nee” tesê en moenieingeenie.

  5. Een van die belangrikste keuses in jou lewe is die keuse van jou vriende. • Jou gesonde verstand sê gewoonlik vir jou wanneer dinge nie reg is nie en wanneer daar groot groepdruk op jou geplaas word om iets verkeerds te doen.

More Related