1 / 41

Voortplanting

Voortplanting. Dr Willem Stolk. Die manlike geslagstelsel (Bou en funksies). Animasie. Semenbuisies. So lyk ‘n deursnit deur ‘n semenbuis Uitgevoer met kiemepi- teelselle. Ken deursnit volledig met alle byskrifte en funksies. Kiemepiteel : Produseer spermatosoë d.m.v

suchin
Télécharger la présentation

Voortplanting

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Voortplanting

  2. Dr Willem Stolk Die manlike geslagstelsel (Bou en funksies) Animasie

  3. Semenbuisies • So lyk ‘n deursnit deur • ‘n semenbuis • Uitgevoer met kiemepi- • teelselle Ken deursnit volledig met alle byskrifte en funksies

  4. Kiemepiteel: • Produseer spermatosoë d.m.v • spermatogenese

  5. Sertoli - selle: • Ryk aan glikogeen • Dien as voedsel vir die ontwik- • kelende spermatosoë

  6. Tydens beweging meng spermatosoë met sekresies van seminale vesikel • Fruktose - Verskaf energie vir spermatosoë • Mukus - Vir smering • Proteïen - Verdik die semesamestelling

  7. Dr Willem Stolk Die vroulike geslagstelsel (Bou en funksies) Animasie

  8. Die vroulike geslagstelsel bestaan uit: ‘n Paar ovariums ‘n Fallopiusbuis of oviduk vanaf elke ovarium ‘n Uterus of baarmoeder ‘n Serviks ‘n Vagina of geboortekanaal ‘n Vulva of uitwendige opening Jy moet hierdie strukture se ligging, bou en funksies goed ken

  9. ovariums

  10. Ovariums Ontwikkeling van eierselle vind meioties oor verskillen- de stadiums binne in hierdie die follikels plaas.

  11. Ovariums Soos wat die eiersel ontwikkel, so ontwikkel ook die follikel in grootte en massa en staan dit uiteindelik as die Graafse-follikel bekend.

  12. Dr Willem Stolk Dit is regtig baie belangrik dat jy die stadiums van ontwikkeling van die eiersel binne die follikel baie goed sal begryp !! !! Kyk mooi !!

  13. Primêre follikel met primêre oösiet (2n)

  14. Binnevoering van uterus • Ryk aan bloedvate • Ryklik van voedingstow- • we en suurstof voorsien Endometrium

  15. Dr Willem Stolk Gametogenese Die produksie van gamete

  16. Dr Willem Stolk • Gametogenese is die algemene term vir: • Spermatogenese – vervaardiging van • spermatosoë • Oögenese – vervaardiging van • eierselle

  17. Spermatogenese (twee fases) • Fase 2 • Spermatiede ondergaan ‘n rypwordingsproses in • die semenbuisies en vorm spermatosoë. • Hierdie spermatosoë bevat nou: • * ‘n kop met ‘n akrosoom. Dit bevat ensieme om die • beskermende lae rondom eierselle af te breek. • * ‘n middelste deel met baie mitochondria om • energie vir die sweepagtige flagellum te gee. • * ‘n flagellum, vir voortbeweging.

  18. Dr Willem Stolk Die volgende diagram sal maak dat jy spermatogenese makliker sal verstaan !! Kyk mooi !!

  19. 1. Kiemepiteelselle ondergaan mitose …. 2n

  20. Dr Willem Stolk Maak seker jy kan ‘n diagramatiese uitleg van spermatogenese volledig kan doen !! Kyk mooi !!

  21. 2n Kiemepiteelsel Mitose Spermatogonium 2n Mitose Primêre spermatosiete 2n 2n Meiose I Sekondêre spermatosiete n n Meiose II Spermatiede n n n n Rypwording Spermatosoë

  22. Dr Willem Stolk So lyk ‘n diagramatiese voorstelling van ‘n spermatosoön !! Kyk mooi !!

  23. Daar is drie kenmerkende dele Kop Middelstuk Ontleed elke deel in meer detail Stert

  24. Dr Willem Stolk Maak seker jy kan ‘n diagramatiese uitleg van oögenese volledig kan doen !! Kyk mooi !!

  25. 2n Kiemepiteelsel Mitose 2n Een oögonium Mitose Primêre oösiet 2n Meiose I Sekondêre oösiet n Polêre liggaam n Meiose II Polêre liggaam n Ovum n n n

  26. Dr Willem Stolk Die menstruele periode Animasies [Kliek][Kliek]

  27. Die menstruele fase Dag 1 tot 5 • Indien die eiersel nie bevrug word nie, dan dis- • integreer dit. • Lae vlakke van progesteroon en estrogeen laat • die bloedvate in die endometrium bars. • Die endometrium word daarna deur die liggaam • uitgeskei in die vorm van bloed. • Hierdie proses word menstruasie of maandston- • de genoem

  28. Dr Willem Stolk Bevrugting en implantering

  29. Dr Willem Stolk Hier is ‘n diagrammatiese voorstelling van die stadiums van bevrugting en implantasie !! Kyk mooi !!

  30. Ovulasie: Die sekondêre • oösiet word vanuit ‘n ryp Graafse follikel vrygestel. Dit word in die Fallopiusbuis ingetrek.

  31. Dr Willem Stolk GESTASIE (Embrioniese ontwikkeling en swangerskap)

  32. Dr Willem Stolk Verwys na die ontwikkelings-periode van die embrio vanaf implantering in die edometrium van die uterus

  33. So groei die fetus: 4 8 12 16 20 24 28 32 36 40 • Week 4: • Die groei van die naelstring stel die • embrio in staat om suurstof en voe- • dingstowwe te absorbeer en ook van • afvalstowwe ontslae te raak

  34. Die uterus is uitstekend met embrioniese membrane vir sy versorgingstaak toegerus. !! Kyk mooi !!

  35. Die amniotiese vloestof het die volgende belangrike funksies: • Skokabsorbeerder vir beskerming • Verhoed uitdroging van fetus • Bekerm fetus teen temperatuur- • skommelinge • Verskaf die medium vir beweging, • groei en ontwikkeling

  36. Dr Willem Stolk GEBOORTE (Week 40)

  37. Hou die volgende in gedagte !!!! • Tydens die gestasieperiode is die pro- • gestoroonvlakke in die liggaam hoog. • Dit keer dat daar sametrekkings van die • uterus plaasvind. • Vanaf week 38 daal die progestoroon • vlakke egter dramaties. • Die hipofise begin terselfdertyd die • hormoon oksitosien af te skei. • Hierdie hormoon veroorsaak dat die • uterus teen week 40 begin saamtrek.

  38. Stadium II Deurstoot van die baba • Neem gewoonlik een en ‘n half uur met die eerste baba.

  39. Waarom sal ‘n keisersnee nodig wees ? • Sal gedoen word as natuurlike geboorte die moeder of die • baba in gevaar kan stel. • Gebeur gewoonlik as die posisie van die baba nie na wen- • se is nie, bv. voete naaste aan die serviks i.p.v. sy kop. • Hoë of lae bloeddruk by die moeder speel gewoonlik ook ‘n • rol in die dokter se besluit tot ‘n keisersnee.

  40. Dr Willem Stolk VOORGEBOOR- TELIKE VERSORGING

  41. 2. Vermy rook, alkohol en dwelms • Simptome: • Abnormaliteite van die skedel en gesig, klein • boonsta lip en neus, skuins ken en onderkaak. • Stadige lengtegroei. • Abnormale orgaanwerking van veral die hart. • Abnormaliteite van die senuweestelsel wat • veral tot verstandelike vertraagdheid lei. • Enigiets wat die moeder eet of drink kan deur middel • van die plasenta na die baba oorgedra word. • Te veel alkohol tydens swangerskap lei dikwels tot ‘n • toestand bekend as Fetale Alkahol Sindroom.

More Related