1 / 47

MBChB V: Beelding Hematologie Sessie 2

MBChB V: Beelding Hematologie Sessie 2. MJ Coetzee. Inhoudsopgawe. Hematologiese maligniteite Leukemië Akuut Chronies Miëloom Limfoom Trombose & hemostase Trombositopenie Hemofilie DIC. Miëloïed (granulêre selle) Chroniese (miëloproliferatiewe toestande)

suzuki
Télécharger la présentation

MBChB V: Beelding Hematologie Sessie 2

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. MBChB V: BeeldingHematologieSessie 2 MJ Coetzee

  2. Inhoudsopgawe • Hematologiese maligniteite • Leukemië • Akuut • Chronies • Miëloom • Limfoom • Trombose & hemostase • Trombositopenie • Hemofilie • DIC

  3. Miëloïed (granulêre selle) Chroniese (miëloproliferatiewe toestande) e.g. Chroniese miëloïede leukemie (CML) Akute miëloïede leukemië ontstaan vinnig, dodelik bv. akute promiëlositiese leukaemie Limphoïef (limfosiet lyn) Chronies bv. Chroniese limfositiese leukemie Verloop: jare Akute limfoblastiese leukemieë ontstaan vinnig, dodelik e.g. akute limfoblastiese leukemieë(ALL) Leukemië: rowwe klassifikasie

  4. Miëloïed Limfoïed

  5. Meer onvolwasse selle: akute leukemië Meer volwasse selle: chroniese leukemië

  6. Miëloproliferatiewe siektes

  7. Organomegalie in ‘n pasiënt met ‘n miëlo-proliferatiewe siekte

  8. CML Perifere bloed:netrofiel leukositise met links verskuiwing & eosinofiele & basofiele Toename in witsellaag in afgeswaaide bloed “leukemie”

  9. CML: Ph1 t(9;22)

  10. Teiken van Gleevec (middel teen CML): werk op sein-transduksie • Die normale tirosien kinase dra ‘n sein van die oppervlakte na die kern in ‘n beheersdemanier • Die abn. tirosien kinase is ‘n ONKOGEEN wat die kern stimuleer om aan te hou verdeel Intrasellulêre oordraers van seine

  11. Polisitemie verapolisitemie = baie selle in die bloed;vera = Latyn vir waarheid (onverklaard) Pasiënt van Sir William Osler waarmee hy eerste PV beskryf het

  12. Baie RBSe op ‘n bloedsmeer Sellulêre biopsie in PV

  13. CT of oganomegaly Beenmurg fibrose Milt van miëlofibrose

  14. Essensiële thrombositemie

  15. Gangreen met essensiële trombsitemie(abnormale plaatjies klomp)

  16. Akute mïeloïede leukemië • Verskillende klassifikasies • FAB (French-American-British) • WHO (World Health Organization) • Kan verskillende sellyne verteenwoordig • Mïeloïedeselle van verskillende stadiums van ontwikkeling • Promïelosiete • Eritroblaste • Plaatjies, ens.

  17. Miëloblaste: perifere bloed

  18. Miëloblaste met ‘n Auer-stafie

  19. AML Gepakte beenmurg Miëloblaste met granules (granules is tipies van miëloïede selle

  20. Limfoïede leukemieë • Chroniese limfositiese leukemie • Akute limfoblastiese leukemie

  21. CLL: klinies Servikale limfknope Mediastinale limfknope

  22. CLL beenmurg: infiltrate volwasse limfosiete

  23. CLL: perifere bloed met baie limfosiete

  24. CLL: laboratorium CLL selle druk tipiese antigene op hulle membrane uit. Hierdie word d.m.v van vloeisitometrie opgetel

  25. ALL: klinies • Vinnige verloop • Limfadeopatie • Organomegalie • Bloedings • Infeksies

  26. ALL: limfoblaste

  27. Burkitt's limfoom/leukemie blaste

  28. Miëloom • Vae klagtes • Beenpyn • Frakture • Infeksies • Malaise • Onthou asb. om paraproteïenein bloed en urien te bepaal • 1% van alle maligne siektes • > 10 % van hematologiese maligniteite in die VSA • Jaarlikse insidensie ± 4 per 100,000 • Toename in gerapporteerde gevalle ? a.g.v. Toename van mediese fasiliteite en die gebruik daarvan

  29. Myeloma • Osteopenia • Lytic lesions • Pathological fractures

  30. Miëloom Normaal Normaal Monoklonale band van abnormale Ig

  31. Miëloom: rouleaux op perifere bloed

  32. Miëloom: plasmaselle in beenmurg

  33. Gestude venas a.g.v. paraproteïne, veral IgM

  34. Hemostase • Bloedingsneigings • Oorerflike bloedingsneigings • Hemofilie • Von Willebrand siekte • Verworwe bloedingsneigings • ITP • Tromboses • Veneus • Arteriël

  35. Purpura(fyn peticchiae)

  36. Purpura (ecchimose): groter bloedings

  37. Hemartrose in hemofilie

  38. Hemofilie stamboom

  39. Hemofilie: herhaalde bloedings Donker gehipertrofeerde synovium; osteoartritis;osteofiete

  40. Hemofilie: X-strale (ankilose) Elmboog Knie

  41. Gevaarlike bloedings Mondvloerbloeding sprei af en druk die lugweë toe Volkman-kontraktuur van kompartement-sindroom van voorarm (hand nutteloos)

  42. ITP: beenmurg gepak met megakariosiete

  43. TTP: min plaatjies & rooisel fragmente(skakel altyd HIV uit)

  44. Oppervlakkig trombose: klinies Velnekrose

  45. DIC: kliniese beeld

  46. DIC: histologiese beeld

More Related