1 / 72

Beeldingsessie 1 Hematologie MBChB V

Beeldingsessie 1 Hematologie MBChB V. MJ Coetzee. Normale bloedbeeld. Normale bloedsmeer. Normale witselle. Normale rooiselle & plaatjies. Eosinofiel. Basofiel. Normale stafsel. Normale beenmurg. Stamselle gee aanleiding tot selle wat ontwikkel na volwasse selle in die sirkulasie

ayita
Télécharger la présentation

Beeldingsessie 1 Hematologie MBChB V

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Beeldingsessie 1HematologieMBChB V MJ Coetzee

  2. Normale bloedbeeld

  3. Normale bloedsmeer Normale witselle Normale rooiselle& plaatjies

  4. Eosinofiel Basofiel

  5. Normale stafsel

  6. Normale beenmurg

  7. Stamselle gee aanleiding tot selle wat ontwikkel na volwasse selle in die sirkulasie • Probleme met stamselle veroorsaak beenmurg versaking en selfs leukemie

  8. Normale beenmurgselle

  9. Normale beenmurgsmeer Normale beenmurg partikel (1/3 vetselle)

  10. Hipersellulêre beenmurg Biopsie (histologiese beeld) Partikel op smeer

  11. Hiposellulêre beenmurg Vetselle het normale beenmurg vervang Been Aspiraat partikel

  12. Volbloedtelling

  13. Volbloedtelling-1 • Die VBT is ‘n group toetse wat ons inligting gee oor: • Rooiselle en hulle eienskappe • Totale witseltelling en konsentrasie van tipes witselle (differensiële telling) • Konsentrasie van plaatjies • ‘n Bloedsmeer word gemaak en die morfologie van die bloedselle gerapporteer • Dikwels word ‘n EBS tegelykertyd gedoen

  14. Volbloedtelling -2 • Bloed vir ‘n VBT word in ‘n pers buis,watdie antistolmiddel EDTA bevat, getrek • Die buis behoort die lab. binne 2 ure te breik - anders kan artifakte ontstaan • Hand bloedtellings behels mond-pipettering en is ‘n aansteeklikheids-risiko • Ge-outomatiseerde seltellers tel rooiselle, witselle & plaatjies, en doen Hb en rooiselindekse

  15. Hemoglobien-1 • Normale Hb varieër met ouderdom, geslag & hoogte bo seespieël • In Bloemfontein (1300 m) is die normale volwasse Hb: • Mans: 14,5-18,5 g/dl • Vroue: 12,5-16,5 g/dl

  16. Hemoglobien-2 • Hb kan ook gemeet word in g/l en mmol/l • Wêreld Gesondheidsorganisie • By seevlak • Definisies van anemie (seevlak) deur deskundiges • Kinders < 10 j < 9 g/dl • Volwasse mans < 13 g/dl • Volwasse vroue < 12 g/dl • Swanger vroue < 11 g/dl

  17. Rooiselindekse-1 • Die Hb toon die teenwoordigheid/afwesigheid van anemie • Die rooiselindekse wys die tipe anemie • Die GKV (gem. korpuskulêre volume) is gewoonlik tussen 80-100 fl • GKV < 80 fl: mikrositose • GKV 80-100 fl: normositose • GKV > 100 fl: makrositose

  18. Rooiselindekse-2 • Die hematokrit gee die gedeelte van die bloed wat gevorm word deur RBSe. • Dit word ekstensief in die VSA as ‘n aanduider van anemie gebruik, maar nie elders nie • Die GKH (gem. selhemoglobien) reflekteer die hoeveelheid Hb/RBSl • Die GKHK gee ‘n idee van die kleur van die RBSe • Deesdae word die GKVakkuraat gemeet en is dit meer belangrik

  19. VBT lesing direk van selteller

  20. Hematokriet

  21. Witsel telling • Die totale WST is 4,0-11,0 x 109/l • Meeste van die wit selle is neutrofiele • ‘n Leukopenie word meestal veroorsaak deur ‘n verminderde aantal neutrofiele, maar nie altyd nie • ‘n Leukositose word meestal veroorsaak deur ‘n verhoogde aantal neutrofiele, maar nie altyd nie • Dus is dit belangrik om die absolute telling van individuele tipes witselle te bepaal

  22. Verslag van die bloedsmeer • Alhoewel mens baie inligting van die VBT kan kry, lees altyd die kommentaar oor die bloedmorfologie • Hierdeur kan bv. malaria, links verskuiwing, geaktiveerde limfosiete, ens, opgetel word, terwyl meeste masjiene dit nie kan doen nie • Dit plaas die tellings in perspektief en lei mens om die oorsaak van ‘n anemie, ens. te bepaal

  23. Rooiselvorms

  24. Ronde makrositose(bv. alkohol) Ovaal makrosiete (bv. Megaloblastiese anemie

  25. Akantosiete(bv. lewersiekte) Bloedsmeer Elektron mikroskopie

  26. Polichromasie, bv. hemolise of bloeding Rouleaux (bv. TB, HIV)

  27. Sferosiete: bloedsmeer Fatsoen van normale RBS & sferosiete

  28. Teikenselle (bv. lewersiekte)

  29. Algemene witselafwykings

  30. Neutrofiele • Neutropenie • Meestal veroorsaak deur onderdrukking • Ook genoem agranulositose • Oorsake: antitiroïede, anti-inflammatoriese middels, antikonvulsante, antipsigotika, sitostatiese chemotherapie, bestraling • Gevolge: infeksies (veral.respiratories), opportunisies, fungi • Neutrofilie (neutrofiel leukositose) • Meestal veroorsaak deur bakterieële infeksies • Met erge infeksies kan hulle toksiese granulasie toon • ‘n Verskuiwing na links dui dat onvolwasse WBSe - infeksie

  31. Neutrofiel leukositose Toksiese granulasie

  32. Stafsel (verskuiwing na links Döhle liggaampies (infeksie)

  33. Leukoeritroblastiese anemie:Witsel & rooisel voorlopers

  34. Leukoeritroblastiese anemie:beenmurg-infiltrasie deur kankerselle

  35. Limfosiete • Limfopenie • Meestal veroorsaak deur middels, bv. steroïede • Limfositose • Meestal veroorsaak deur virale infeksie • Met erge virusinfeksies kan die limfosiete geaktiveerdvoorkom

  36. Die leukosiet in virale infeksie:reaktiewe limfosiet

  37. Monosiete & eosinofiele • Monositose • Meestal veroorsaak deur chroniese infeksies, bv. TB • Eosinofilie • Parasitêre infeksies, allergieë, veltoestande, neoplasie

  38. Stoor artefak (bloed wat rondlê)

  39. Ander infeksies

  40. HIV Los kernfragmente Suurvaste basille in beenmurg (TB)

  41. Malaria Dik smere Falciparum trofosoïete Falciparum gametosiete(langstaandeinfeksie Nie-falciparum malaria (selle groot)

  42. Geografiese gebiede van malaria- dus hemoglobinopatieë 2002

  43. Fe-gebrek

  44. Bleekheid “Strawberry” tong:Fe-tekort Hande nuttig, ongeag velkleur

  45. Fe-gebrek: lepelnaels

  46. Hipochroom mikrositêre RBSe

  47. Geen Fe-kleuring in murg partikel nie Normale (blou) Fe kleuring van murg partikel

  48. Gastrointestinale bloeding a.g.v. kanker(Ba-kontras)

  49. Megaloblastiese anemie

  50. Ovaal makrosiet Megaloblastiese BM

More Related