1 / 14

WOORDE MET HOOFLETTERS

WOORDE MET HOOFLETTERS. Reëls oor hooflettergebruik. aan die begin van sinne. Die man loop…. Sal jy asseblief …. Ek hou van …. Jy moet die…. Eiename. Yamkela. Rondebosch. Europa. Bybel. Omo. ‘n sin wat met “‘n” begin, word gevolg deur ‘n hoofletter. ‘n Nuwe boek …….

taima
Télécharger la présentation

WOORDE MET HOOFLETTERS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. WOORDE MET HOOFLETTERS Reëlsoor hooflettergebruik

  2. aan die begin van sinne Die man loop… Sal jyasseblief…. Ekhou van …. Jymoet die…

  3. Eiename Yamkela Rondebosch. Europa Bybel Omo

  4. ‘n sin wat met “‘n” begin, word gevolgdeur ‘n hoofletter ‘n Nuweboek…… ‘n Paarjaargelede… ‘n Vrou het beweer… ‘n Goeie man het eendag…

  5. Die name van bevolkingsgroepe en lede van sulkegroepe Europeërs Vendas Suid-Afrikaner Engelsman Namibiërs

  6. die name van wette die Kinderwet die Skolewet

  7. Geografiese of aardryksundige name Hartebeespoortdan StilleOseaan Weskus Oos-Kaap Hoëveld

  8. Name van sterrestelsels en hemelliggame Neptunus Mars Die Melkweg Die Suiderkruis

  9. Elkedeel van vannewatuit twee losgeskrewe dele bestaan Du Plessis De Jager De Villiers As die van egterdeur ‘n voornaamgevolg word, lykdit so: P. de Jager N. du Plessis A. de Villiers

  10. Woorde wat vas geskryf word englishblog.com; essaymojo.co.uk; http://teflgeek.net; depressioncookies.blogspot.com

  11. ONTHOU EGTER englishblog.com; essaymojo.co.uk; http://teflgeek.net; depressioncookies.blogspot.com

  12. Onthou: huis toe; kerk toe; werk toe Selfstandigenaamwoorde + ‘toe’ is ALTYD twee woorde!! englishblog.com; essaymojo.co.uk; http://teflgeek.net; depressioncookies.blogspot.com

More Related