1 / 3

Ex 25:1-8

Ex 25:1-8 8 “Al hierdie dinge is bedoel vir ’n plek van aanbidding wat Israel vir My moet maak sodat Ek tussen hulle kan woon. ‎9 Ek sal jou planne wys van die tent en alles wat daarby hoort, en dan moet jy alles presies net so laat maak .”

tanith
Télécharger la présentation

Ex 25:1-8

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ex 25:1-8 8 “Al hierdie dinge is bedoel vir ’n plek van aanbidding wat Israel vir My moet maak sodat Ek tussen hulle kan woon.‎9Ek sal jou planne wys van die tent en alles wat daarby hoort, en dan moet jy alles presies net so laat maak.” “a special place where I can live among my people” CEV Vers 22: “Ek sal jou daar ontmoet. Ek sal van tussen die gerubs bo-op die ark met jou praat”

  2. 2 Kor 6:16: Ons is mos die tempel van die lewende God. Dit is soos God gesê het: “Ek sal onder hulle woon en rondbeweeg, en Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees.” “Julle is die tempel van die lewende God” – Ek sal in julle woon - nie meer net “tussen/among” nou “in” Ek het ook die heilige stad wat aan God gewy is, die nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel sien neerkom. Die nuwe Jerusalem was soos ’n bruid wat vir haar eggenoot mooigemaak is.‎3Ek het toe ’n kragtige stem van die troon af hoor sê: “Kyk, die tentwoning van God is nou onder die mense opgeslaan. Hy sal by hulle bly, en hulle sal sy volke wees en God sal self by hulle wees as hulle God. Open 21:2

  3. Sing yourselves into his presence. Psalm 100:2 Moses antwoord: “As U nie self saam met my gaan nie, moet U ons asseblief nie hiervandaan verder laat trek nie.16Want watter bewys kan daar wees dat U met my en met u volk tevrede is behalwe as U self met ons saamgaan? Dit is die groot verskil wat daar tussen ons en ander volke op aarde is—dat U by ons is.”Eks 33:15-16

More Related