1 / 23

Vuur gedefinieer:

Vuur gedefinieer: Vuur is die sigbare (lig) en voelbare (hitte) verskynsel wat voorkom as 'n brandbare stof by hoë temperatuur 'n oksidasie reaksie ondergaan. Die hitte veroorsaak 'n vertikale lugstroom, en verhitte materie stel brandbare gasse vry, waarmee die proses homself in stand hou.

taro
Télécharger la présentation

Vuur gedefinieer:

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Vuur gedefinieer: Vuur is die sigbare (lig) en voelbare (hitte) verskynsel wat voorkom as 'n brandbare stof by hoë temperatuur 'n oksidasie reaksie ondergaan. Die hitte veroorsaak 'n vertikale lugstroom, en verhitte materie stel brandbare gasse vry, waarmee die proses homself in stand hou. Wikipedia

  2. Vuur gedefinieer: Vuur is die sigbare (lig) en voelbare (hitte) verskynsel wat voorkom as 'n brandbare stof by hoë temperatuur 'n oksidasie reaksie ondergaan. Die hitte veroorsaak 'n vertikale lugstroom, en verhitte materie stel brandbare gasse vry, waarmee die proses homself in stand hou. Wikipedia Vuur is bloot ’n chemiese reaksie wat teen so ‘n snelle tempo plaasvind dat ons die resultaat daarvan kan waarneem.

  3. Die Heilige Gees

  4. Joh_16:7 Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster (HG) nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur;

  5. Joh_16:7 Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster (HG) nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur; Joh_7:39 En dit het Hy gesê van die Gees wat dié sou ontvang wat in Hom glo; want die Heilige Gees was daar nog nie, omdat Jesus nog nie verheerlik was nie.

  6. Luk_12:49Ek het gekom om vuur op die aarde te werp, en hoe wens Ek dat dit al aangesteek was!

  7. Act 2:2 En daar kom skielik uit die hemel ‘n geluid soos van ‘n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het. Act 2:3 Toe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit. Act 2:4 En hulle is almal vervul met die Heilige Gees...

  8. Act_1:8maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde. Luk_4:14En Jesus het in die krag van die Gees na Galiléa teruggekeer, en daar het ‘n gerug aangaande Hom deur die hele omtrek uitgegaan; Rom_15:13 En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees! Rom_15:19deur die kragvan tekens en wonders, deur die krag van die Gees van God, sodat ek die evangelie verkondiging van Christus volbring het van Jerusalem af en rondom tot by Illírikum;

  9. Blus die Gees nie uit nie 1 Thes. 5:19

  10. 1 Thes. 5: 19 • BLUS: (G4570): extinguish • Mat_12:20 - rokende lamppit nie uitblus • Mat_25:8 - Maagde se lampe is uit • Mar_9:44 - hel se vuur nie uitblus • Mar_9:46 - hel se vuur nie uitblus • Mar_9:48 - hel se vuur nie uitblus • Eph_6:16 - vurige pyle van die bose uitblus • Heb_11:34 - geloofshelde wat vuur kon uitblus Blus die Gees nie uit nie 1 Thes. 5:19

  11. Bedroef nie die Heilige Gees nie Ef. 4:30

  12. Ef. 4:30 BEDROEF: (G3076): to be sad: - cause grief, grieve, be in heaviness, (be) sorrow (-ful), be (make) sorry

  13. Hoe word ek die Heilige Gees deelagtig?

  14. Luk_11:13 As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes (G13690 - present/gift) aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid(G154 – vra, smeek, smag, begeer, nodig hê)?

  15. Act_4:31 En toe hulle gebid het, is die plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek. Act_8:15 Húlle het afgekom en vir hulle gebid, dat hulle die Heilige Gees mag ontvang, Act_8:17 Hulle het hul toe die hande opgelê, en hulle het die Heilige Gees ontvang.

  16. Act_4:31 En toe hulle gebid het, is die plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek. Act_8:15 Húlle het afgekom en vir hulle gebid, dat hulle die Heilige Gees mag ontvang, Act_8:17 Hulle het hul toe die hande opgelê, en hulle het die Heilige Gees ontvang. Act_15:8 En God wat die harte ken, het vir hulle getuienis gegee deur aan hulle die Heilige Gees te skenk net soos aan ons.

  17. Die H.G = soos VUUR = Krag + Energie van ‘n gemeente

  18. Die H.G = soos VUUR = Krag + Energie van ‘n gemeente Die H.G = persoon = bly binne elkeen individueel = ons liggame = Tempel van die H.G.

  19. Die H.G = soos VUUR = Krag + Energie van ‘n gemeente Die H.G = persoon = bly binne elkeen individueel = ons liggame = Tempel van die H.G. BLUS die Gees (vuur) nie uit nie = Soos Simson = Gees verdwyn sonder dat jy dit agterkom

  20. BEDROEF die H.G. nie = persoonlik een op Een = nie iets doen wat die H.G. as persoon, hartseer maak nie

  21. BEDROEF die H.G. nie = persoonlik een op Een = nie iets doen wat die H.G. as persoon, hartseer maak nie Deelagtigheid = slegs as jy dit begeer, smeek, smag en van Vader vra met opregte hart = geskenk van Vader

More Related