120 likes | 582 Vues
Warfare . Sit / walk / stand. Efesiërs 6:12. Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug. Efesiërs 6:12.
E N D
Warfare Sit / walk / stand
Efesiërs 6:12 • Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug
Efesiërs 6:12 • Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug
Efesiërs: Doel van brief en interpretasie • In die hart van die okkulte • Bemoediging vir gelowiges • Duidelike gedagte vloei:SITWALKSTAND
Wactmen nee: SIT, WALK, STAND • Posisie in Christus (sit) [Efs. 2:6] • Ons lewenswandel in die wêreld (walk) [Efs. 4:1] • Ons gesindheid teenoor die vyand (stand)[Efs. 6:11]
Ons Posisie in Christus (sit) • Innerlike man (identiteit) • Doel (purpose) • “Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus” • Efs. 1:3
Ons Posisie in Christus (sit) • Ons is Sy seuns en dogters (Efs. 1:5) • “Sonship” (refrigerator rights) • Our sonship reflects His glory (2 Kor 3:18) • Sit in hemelse plekke (Efs 1.19-20)
Ons lewenswandel in die wêreld (walk) • a) Hoe ons lewe teenoor mekaar as gelowiges • b) Hoe ons, ons geloof wandel (modelleer) teenoor die wêreld • [2:10, 4:1. 4:17, 5:2, 5:8, 5:15]
Ons lewenswandel in die wêreld (walk) • Hoe ons lewe teenoor mekaar as gelowiges • - Vyf voudige bediening • - Gawes • - Lone rangers are dead rangers
Ons lewenswandel in die wêreld (walk) • b) Hoe ons, ons geloof wandel (modelleer) teenoor die wêreld • “Ek vermaan julle dan, ek, die gevangene in die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is,” (Eph 4:1)
Ons gesindheid teenoor die vyand (stand) • “Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel. “ • (Eph 6:11)
Ons gesindheid teenoor die vyand (stand) • “Weerstaan / staande” – Griekse woord anthestemi • Die moderne woord antihistamien!