1 / 6

DIE GODELIKE PLAN VIR

DIE GODELIKE PLAN VIR. wereldevangelisasie. Hand1:8 “ Julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom , en julle sal my getuies wees . . .”. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com. IS “die Godelike plan vir wereldevangelisasie ”.

umeko
Télécharger la présentation

DIE GODELIKE PLAN VIR

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE GODELIKE PLAN VIR wereldevangelisasie Hand1:8 “Jullesalkragontvangwanneer die Heilige Gees oorjullekom, en jullesal my getuieswees. . .” Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com IS “die Godelike plan virwereldevangelisasie”. …die werk van die kerk in hierdieeeu

  2. DIE PERSONE WAT GOD GEKIES HET Wiekies die Here omsygetuiestewees? NIE engelenie, maargewonemenseomSygetuiestewees. Getuienislewering is die natuurlikegevolg van die gereddesiel. Is joulewe ‘n bewys en ‘n getuienisdat die evangelie se krag ‘n sielkom red (Rom1:16) Of moetonsvirietsanderssoek as bewys van die evangelie se krag? Onsmoetgetuiesweesdat die evangelie die krag van God tot redding is (Rom 1:16). DIE GODELIKE PLAN VIR WERELD- EVANGELISASIE Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  3. DIE PLAN WAT GOD HET DIE GODELIKE PLAN VIR WERELD- EVANGELISASIE Wat is ‘n getuie en syprimerefunksie? ... Niewatjy dink, veronderstel of gehoor... Maarwatjyweeta.g.vondervindings of wedervarings. “...Voorwaar, voorwaarEk se virjou, onsspreukwatonsweet en onsgetuig van watonsgesien het. . .” (Joh. 3:11). Getuie is niksbuite god se woord(Hand 2:22). Effektiewegetuienis is gesentreerd op Christus: “jullesal My getuieswees”. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  4. DIE PLEK WAT GOD AANDUI DIE GODELIKE PLAN VIR WERELD- EVANGELISASIE “Jullesal my getuieswees in Jerusalem... Juda en Samaria en tot aan die uiterste van die aarde” (Hand. 1:8). Waar begin ons? “Gaannajouhuisnajoumense toe, en vertelhullewattergrootdinge die Here aanjougedoen het. . .” (Mark. 5:19). Andreas het “. . . Eerssyeiebroer Simon Gekry). . .” (Joh. 1:42). Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  5. DIE KRAG WAT GOD VOORSIEN DIE GODELIKE PLAN VIR WERELD- EVANGELISASIE “Jullesalkragontvangwanneer die Heilige Gees oorjullekom, en jullesal my getuieswees...” Nie net viruitgesoekepersone... “En julle is almalvervul met die Heilige Gees. . .” (Hand. 2:4), want “Die belofte (van die doping met die Heilige Gees-krag), komjulle toe en jullekinders. . .” (Hand 2:39). Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  6. SLOT DIE GODELIKE PLAN VIR WERELD- EVANGELISASIE GOD se opdragaanelkeen van ons is: “Laat die Gees jullevervul. . .” (Ef. 5:18). Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

More Related