1 / 8

MAAK ‘n LYS van die stowwe waaruit die vervoermiddels gemaak is. BESLUIT op die een stof wat gebruik is in die maak

1. Hieronder is verskillende maniere om vanaf A na B te beweeg. MAAK ‘n LYS van die stowwe waaruit die vervoermiddels gemaak is. BESLUIT op die een stof wat gebruik is in die maak van aldrie. 3. Sterkte van vesels. Sterkte van blok. 2. Relatewe sterktes van materiale. 1. 0. yster.

van
Télécharger la présentation

MAAK ‘n LYS van die stowwe waaruit die vervoermiddels gemaak is. BESLUIT op die een stof wat gebruik is in die maak

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1 Hieronder is verskillende maniere om vanaf A na B te beweeg. MAAK ‘n LYS vandie stowwe waaruit die vervoermiddels gemaak is. BESLUIT op die een stof wat gebruik is in die maak van aldrie.

  2. 3 Sterkte van vesels Sterkte van blok 2 Relatewe sterktes van materiale 1 0 yster koper boor alumina grafiet aluminium silika glas karborundum 2 Yster word gebruik in die maak van verskeie objekte, insluitend motors, treine en fietse. Een van die voordele van yster is dat dit sterk is. Wetenskaplikes meet dikwels die sterkte van beide dun vesels tot groot blokke. BESKRYF wat die grafiek wys. BESKRYF ander moontlike redes wat die wye gebruik van yster verduidelik. Uit eie ondervinding, BESKRYF van die nadele van yster.

  3. Soos alle metale, word yster uit rotse in die aardkors verkry. 3 Prosesering van rotse • Eerstens word die rots uit die aarde gemyn. Oop myne beteken dat die rots bogronds gemyn word. In steengroewe word rotse los geskiet. In diep myne gaan mynwerkers ondergronds om die rots te myn. • Daarna word die rots vergruis. • Heel dikwels word die rots met water en ‘n skuimer agent gemeng. Die oorbodige aardse deel word met die skuim na bo verwyder. Die ertsdraenede deel kan van die res geskei word omdat dit na onder sak. • Laastens word die gewaste fyngemaakte erts vir metaal ontginning voorberei. TEKEN ‘n reeks van diagramme om die stadia in die prosesering aan te toon.

  4. 4 In die hoogoond word die yster erts tot yster gereduseer. Yster erts, kalksteen en kooks in. Warm koolsuurgas, geproduseer in chemiese reaksie, word gebruik om inkomende lug vooraf te verhit. ‘n Chemiese reaksie vind plaas. Die kooks verwyder die suurstof uit die ysteroksied erts en laat gesmelte yster agter. 200C 500C Die kalksteen meng met die onsuiwerhede en vorm sintel wat bo die gesmelte yster dryf 1700C Vooraf verhitte lug in Sinte uit Gesmelte yster uit Kyk versigtig na diagram van die hoogoond. Gebruik die diagram as hulp en SKRYF NEER hoe ysteroksied, in ystererts, tot yster in die hoogoond verander.

  5. Die chemie van metaal ontginning uit erts 5 Lesing notas Die ontginning van yster uit ystererts wys op ‘n algemene proses van metaal ontginning. Eerstens word die yster erts met kooks gemeng. Die kooks is hoofsaaklik die element koolstof. Die yster erts bevat twee elemente, yster en suurstof. Deur die erts en kooks saam te verhit, verkry die suurstof atome genoegsame energie om van die yster atome te skei en met die koolstof atome te verbind. Die verbinding van koolstof atome met suurstof atome lewer koolsuurgas. Dit is ‘n gas. Die warm gas ontsanp en los yster atome agter. Die yster atome, as gesmelte yster versamel op die bodem van die hoogoond. Skeikundiges sê, die yster erts is van ysteroksied tot yster metaal gereduseer. Terselfdertyd, is die koolstof in kooks tot koolstofdiosied geoksideer. Gebruik die lesing notas en TEKEN diagramme om die chemiese reaksies te wys. Gebruik atome om te wys wat chemies gebeur. Benoem die prosesse van reduksie en oksidasie.

  6. 6 Goud metaal word ook uit rots van die Aarde ontgin. Groot hoeveelhede gouddraende rots word uit diep myne verkry. Weer word die rots vergruis om ontginning moontlik te maak. 1. 2. Oormaat Sink metaal word by Sianied en goud oplossing gevoeg. Die goud slaan neer en sak na die bodem van die vloeibare mengsel. Die sinksianied oplossing bly oor. Sianied oplossing word by die vergruisde gouddraende erts gevoeg om die goud op te los en die oortollige rots agter te laat. 4. 3. Die swaar metaal word van die vloeistof geskei deur filtrasie. Dit word gedroog en dan gesmelt Die gesmelte goud word vir afkoeling in vorms gegiet waarna die ruwe goud stawe vir elektrolitiese verfyning gaan. Oormaat sink metaal word by oplossing gevoeg deur byvoeging van swawelsuur. Slegs die goud word as metaal agter gelaat. GEBRUIK ‘n woordeboek vir moeilike woorde. TEKEN ‘n diagram om die verskillende soorte atome en molekules te wys wat betrokke is by elke fase in die ontginningsproses van goud uit sy erts.

  7. 7 Hier volg sommige pryse van verskillende metale op die Johannesburg Aandelebeurs. ( ‘n Metrieke ton is een duisend kilogram.) Metaal Chemiese simbool Prys in Rand/tonne Al 13,000 Aluminium Koper Cu 16,000 Goud 110,000,000 Au 450 Yster (staal) Fe 4,400 Lood Pb Silwer Ag 1,700,000 Tin Sn 41,000 Sink Zn 7,500 BEREKEN die prys vir ‘n kilogram vir elke metaal. ILLUSTREER die pryse per kilogram in ‘n grafiese vorm. BESPREEK moontlike redeswaarom metaal pryse verskil. SKRYF ‘n verslag waarom verskillende metale verskillende gebruike het.

  8. 8 Mark dag is verby. Mense pak hul besittings bymekaar. Hulle gaan terug huis toe. Hulle gaan baie rommel agterlos. Alhoewel die rommel verskillende objekte sal wees is dit egter van slegs ‘n paar verskillende stowwe gemaak. MAAK ‘n lysvan die verskillende stowwe wat ons rommel uitmaak. Een stof in rommel is yster. Dit is in kanne, spelde, ou skottels, stomp messe, gebreekte gespes, skroewe, vasgespykerde toebehore. Gebruik jou kennis van die ontginning van metaleuit die Aarde om te VERDUIDELIK waarom ons yster moet hersirkuleer.

More Related