1 / 16

Lewensprosesse in plante

Lewensprosesse in plante. Reaksies van plante op die omgewing. Plant hormone. ◊ Algemene funksies van die volgende planthormone: Ouksiene Gibberelliene Absisiensuur Ondersoek geotropisme en fototropisme deur die beheer van veranderlikes

vilina
Télécharger la présentation

Lewensprosesse in plante

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Lewensprosesse in plante Reaksies van plante op die omgewing J Gerber and J Goliath

  2. Plant hormone ◊ Algemene funksies van die volgende planthormone: • Ouksiene • Gibberelliene • Absisiensuur • Ondersoek geotropisme en fototropisme deur die beheer van veranderlikes ◊ Rol van ouksiene in geotropisme deur die regulering van differensiële groei ◊ Rol van ouksiene in fototropisme deur die regulering van differensiële groei ◊ Gebruik van planthormone in landbou: • Ouksiene as onkruiddoders • Ouksiene om apikale dominansie te beheer • Ouksiene en gibberelliene om die ontwikkeling van vrugte te verhoog/stimuleer. J Gerber and J Goliath

  3. Plant verdedigingsmeganismes ◊ Die rol van die volgende as plant verdeigingsmeganismes: • Chemikalieë (beskerming teen infeksie van patogeniese mikro-organismes en wat deur herbivore geëet word. • Dorings (beskerm plante teen diere wat hulle eet/waterverlies te verminder) J Gerber and J Goliath

  4. Aktiwiteit 1 - Tropisme Instruksie • Verduidelik aktiwiteit oor fototropisme en geotropisme. • In pare/groepe bespreek die inligting en beantwoord die vrae wat volg. • Na 15 minute moet elke paar/groep terugvoering gee. J Gerber and J Goliath

  5. Plant hormone • Verrig ‘n spesifieke funksie wat verdere groei en ontwikkeling van plante beheer. • Stimuleer– ‘n proses word geaktiveer. • Inhibisie– ‘n proses word gestop. J Gerber and J Goliath

  6. Ouksiene • Groep plant hormone wathoofsaaklikgeproduseer word in die apikalemeristeme van singels en wortels. • Indoolasynsuur is die meesalgemenenatuurlikeouksien. • Ouksienebeweegafwaarts in die floeëmnasellelaer in die plant. J Gerber and J Goliath

  7. Funksies van ouksiene • Stimuleer selverdeling. • Stimuleer selverlenging. • Bevorder apikale dominansie (landbou). • Stimuleer ontwikkeling van bywortels. • Veroorsaak tropiese bewegings in in stingels en wortels. • Stimuleer die ontwikkeling van vrugte. J Gerber and J Goliath

  8. Funksies van gibberelliene • Stimuleer verlenging van stingels. • Stimuleer wortelgroei. • Bevorder blomontwikkeling. • Bevorder die groei van syknoppe. • Stimuleer ontkieming van sade. J Gerber and J Goliath

  9. Funksies van absisiensuur • Inhibeer selverdeling en groei in stingels en wortels. • Voorkom groei van knoppe en sade in winter. • Bevorder afsnyding van blare en vrugte. • Beheer oop –en teomaak van huidmondjies • Bevorder rypwording van vrugte. J Gerber and J Goliath

  10. Rol van ouksiene in fototropisme • Fototropisme is die groeibeweging van ‘n plant of plantdele in reaksie op ‘n eensydigeligstimulus. • ‘n Hoëouksienkonsentrasieontstaanaandie kant van die stingelverstewegvanaf die ligbron (skadukant) • Selverdeling en selverlenging word gestimuleer en selleaanskadukantgroeidusvinniger. • Die stingelbuig in die rigting van die ligbron – positieffototropies.. • Negatiewefototropismevindplaas in wortels – groeiweg van ligbron. J Gerber and J Goliath

  11. Rol van ouksiene in geotropisme • Jong saailing word horisontaalgeplaas – wortelsgroeiafwaarts en stingelopwaarts. • Ouksieneversamelaan die onderkant van die wortel. • Hoërouksienkonsentrasie n die onderkant van die wortelinhibeerselverdeling en selverlenging. • Selleaanbokant van die wortelgroeivinnigera.g.v. laerouksienkonsentrasie. • Wortelbuigafwaarts – positiefgeotropies. • Stingelbuigopwaarts – negatiefgeotropies. J Gerber and J Goliath

  12. Gebruik van planthormone in landbou • Wortelvorming by steggies. • Prusering van vrugte sonder sade. • Rypwording van vrugte. • Toename in grootte van vrugte. • Stimuleer ontkieming van sade. • Beheer van onkruid. • Apikale dominansie. J Gerber and J Goliath

  13. Ouksiene as onkruiddoders • Sintyetiese onkruiddoders bevat hoë konsentrasies ouksiene. • Vesnel metabolisme van breëblaar, dikotiele onkruide en stimuleer dus groei. • Onkruide groei so vinnig dat hul voedselproduksie en wateropname nie genoegsaam is nie. • Plante verswak en gaan dood. J Gerber and J Goliath

  14. Apikale dominansie • Apikale dominansie vind plaas wanneer die apikale knop van die hoofstingel sterker groei as die syknoppe laer af op die stingel. • Verwydering van die apikale knop – verwydering van ouksiene. • Meer syknoppe groei onder die apikale knop. • Snoei bevorder die greoi van syknoppe. • Die waarde van snoei – plant groei bosvormig en vrugvorming word beheer. J Gerber and J Goliath

  15. Plant verdedigingsmeganisme - dorings • Skerp dorings beskerm die plant teen herbivore. • Minder skade aan plante deur herbivore en plante kan aanhou met groei. • Beperk waterverlies. J Gerber and J Goliath

  16. Plant verdedigingsmeganismes - chemikalieë • Baie plante produseer chemikalieë wat ‘n rol speel in die verdeiging teen herbivore en patogeniese organismes. • Chemikalieë is giftig en beïnvloed die verteerbaarheid van plantmateriaal. J Gerber and J Goliath

More Related