1 / 9

DIE SEUN

DIE SEUN. Les 2 vir 12 Julie 2014. DIE SEUN VAN DIE MENS. “ Want die Seun van die mens het gekom om te red wat verlore is. ” ( Mattheus 18:11). Jesus het Homself “Die Seun van die mens ” genoem . In die Ou Testament, het die term verband gehou met die mens .

vivek
Télécharger la présentation

DIE SEUN

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE SEUN Les 2 vir 12 Julie 2014

  2. DIE SEUN VAN DIE MENS “Want die Seun van die mens het gekom om te red watverlore is.” (Mattheus 18:11) Jesus het Homself “Die Seun van die mens” genoem. In die OuTestament, het die term verbandgehou met die mens. GodhetbeideEsegiël and Daniel “Seunvan die mens” genoem. Jesus word ook in die boek van Daniel as die “Seun van die mens” bekendgestel (Daniel 7:13; 10:16). Jesus woubeklemtoondatHytotaalmens was. God het by die menslikefamilieaangesluitdeur by geboorte as menstekom.

  3. DIE SEUN VAN DIE MENS “Ek het gesien in die naggesigte, en kyk, met die wolke van die hemel het Eengekomsoos die Seun van ’n mens, en Hy het gekom tot by die Oue van dae, en hulle het HomnadergebringvoorHom.” (Daniel 7:13) Jesus het Homselfnooit “Messias” genoemnie. Hygebruikeerder die uitdrukking“Seun van die mens” sodatonsmaklikerSyMessiaanse sending, soosin Daniel 7:13 kanverstaan. “En dan sal die teken van die Seun van die mens in die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde rou bedryf en die Seun van die mens sien kom op die wolke van die hemel met groot krag en heerlikheid.” (Mattheus 24:30) “En wanneer die Seun van die mens in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam met Hom, dan sal Hy op sy heerlike troon sit;” (Mattheus 25:31) “Jesus antwoord hom: U het dit gesê. Maar Ek sê vir u almal: Van nou af sal u die Seun van die mens sien sit aan die regterhand van die krag van God en kom op die wolke van die hemel.” (Mattheus 26:64)

  4. DIE SENDING VAN CHRISTUS • MENS • JESUS “Want die Seun van die mens het gekom om tesoek en te red watverlore was.” (Luke 19:10) • Hy het Syverhouding met God verloor • Hy het onsverhouding met die Vader herstel(Johannes 1:51) Jesus het gekom om teherstelwat die mensin Eden verloor het. • HyhetSyheiligheidverloor Hyvergeweonssondes en leer ons hoe om onslewensteleef(Mattheus26:28; 1 Petrus 2:21) • HyhetSy huis verloor • Hyberei ‘n plekvirons (Johannes 14:1-3) • Hyhet die ewigeleweverloor Hy gee ons die ewigelewe(Johannes 3:16)

  5. “Die grootgenadeaan die kant van God is 'n raaiselboonsbegrip. Die grootheid van die plan kanonsnie ten vollebegrypnie, en kan die oneindigewysheid van die plan nieoortrefnie . Ditkanslegsdeursuksesvoltewees ... deurChristuswatmensgeword het, en die lydingmoesdeurmaakvan die toornwatsondeverdien het as gevolg van die oortreding van God se wet. Deurmiddel van hierdie plan kandie grootgedugte God regverdigwees en almalregverdigwat in Jesus glo, en watHom as hullepersoonlikeVerlosserontvang. Dit is die hemelsewetenskap van verlossing, en die redding van die mense van die ewigeondergang.” E.G.W. (God’s Amazing Grace, June 2)

  6. DIE SEUN VAN GOD “Maar hierdie is beskrywe, datjullekanglodat Jesus die Christus is, die Seun van God; en datjulledeurteglo die lewekanhê in syNaam.” (Johannes 20:31) Beideengele en mensbevestigdatJesus die Seun van God is. • Gabriel. Lukas1:35. • Johannes die Doper. Joh1:34. • Nataniël. Johannes 1:49. • Die dissipels. Matheus14:33. • Martha. Johannes 11:27. Die Jode het verstaandat Jesus Homself as God verklaar as Hy die titelgebruik: “ U spreekgodlasterlik – omdatEkgesê het: ‘Ek is die Seun van God’?” (Johannes 10:36; sien Johannes 10:33) • Die volledigeeenheid van Jesus en die Vader sluit ‘n wedersydse en volmaaktekennis van mekaar in: ‘n eenheid van wil, doel en doelwitte. Verder is ditook ‘n eenheid van natuur. Die Seun en die Vader is twee mense, maar van dieselfdeaard (“Ek en die Vader is een.” Johannes 10:30)

  7. “Die JodeantwoordHom en sê: ‘Ditis nieoor ’n goeiewerkdatons U stenignie, maar oorgodslastering, en omdat U wat ’n mens is, Uself God maak.’” (Johannes 10:33) DIE GODDELIKHEID VAN JESUS Jesus het geleidelikSygoddelikheidonthulgedurendeSybediening.

  8. “By die Verlosser se doop, was Satan ookonder die getuies. Hy het gesien hoe die Vader se heerlikheidSySeunoorskadu. Hy het die stem van die GOD watgetuig van die goddelikheid van Jesus gehoor. Sedert Adam se sonde was die mensdomafgesnyvan direktegemeenskap met God; die omgangtussenhemel en aarde was deurChristus; maar noudat Jesus gekom het "in die gelykheid van die sondigevlees" (Romeine 8:03), het die Vader self gespreek. Hy het voorheengekommunikeer met die mensdomdeurChristus; nou het Hy met die mensdomgekomunikeerinChristus.” E.G.W. (The Desire of Ages, cp. 12, pg. 116)

More Related