1 / 6

Les 2

Algebraise uitdrukkings : EMDD -EMDE. Les 2. Leeruitkomste. Die leerder behoort teen die einde van die les instaat wees om : U1 ) eindigende desimale om te skakel na breuke asook die prosedure daarvoor te verduidelik

xue
Télécharger la présentation

Les 2

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Algebraiseuitdrukkings: EMDD -EMDE Les 2

  2. Leeruitkomste • Die leerderbehoort teen die einde van die les instaatweesom: • U1) eindigendedesimaleomteskakelnabreukeasook die proseduredaarvoorteverduidelik • U2) repeterendedesimaleomteskakelnabreukeasook die proseduredaarvoorteverduidelik

  3. Toetsing van voorafkennis • 1) Skryf 5,2589 as ‘n breuk • 2) Skryf 5,313131…as ‘n breuk

  4. Uitkoms 1 (Vraag 1) • 5,2589 is ‘n eindigedesimalegetal • Breuk op in ‘n heeltalligedeel van 5 en ‘n breukdeel van 0,2589 d.w.s 5 + 0,2589 • Die breukdeelkannou as ‘n rasionelegetalgeskryf word waar die deelna die 0, nl 2589 die teller word en die noemer 10 tot die mag van die aantaldesimale word nl

  5. Uitkoms 2 (Vraag 2) • is ‘n repeterendedesimalegetal • Stap 1: stel ‘n vergelyking op nl x = 5,313131…. • Stap 2: vermenigvuldigbeidekante met 10 tot die mag van die aantalrepeterenesyfersnl = 100 d.w.s 100x = 531,313131… • Stap 3: trek die vergelyking van stap 1 af van die vergelyking van stap 2 nl 99x = 526 • Stap 4: vereenvoudignl • Dit is dus ‘n rasionelegetalaangesien as ‘n breukgeskryfkan word.

  6. Huiswerk • Oefening1.1 bl 8 nr 4 & 6-7 • Skryf op ‘n kleinstukkiepapierneer die huiswerkprobleemwaarmeejy die meestegesukkel het.

More Related