1 / 93

WEEFSELS, SELLE EN MOLEKULêRE STUDIE

WEEFSELS, SELLE EN MOLEKULêRE STUDIE. Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom. Soos jy behoort te weet …… !!!. ... is lewenswetenskappe die studie van. *** LEWE ****. ??????. Hoe onderskei lewenswetenskaplikes tussen … ?. Nie-lewe. lewe.

yaron
Télécharger la présentation

WEEFSELS, SELLE EN MOLEKULêRE STUDIE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. WEEFSELS, SELLE EN MOLEKULêRE STUDIE Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom

  2. Soos jy behoort te weet …… !!! ... is lewenswetenskappe die studie van *** LEWE **** ??????

  3. Hoe onderskei lewenswetenskaplikes tussen … ? Nie-lewe lewe

  4. Lewende dinge word gekenmerk deur funksies wat hulle aan die lewe hou, Diere en mense met die mond Plante fotosin-teer Asemhaling O2 in CO2 uit • Afvalstowwe • Urine • Feses • Gewig • Lengte • Breedte • Sade • Babas • Eiers • Kleintjies • Pote • Voete • Vinne • Flagellums • Beweeg weg van gevare soos • Lig • Temperatuur Voeding Respirasie Uitskeiding Groei Voortplanting Beweging Reaksies

  5. By die studie van lewe be-gin ons altyd by die eenvou-digste vlakke; naamlik selle Definisie: Selle is die kleinste funksionele en struk-turele eenheid van lewe

  6. Groepe selle vorm dan …. Definisie: Groepe eenderse sel-le wat min of meer dieselfde funksies verrig Weefsel

  7. Versameling weefsels vorm …. Definisie: Groepe eenderse weefsels wat min of meer soortgelyke funksies verrig • hart • longe • lewer • maag • ens. Organe

  8. Versameling organe vorm …. Definisie: Groepe eenderse organe wat saam funksioneer om ‘n bepaalde funksie te verrig, soos …. • spysverteringstelsel • asemhalingstelsel • senuweestelsel • bloedstelsel • ens. Stelsels

  9. Versameling organe vorm …. Definisie: Al die stelsels van die liggaam vorm saam die organisme, soos • mense • diere • insekte • ens. Organisme

  10. Kyk weer … !! Ons noem dit die vlakke van organisasie van lewe selle stelsels weefsels organisme organe

  11. Selle is mikroskopies klein en moet met ‘n mikroskoop bestudeer word. Kennis van die mikroskoop is dus baie belangrik

  12. Funksies van elke onderdeel is belangrik en moet geleer word Oogstuk neusstuk objektiewe tafel Growwe stelskroef Fyn stelskroef Ligbron

  13. Aangesien jy nou die mikroskoop ken, kan ons oorgaan na die bestudering van plant- en dierselle Selle is die kleinste funksionele en strukturele eenheid van lewe !!! Onthou die definisie !!!

  14. !!! Onthou !!! Sommige organismes bestaan net uit een sel !!! Onthou !!! Ander organismes bestaan net uit meer as een sel Eensellige organismes Meersellige organismes

  15. Elke sel bestaan uit drie hoofdele naamlik …

  16. Jy moet elkeen van dié hoofdele deeglik ken Selmembraan Sitoplasma Selkern

  17. DIE SELMEMBRAAN

  18. Selmembraan

  19. SELMEMBRAAN

  20. Die selmembraan is opgebou uit drie lae Buite Dubbele fosfolipiedlaag Binne

  21. Buitenste proteïenlaag Binnenste proteïenlaag

  22. Eienskappe • Dun • Soepel • Elasties • Uitstulpings na buite • Instulpings na binne

  23. Funksies • Dien as lewende grens tussen die • sel en sy eksterne omgewing • Omhul die sel om die inhoud van • die sel bymekaar te hou • Dit laat toe dat sekere stowwe vry- • lik in en uit beweeg, terwyl ander • stowwe permanent uitgesluit is en • nie in en uit kan beweeg nie

  24. Die selmembraan is dus ‘n SELEKTIEF DEURLATENDE MEMBRAAN

  25. BEWEGING VAN STOWWE DEUR DIE SELMEMBRAAN Passiewe beweging waarin geen energie vereis word nie. Molekules beweeg spontaan van ‘n hoë konsentrasie na ‘n lae konsentrasie totdat al die molekules eweredig versprei is. Vloeistowwe, vaste stowwe en gasse. Diffusie

  26. Die tempo waarteen diffusie geskied hang af van die volgende faktore • grootte van die molekules • temperatuur • konsentrasie van betrokke stof • Groter molekules - stadiger diffusietempo • Hoër temperatuur - vinniger diffusietempo • Groter konsentrasies - Groter diffusietempo

  27. BEWEGING VAN STOW-WEDEUR DIE SELMEM-BRAAN Dit is op hierdie wyse waarop opgeloste stowwe die sel binnekom Spesiale soort diffusie waarin watermolekules deur ‘n selektief deurlatende membraan beweeg van ‘n hoë konsentrasie na ‘n lae konsentrasie Osmose

  28. Hoë konsentrasie Lae konsentrasie

  29. DIE SELKERN

  30. Selkern

  31. Eienskappe • Sfeervormig • Plantselle meer na kant geleë • Dierselle meer na middel geleë • Dubbele membraan • Porieë

  32. Funksies • Beheer die bou en eienskappe • van die sel. • Dra die erflikheidseienskappe • deur middel van die gene op die • chromosome • Beheer die sintese van proteïe- • ne

  33. Erflikheidseienskappe word in die selkern gedra op die chromosome

  34. DNA Chromosome is opgebou uit proteïene en ‘n struktuur wat DNA genoem word

  35. DNA molekules is opgebou uit streke wat gene genoem word. Dit is waar spesifieke erflikheidseienskappe beheer word. Gene

  36. Elke plant-of dierspesie het ‘n spesifieke getal chromosome in elke liggaamsel Mense het 46

  37. DIE SITOPLASMA

  38. Eienskappe • Jellieagtige vloeistof • Organelle is daarin gesuspendeer • * Endoplasmiese Retikulum * Mitochondria • * Ribosome * Chloroplaste • * Golgi-liggaam • * Vakuole Moet elkeen uitken !!!!!

  39. Al hierdie organelle moet baie goed bestudeer word Mitochondrion Vakuool Chloroplaste Golgi-liggaam Ribosome ER

  40. Endoplasmatiese Retikulum • Eienskappe • Netwerk van membrane • Lang kanale • Borrelagtige sakkies • Vesikels • Funksies • Vervoer stowwe dwars- • deur sitoplasma • Twee soorte • Growwe ER (ribosome) • Gladde ER (geen ribosome)

  41. Ribosome • Eienskappe • Talle aan ER gekoppel • Ander deur die sitoplas- • ma versprei • Funksies • Betrokke by die sintese • van proteïene

  42. Golgi-liggaam • Eienskappe • Stapel van ongeveer ses ronde, • hol, plat membraansakkies • Funksies • Sintetiseer komplekse proteïene • soos mukus • Dit smeer die neusgange en • binnekant van dermkanaal. • Sekreterende funksie • Speel ‘n rol by die vorming van • nuwe ER

  43. Vakuool • Eienskappe • Gevul met selsap • Dit is water en opgeloste minera- • le • Plante is dit die grootste organel • Omring deur tonoplaste • Funksies • Berg water, organiese en anor- • ganiese verbindings • Steunverlening aan die sel. Uit- • waartse drukking • Intrasellulêre vervoer

  44. Mitochondrion • Eienskappe • Dubbelwandige struktuur • Getalle wissel na gelang van • energiebehoeftes • Binnewand het ‘n groot aantal • voue (kristas) • Plantselle het minder as diersel- • le. (laer energiebehoeftes) • Funksies • Dit is waar selrespirasie plaas- • vind. • Energie (ATP) word hier vanuit • komplekse molekules soos glu- • kose vrygestel. • Kragsentrale van die sel

  45. Jy moet die volgende strukture kan uitken !!

  46. Buitenste membraan Binnenste membraan Ribosome Kristas

  47. Diere beweeg rond op soek na skuiling en kos. Hulle energiebehoeftes is meer as dié van plante. Daarom is daar meer mitochondrions in dierselle as in plantselle. Hoekom het dierselle meer mitochondrions as plantselle ?

  48. Chloroplaste • Eienskappe • Kom slegs in fotosinteti- • serende weefsels voor • Bevat chlorofil • Funksies • Noodsaaklik vir die pro- • ses van fotosintese. • Dit is waar sonligener- • gie in chemiese poten- • siële energie omgesit • word.

  49. Jy moet die bou van die chloroplaste kan bespreek en ook kan skets

More Related