1 / 7

Hoofstuk 20 – Basiese beginsels van industriële motor beheer

Hoofstuk 20 – Basiese beginsels van industriële motor beheer. Fokus op induksie motors Fundamentele beginsels van elektriese aandrywing Tipiese wringkrag-spoed kenkrommes Veranderbare wringkrag-spoed kenkromme verloop van induksiemasjiene Stroom-spoed kenkrommes

zan
Télécharger la présentation

Hoofstuk 20 – Basiese beginsels van industriële motor beheer

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoofstuk 20 – Basiese beginsels van industriële motor beheer • Fokus op induksie motors • Fundamentele beginsels van elektriese aandrywing • Tipiese wringkrag-spoed kenkrommes • Veranderbare wringkrag-spoed kenkromme verloop van induksiemasjiene • Stroom-spoed kenkrommes • Aanpasbare eienskappe en regeneratiewe rem Addisionele bronne: • Sen: Principles of Electric Machines and Power Electronics, Tweede uitgawe, 1996.

  2. Fundamentele beginsels van elektriese aandrywing (20.17) • Elektriese motor aandrywing kan in een of meer kwadrante funksioneer. • Dit beteken dat die motor in beide rigtings kan roteer en dat die wringkrag van die motor in beide rigtings met of teen die rigting van rotasie kan wees. • Neem lokomotiewe as voorbeeld.

  3. Tipiese wringkrag-spoed kenkrommes (20.18) • Die tipiese wringkrag-spoed kenkrommes van induksiemasjiene en gs.-masjiene kan verder ondersoek word om te bepaal onder watter omstandighede die masjiene in watter kwadrant funksioneer.

  4. Veranderbare wringkrag-spoed kenkromme verloop van induksiemasjiene (20.19) • Die wringkrag-spoedkenkromme van induksiemasjiene is afhanklik van twee veranderlikes: • Spanning • Frekwensie • Hoe varieer die kenkromme as beide hierdie veranderlikes verander word? • In die praktyk word die twee veranderlikes proporsioneel meer of minder gemaak sodat die vloeddigtheid in die masjien dieselfde bly.

  5. Veranderbare wringkrag-spoed kenkromme verloop van induksiemasjiene (20.19) • Deur die sogenaamde Volt-Hertz metode (die spanning word proporsioneel saam met die frekwensie vermeerder/verminder) kan die kenkromme van die masjien verskuif word. • Die kenkromme behou egter dieselfde verloop in hierdie geval, ongeag wat die sinchroonfrekwensie is.

  6. Stroom-spoed kenkrommes (20.20) • Die stroom-spoed kenkromme se verloop bly ook dieselfde vir Volt-Hertz beheer. • Die verloop hieronder toon die absolute waarde van die stroom teen frekwensie vir twee verskillende sinchroonfrekwensies

  7. Aanpasbare eienskappe en regeneratiewe rem (20.21) • Die eienskappe van induksiemasjiene kan goed beheer word onder veranderbare frekwensie aandrywing. • Die wringkrag en/of toevoerstroom en/of arbeidsfaktor en/of benuttingsgraad kan vir enige spoed verstel word. • Verder laat veranderbare frekwensie aandrywing regeneratiewe rem toe.

More Related