50 likes | 251 Vues
Matt 5:4. Die karakter van ‘n dissipel – treur saam met god. Matt 5:4. Gelukkig is almal wat hartseer is oor al die pyn en swaarkry in hierdie wêreld , God self sal hulle trane afdroog ( Boodskap ). Treur oor al die hartseer en pyn in die wêreld.
E N D
Matt 5:4 Die karakter van ‘n dissipel – treursaam met god
Matt 5:4 • Gelukkig is almalwathartseer is oor al die pyn en swaarkry in hierdiewêreld, God self salhulletraneafdroog (Boodskap)
Treuroor al die hartseer en pyn in die wêreld • Treurooreiegeestelikebankrotskap • Treuroor die goddeloosheid van die mensdom • Ps 119:136 My tranevloeisonderophouomdat die mense u wet nieonderhounie • Dan 9:1-20 • Sluitjou hart en helewese en gedrag in • Deernisvirgoddeloses en gebrokenes
Vertroos word • Die koninkryk is mensewatervaring het van hoe God onstroos • Matt 11:28-30 • Ps 126:5 • Soms word pynverwyder, somsnie • 2 Kor 4:17,18 en 12:8,9
Geseënd • Dissipelsgetuig van God se sorg • Dissipelsgetuig van God se troos • “obedience grows out of blessedness”