1 / 16

Hoofstuk 4 – Transmissielynparameters

Hoofstuk 4 – Transmissielynparameters. Weerstand Vloedomsluiting - Soliede silindriese geleier en multi-geleiers Induktansie Enkelfase tweedraad lyn en driefase driedraad lyn met ewe fase-spasiëring Saamgestelde geleiers, on-ewe fase-spasiëring en bondelgeleiers Serie impedansie

Télécharger la présentation

Hoofstuk 4 – Transmissielynparameters

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoofstuk 4 – Transmissielynparameters • Weerstand • Vloedomsluiting - Soliede silindriese geleier en multi-geleiers • Induktansie • Enkelfase tweedraad lyn en driefase driedraad lyn met ewe fase-spasiëring • Saamgestelde geleiers, on-ewe fase-spasiëring en bondelgeleiers • Serie impedansie • Elektriese veld en spanning - Soliede silindriese geleier en multi-geleiers • Kapasitansie • Enkelfase tweedraad lyn en driefase driedraad lyn met ewe fase-spasiëring • Saamgestelde geleiers, on-ewe fase-spasiëring en bondelgeleiers • Newe admittansie

  2. Weerstand • Die GS weerstand van ’n silindriese geleier by ’n spesifieke temperatuur is • Wat beïnvloed hierdie weerstand by transmissielyne? • Spiraal-konstruksie van die geleier • Temperatuur • Huideffek • Stroom-amplitude

  3. Vloedomsluiting van geleiers • Ons wil uitdrukkings bepaal vir twee gevalle, naamlik • Vloedomsluiting en induktansie van ’n soliede geleier • Vloedomsluiting van M geleiers • Pad wat gevolg word: • Magnetiese veld sterkte H • Magnetiese vloeddigtheid B • Vloedomsluiting λ • Daarvandaan kan ons induktansie L bepaal

  4. Vloedomsluiting – Soliede silindriese geleier • Intern: • Totaal: • Ekstern:

  5. Vloedomsluiting – Multi-geleiers • Vloedomsluiting van multi-geleiers met die voorwaarde waar p  is

  6. Induktansie - Enkelfase tweedraad en driefase driedraad • Enkelfase tweedraad vloedomsluiting vir geleier x • Hierop volg Lx • Net so vir Ly asook L = Lx + Ly

  7. Induktansie - Driefase driedraad met ewe fase-spasiëring • Driefase driedraad vloedomsluiting vir geleier a • Hierop volg La • Net so vir Lb en Lc

  8. Induktansie – Saamgestelde geleiers • Dxx staan bekend as die geometries gemene radius (GMR) en Dxy staan bekend as die geometries gemene afstand (GMA) • Hierop volg Lx • Net so vir Ly asook L = Lx + Ly

  9. Induktansie – Onewe fase-spasiëring • Vir on-ewe fase-spasiëring bestaan daar ’n metode om die spasiëring weer ewe te maak, naamlik transponering: • Dit geen aanleiding tot die volgende vloedomsluiting:

  10. Induktansie – Bondelgeleiers • DS word nou vervang met DSL, dan word

  11. Serie impedansie • Modellering van transmissielyn lewer uiteindelik die volgende matriks • As die lyn ten volle getransponeer word word die matriks waar

  12. Elektriese lading en spanning • Ons wil uitdrukkings vir • Spanning tussen twee punte in ruimte as gevolg van die lading op ’n geleier • Spanning tussen twee geleiers as gevolg van die lading op M geleiers • Pad wat gevolg word om kapasitansie te bepaal: • Elektriese veldsterkte • Spanning tussen geleiers • Hiervan kan ons kapasitansie bepaal: C = q/V

  13. Elektriese lading en spanning • M.b.v. Gauss se wet is die spanning tussen twee punte P1 en P2 as gevolg van ’n lading q op ’n geleier gelyk aan • Net so is die spanning tussen twee geleiers as gevolg van die lading op M geleiers gelyk aan

  14. Kapasitansie: Enkelfase tweedraad en driefase driedraad met ewe fase-spasiëring • Enkelfase tweedraad transmissielyn: • Driefase driedraad transmissielyn met ewe fase-spasiëring:

  15. Kapasitansie: Stringgeleiers, onewe fase-spasiëring, bundelgeleiers • Stringgeleiers (saamgestelde geleiers) word deur ’n soliede geleier verteenwoordig met radius dieselfde as die van die stringgeleier • Onewe fase-spasiëring: • Bundelgeleiers waar

  16. Newe admittansie • Modellering van transmissielyn lewer uiteindelik die volgende matriks • As die lyn ten volle getransponeer word word die matriks waar

More Related