1 / 15

Hoofstuk 5 – Bestendige toestand bedryf van transmissielyne

Hoofstuk 5 – Bestendige toestand bedryf van transmissielyne. Tweepoort netwerk modelle Transmissielyn differensiaalvergelykings en die π -netwerk voorstelling Medium en kortlyn benaderings Bestendige bedryf Verlieslose lyne Maksimum drywingsvloei Lynbeladingsvermoë

keelia
Télécharger la présentation

Hoofstuk 5 – Bestendige toestand bedryf van transmissielyne

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoofstuk 5 – Bestendige toestand bedryf van transmissielyne • Tweepoort netwerk modelle • Transmissielyn differensiaalvergelykings en die π-netwerk voorstelling • Medium en kortlyn benaderings • Bestendige bedryf • Verlieslose lyne • Maksimum drywingsvloei • Lynbeladingsvermoë • Reaktiewe kompensasie tegnieke

  2. Differensiaalvergelykings • Vanaf Hoofstuk 4 kry ons • z = R + jωL [/m] en • y = G + jωC [S/m] • Hieruit volg twee differensiaalvergelykings

  3. Differensiaalvergelykings • Die twee vergelykings kombineer om die volgende vergelyking te vorm met oplossings vir V(x) en I(x) • Met randtoestande kan die integrasie konstantes opgelos word:

  4. Differensiaalvergelykings • Dit gee aanleiding tot die volgende vergelykings • Dit kan oorgeskryf word as

  5. Ekwivalente -netwerk • Hoe verbind ons die stroombaan elemente Z’ en Y’/2 met die ABCD parameters? • Die oplossing lewer dan

  6. Medium- en kortlyn benaderings • Kortlyn: 0 – 96 km lank • Mediumlyn: 96 – 300 km lank • Kortlyn: • Mediumlyn:

  7. Spanningsregulasie en aanpassingsfaktore • % Spanningsregulasie = (|VRNL| - |VRFL|)/ |VRFL| x 100 • |VRFL| is normaalweg bekend • |VRNL| kan bepaal word deur VS/A • Aanpassingsfaktore: • Gebruik Z en Y/2 om Z’ en Y’/2 te bepaal, m.a.w. Z’ = ZF1 en Y’/2 = (Y/2)F2, waar

  8. Verlieslose lyne • Hoekom kyk ons na verlieslose lyne? • Eenvoudiger vergelykings om konsepte beter te verstaan • Met lae verlies op lyne is verlieslose ’n goeie benadering om ’n gevoel vir die lyne se vermoëns en eienskappe te kry • Karakteristieke impedansie (stuwingsimpedansie) en voortplantingskonstante: • ABCD parameters:

  9. Ekwivalente π-netwerk vir verlieslose lyne • Die parameters vir die ekwivalente π-netwerk verander as volg:

  10. Eienskappe van verlieslose lyne • Golflengte: • Belading met die karakteristieke impedansie en spanningsprofiele:

  11. Maksimum drywingsvloei • Wat is die maksimum drywingsoordrag wat moontlik is oor ’n transmissielyn met die grotes van die spannings aan weerskante konstant? • Met die volgende vergelykings is die reële drywing wat dan oorgedra kan word as funksie van  is • Maksimum drywing word oorgedra wanneer Z = , m.a.w.

  12. Lynbelasbaarheid • Teoretiese maksimum drywingsoordrag: • Teoretiese maksimum drywingsoordrag vind plaas by Z =  • Praktiese drywingsoordrag is egter aan die volgende grense onderworpe: • Termiese grens (veral by kort lyne) • Stuwingsgrens:  ≥ 30 - 40

  13. Reaktiewe kompensasietegnieke • Daar bestaan twee tipes reaktiewe kompensasie: • Serie kapasitiewe kompensasie • Newe induktiewe/kapasitiewe kompensasie (induktief m.b.v. reaktore of sinkroonkondensors)

  14. Serie kapasitiewe kompensasie • Serie kompensasie verhoog die drywingsoordragvermoë van ’n lyn • Nadele • Beskerming vir kapasitore • Sub-sikrone resonansie • Kapasitore word hoofsaaklik aan weerskante van die lyn geïnstalleer • Serie kapasitor kan ook as ’n tweepoortnetwerk beskryf word: • Met twee serie kapasitorbanke aan weerskante van die transmissielyn word

  15. Newe reaktiewe kompensasie • Newe reaktiewe kompensasie vind hoofsaaklik net aan een kant van die transmissielyn plaas • Newe kompensasie kan beide kapasitief en induktief wees • Kapasitief om die afvoerspanning te verhoog onder hoë lastoestande • Induktief om die afvoerspanning te verlaag onder lae lastoestande • Twee moontlike toestelle/stelsels newe kompensasie • SVC (“Static Var Compensator”) • Sinkroonkondensor (Sinkroonmasjien) • Sien die tutoriale en ekstra probleme vir voorbeelde

More Related