1 / 12

Die Stand van Afrikaners t.o.v die Grondwet en Politiek

Die Stand van Afrikaners t.o.v die Grondwet en Politiek. Lawrence Schlemmer Uitvoerende Direkteur MarkData (Edms) BPK. Faktore en prosesse rondom die grondwetlike bedeling. Prof. Danie Goosen het aandag op die wyere vraag oor die “stand” van Afrikaners gevestig

regina
Télécharger la présentation

Die Stand van Afrikaners t.o.v die Grondwet en Politiek

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Stand van Afrikaners t.o.v die Grondwet en Politiek Lawrence Schlemmer Uitvoerende Direkteur MarkData (Edms) BPK

  2. Faktore en prosesse rondom die grondwetlike bedeling • Prof. Danie Goosen het aandag op die wyere vraag oor die “stand” van Afrikaners gevestig • ’n Grondwet impliseer nie slegs ’n formele formulering van regte nie • Maar belangriker, die aktiewe benutting van en interaksie met die grondwet • En deelname in die vertolking daarvan

  3. Daaruit volg die vraag: • Hoe aktief is Afrikaners vandag wel op hierdie vlak betrokke? • Afrikaners is wel toenemend (?) in ’n indrukwekkende netwerk van kultuur-organisasies aktief • As indiwidue bring hulle hul kant in die kunste, vakkundige, tegniese en wetenskaplike velde • Maar, hoe hoorbaar is die Afrikanerstem in die openbare debat oor kutuurregte en verbandhoudende beleid?

  4. Die vraag? • Almal is bewus van die uitstekende prestasies van die FW de Klerk Stigting in hierdie verband • Maar om goeie en verstaanbare redes het die Stigting ’n oorkoepelende fokus en verantwoordelikheid • Die vraag hou verband met die openbare grondwetlike deelname van Afrikaners, as draers van ‘n bepaalde taal en kultuurtradisie • En sluit by die vraag aan oor die bepaalde Afrikanerdeelname in die politieke debat

  5. Afgesien van spreker se standpunt … • Is enkele insigte uit navorsing miskien nuttig • Uit ’n Junie 2008 landwye opname or politeke ingesteldheid • Verteenwoordigende steekproef van 2400 persoonlike onderhoude • Hoe vergelyk Afrikaners met die sosio-ekonomies vergelykbare wit Engelssprekendes?

  6. Vergelykende bevindings: onder andere • Geregistreer as kiesers • Afr: 75% • Eng: 83% • Sal beslis in 2009 stem • Afr: 54% • Eng: 74%

  7. Vergelykende bevindings (2) • Kritiese opposisie is noodsaaklik • Afr: 57% • Eng: 80% • Wees “versigtig” in kritiek op regering • Afr: 47% • Eng: 37%

  8. Vergelykende bevindings (3) • Ontevrede met tussengroep-versoening • Afr: 40% • Eng: 55% • Respek vir taal-en-kultuuregte deur regering is essensieel • Afr: 52% • Eng: 59%

  9. Vergelykende bevindings (4) • MAAR, Afrikaners is nie oor die algemeen minder krities … • Ontevrede met eie lewensgehalte • Afr: 40% • Eng: 28% • Uiters ontevrede met regeringsprestasies 2004-2008 • Afr: 54% • Eng: 50%

  10. Vergelykende bevindings (5) • In oop vrae oor kritiese probleme in beleid en staats-optredes • In die vorige dekade het minstens 10-15% van Afrikaansprekendes taal en kultuurregte genoem (nooit hoog nie) • In 2004-8 het dit gedaal tot 0% • Tans word sodanige regte geheel-en-al deur ander probleme en belange verdring • Maar, waar hierdie onderwerpe direk gepols word is toewyding steeds sterk

  11. Versigtige gevolgtrekkings • Hoewel Afrikaners geensins minder as Engelsprekendes deur staatsoptredes gekwel word • Is hulle meer versigtig en huiwerig op politieke terrein • Taal-en-kultuurbelange word ook nie in die voorste linie van politieke belange ervaar nie • Afrikaners voel besonder kwesbaar op hierdie terrein

  12. Versigtige gevolgtrekkings • Sodanige belange word dus in ’n minder openbare konteks geplaas en aangevoel • En verantwoordelikheid daarvoor word na onganisasies op armlegte afstand opgewentel • Daar is dus sterk sprake van kultuurvervreemding op openbare politieke vlak • Dalk sal die huidige vloeibaarheid in die politiek bevrydend op kultuurbelange inwerk??

More Related