1 / 4

SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN

SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN Die sterk seun skop daagliks die ronde bal hard in die tuin . G = alle werkwoorde ( selfstandig ; hulpwerkwoorde & koppelwwe . Dit is die woorde wat aksie / handeling aandui . Die sterk seun skop daagliks die ronde bal hard in die tuin .

tarmon
Télécharger la présentation

SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN Die sterkseunskopdaagliks die ronde bal hard in die tuin. G = allewerkwoorde ( selfstandig; hulpwerkwoorde & koppelwwe. Dit is die woordewataksie/handelingaandui. Die sterkseunskopdaagliks die ronde bal hard in die tuin. 2. Onderwerp= wie/wat + g. wievoer die handelinguit. bestaanuit: selfstandigenaamwoord/ lw. + selfstandigenaamwoord/ vnw. + selfstandigenaamwoord Diesterkseunskopdaagliks die ronde bal hard in die tuin.

  2. 3. Voorwerp= wat/wie +g+o/w ditwaarop die aksieuitgevoer word. bestaanuit: selfstandigenaamwoord/ lw. + selfstandigenaamwoord/ vnw. + selfstandigenaamwoord Diesterkseunskopdaagliksdie rondebal hard in die tuin. 4.Byvoeglikebepaling= vertel my meer van die onderwerp + voorwerp staanrondom my onderwerp en voorwerp Diesterkseunskopdaagliksdie rondebal hard in die tuin. 5. Bywoordelikebepaling = vertel my WAAR;WANNEER en HOE die aksiegedoen is. Diesterkseunskopdaagliksdie rondebal hardin die tuin WANNEER. HOE WAAR

  3. Die vrou met die rooi hare sal in die oggendheerlikeontbyteet. • Die gawe en vriendelikevrou het in die apteek ‘n kleinlipstiffievinniggegaps. • Sal die vriendelikedogter met die mooiglimlag die stadigeoutannie met die kierienou help? • SINSUITBREIDING • Eet die broodjie. • Brei die bostaande sin uit met ‘n onderwerp. • Eetdie broodjie. • g v/w • Ontleedeers die sin. • Nouvrajyjouvraag: Wieeet? – Die seun/My broer/Theuns • Die seun/My broer/Theunseetdie broodjie • 2. Brei die sin uit met ‘n byvoeglikebepaling> • ‘n Byvoeglikebepalingvertel my meer van die o/w of v/w • Die mooiseun/My stoutbroer/Theunsmet die swart hare eetdie broodjie/ • Die seun/My broer/Theunseetdielekkerbroodjiemet blaarslaai.

  4. Die seun/My broer/Theunseetdie broodjie. • 3. Brei die sin uit met ‘n bywoordelikebepaling van tyd, plek en • manier. • HOE eethy? WANNEERWAAR • eethy? eethy? • Vir ‘n bywoordelikebepalingvrajy die 3 vrae. • Die seun/My broer/Theunseetelkeoggenddie broodjiegulsigin die bed. • Drafvinnig! • Brei die sin uit met ‘n onderwerp. • Brei die sin uit met ‘n voorwerp. • Brei die onderwerpuit met ‘n byvoeglikebepaling • Brei die gesegdeuit met ‘n bywoordelikebepaling van tyd en plek.

More Related