1 / 25

Hoofstuk 10 - A

Hoofstuk 10 - A. Identifisering van minerale d.m.v. die petrografiese mikroskoop. Inhoud. Monster voorbereiding Mikroskoop instelling Bepaling van die brekingsindeks Gebruik van interferensie-kleure Konoskopiese waarneming van interferensie figure. Microskopie.

abiola
Télécharger la présentation

Hoofstuk 10 - A

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoofstuk 10 - A Identifisering van minerale d.m.v. die petrografiese mikroskoop

  2. Inhoud • Monster voorbereiding • Mikroskoopinstelling • Bepaling van die brekingsindeks • Gebruik van interferensie-kleure • Konoskopiesewaarneming van interferensie figure

  3. Microskopie • Deurvallende lig mikroskopie • Deursigtige kristalle • Lig word deur mineraal korrels gelaat • Algemene rotsvormende minerale • Weerkaatste lig mikroskopie • Ondeurskynende kristalle • Lig weerkaats vanaf glad gepoleerde oppervlakte • Gewoonlik ertsminerale  Hierdie module: deurvallende lig mikroskopie

  4. Monster voorbereiding:Deurvallende lig mikroskopie • Korrelmontering: • Fyngemaaldefragmente; gedoop in olie en versprei op ‘n glasplaat; bedekdeur ‘n dun glasskyfie • Dunseksie: • Snyskyf van rots monster – gedeeltewatondersoek word • Onderkant - gepoleer en geplak (cemented) teen die glasplaat • Bokant - geskuur tot gewenstedikte; bedek met balsem en ‘n dun glasplaatjie • Gesteentevormendemineralenoudeurskynend

  5. Hoekom ‘n dekglasiegebruik?

  6. Mikroskoop instelling • Belangrik sodat: • Lig deur die middel van alle lense, die tafel (stage) en die kondenseerder te laat gaan • Twee polariseerders vibrasies loodreg tot mekaar sal hê • Okulêre – een of beide gestel vir elke oog; kruishaar in fokus. • Tafel (Stage) – Middel presies in die optiese as; kristal nie beweeg tydens tafel rotasie • Kondenseerder – wanneer ingeskakel moet ligstraal gesentreer wees om die kruishaar • Polariseerder – een gestel op 0º en die ander op 90º

  7. Ander verstellings • Ligintensiteit – gemaklikvirjouoë – baiehelderlig gee hoofpyne en brand veselsuit • Iris – bepaal die deursnee van die ligbundelwat van die bronafkom – verskillendeinstellingvirverskillendevergrotings • Kondenseerder – aanomhoëgehalte (resolution) by hoëvergrotingtekry • Fokus – ombotsingtevoorkom: bring eers monster nabyaanobjektief lens (nieteenaan) en vergroot die afstandtotdat monster in fokus is

  8. Bepaling van die brekingsindeks • Korrelmontering (grainmount) • Kristalrante – tree op as kleinprismaswatligkonsentreer in ‘n ring van lig – die Becke Lyn • As die afstandvanaf die monster na die objektiefvergroot word (defocusing), word die Beckelynaltydgerefrakteer in die rigting van ‘n medium met ‘n hoër RI • In praktyk: • Verander die vloeistowwetotdat twee aangrensendevloeistowwe die perkedefinieervir die indeks van die mineraal.

  9. Bepaling van die brekingsindeks

  10. Dubbelbreking (δ) • Wanneer ‘n straal van liggesplit word in twee apart gepolariseerdestrale – elk met ‘n eievibrasierigtingloodreg tot die van die anderstraal • Ware maksimumdubbelbrekingswaarde (δ) van mineraal • Isotroop: δ = n – n = 0 • Eenassig: δ = nε – nω • Tweeassig: δ = nγ – nα • Onder die mikroskoop • Waargeneemonderkruisgepolariseerdelig as: • Interferensiekleure • Slegs in anisotropeminerale

  11. Dubbelbreking • Golwewatdubbelbrekingondergaan het is gepolariseerdmaar apart, vibreer in verskillendevlakke – geeninteraksie • Benodiginterferensie – bestudeerinterferensiekleure en eienskappe • Om interferensietekry – word ‘n tweedepolariseerderingeskuif – die analiseerder: • Kruispolariseerder/boonstepolariseerder/gekruidenichols • Gebruikom die interferensieeffekte van lig in mineraleteanaliseer

  12. Interferensiekleure Eerste orde kleure Tweede orde kleure Derde orde kleure

  13. Dubbelbreking • ‘n Eienskapwatalleanisotropemineralehet, hoeveelheidverskil: • Hoëdubbelbrekingminerale – 3de / 4de ordeinterferensiekleure • Med dubbelbrekingminerale – 2de ordeinterferensiekleure • Laedubbelbrekingminerale – 1ste ordeinterferensiekleure • Vir ‘n spesifiekemineraal hang dubbelbrekingaf van orientasie: • Maksimumdubbelbreking - orientasie van korrelwyshoogstemoontlikeinterferensiekleurevir die spesifiekemineraal • Minimum of geendubbelbreking – orientasie van korrelwyslaagste of geeninterferensiekleurevirspesifiekemineraal • Intermedieredubbelbreking – orientasie van korrelwysinterferensiekleureintermediertussen minimum en maksimum

  14. Interferensiekleure Bepaal orde van interferensie kleure en so die waarde van die dubbelbreking – interferensie kleurkaart

  15. Gebruik van interferensie kleure:Ware dubbelbreking • In monster: kristalle in willekeurigeoriëntasie  elkekorrel het verskillendeinterferensiekleure, elk met ooreenstemmendedubbelbreking • Minimum dubbelbreking: • Sirkelsnede (loodreg tot die optiese as) - laagsteordekleure • Brekingsindekse op beideassegelyk of bynagelyk • Ware (maksimum) dubbelbreking: • Langsteelliptiesevlak (parallel aanoptiese as) verskafhoogsteordekleure • Brekingsindeks op langas = grootste; op kortas = kleinste • DUS: om die ware dubbelbreking van ‘n mineral tebepaal – kies die korrel met die hoogsteinterferensiekleure en lees die waarde van dubbelbrekingafvanaf die kleurkaart

  16. Gebruik van interferensie kleure:Bykomstige plaatjie (kompenseerder) • Bykomstigeplaatjie (accessory plate) is ‘n kristal met bekendedubbelbreking en orientasie • Bepaalonbekendemineraal se optieseorientasiedeurdittevergelyk met ‘n bekendekristalplaatjie se orientasie • Kristal orientasie in plaatjie parallel aanmineraalorientasie • Plaatjie se kleureondergaankonstruktieweinterferensie met kleure van mineraal • Optelling (Addition) – Positief (Rooiplaat + kleur van mineraal = blou) • Kristal orientasie in plaatjieloodregaanmineraalorientasie • Plaatjie se kleureondergaandestruktieweinterferensie met kleure van mineraal • Aftrekking (Subtraction) – Negatief (Rooiplaat - kleur van mineraal = geel)

  17. Gebruik van interferensie kleure:Bykomstige plaatjie (kompenseerder) POSITIEF NEGATIEF

  18. Gebruik van interferensiekleure:Uitdowing • Soos ‘n anisotropiesekristalgeroteer word in eenvollesirkelonderkruisgepolariseerdelig, saldit 4 keeruitdowingondergaan • D.w.s. – by elke 90° rotasie word die mineraaldonker • Ditgebeurelkekeerwanneer die twee loodregtevibrasierigtings parallel val met die twee polariseerderrigtings

  19. Gebruik van interferensiekleure:Uitdowingshoek • Optiese as vertikaal (sirkelsnede) – mineraal donker met rotasie • Optiese as skuins – mineraal donker elke 90º • Uitdowingshoek gemeet vir verlengde minerale of minerale met sterk splyting • Parallelle uitdowing • Skewe uitdowing • Simmetriese uitdowing • Geen uitdowingshoek

  20. Waarneming van interferensie figure met konvergerendelig – konoskopiesewaarneming • Gebruikkondenseerder lens • Gee konvergerende lig • Gaan monster binne teen 50º - 90º hoeke • Sienbeeld van ligbron • Interferensieeffekte teen verskillendehoeke

  21. Konoskopiesewaarneming van interferensie figure • Isotroop • Geenbeeld

  22. Konoskopiesewaarneming van interferensie figure • Eenassig • Loodregaanoptiese as

  23. Konoskopiesewaarnemingvan interferensiefigure • Eenassig • Snede met ‘n hoek tot die optiese as

  24. Konoskopiesewaarneming van interferensie figure • Eenassig • Parallel aan die optiese as

More Related