1 / 11

Hoofstuk 16

Hoofstuk 16. Mineraalgenese. Mineraal genese en genetiese mineralogie. Genese = oorsprong Prim êre kristallisasie Daaropvolgende geskiedenis : transisies , ontmenging , reaksies Mineraaleienskappe verklaar deur vormingstoestande Genetiese mineralogie :

erol
Télécharger la présentation

Hoofstuk 16

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoofstuk 16 Mineraalgenese

  2. Mineraal genese en genetiese mineralogie • Genese = oorsprong • Primêrekristallisasie • Daaropvolgendegeskiedenis: transisies, ontmenging, reaksies • Mineraaleienskappeverklaardeurvormingstoestande • Genetiesemineralogie: • Bestudeerbeginselswatmineraalvormingbeheer • Kwantitatief: geotermometer, geobarometer, chemiese studies • Modellering van kristalgroei • Mineraalafsetting: • Geologieseliggaamwatonderspesifieketoestandvorm • Bevatkarakteristiekeminerale: verspreid (scattered), afgeskei (segregated), lense, are

  3. Mineraalvormende omgewings • Waterigeoplossings (Aqueous solutions): • 2 Tipesoplossings: • Hidrotermaleoplossings (endogenies) • Bronne: Kristalliserende magma; ontwaterende sedimentêregesteentes; mantel ontgassing; verplaasdemeteoriese en seewater • Verhitteoplossing los minerale op vanafgesteenteswaardeurditbeweeg, vervoer en laathulneerslaan – spesifiekemineralekan so gekonsentreer en geakkumuleer word, omsodoendedikwelsertsmineraalafsettingstevorm • Kwartsen kalsiet en sulfiedertsafsettings • Oppervlakoplossings of pekels (eksogenies) • Grond-, karst en bogrondwater – karbonate: kalsiet en aragoniet • Meer, oseaan en lagune water – evaporietminerale: haliet, gips

  4. Mineraalvormendeomgewings • Gas • Skaarsomgewing • Hematiet, gedeёswael, realgarvanafvulkaniese gas • Ys kristallevanafwaterdamp: dendritiesesneeuvlokkies • Vloeistowwe (Fluids) • Vloeistofmengsels van CO2 en H2O belangriktydensvorming van skarnafsettings en metamorfose van kalksteen • Water kanbeduidendealterasieen oplossing van mineraleveroorsaak, veralby hoё P en T • Bv: Kwarts

  5. Mineraalvormende omgewings • Kolloïdaleoplossings • Tipies in oseaanvloerslik, rykaankleiminerale, Al-, Fe-, Mn-hidroksiedes • Skaars in warmbronne met onlangsevulkanieseaktiwiteit: amorfeopaal • Magma • Nie ‘n eenvoudigesuiwersmeltsel: ‘n mengsel van bestanddele en die samestelling stem nienoodwendigooreen met die van die gesteenteswatdaaruitvormnie • Vloeistof en oplossingeienskappe • Anioongroepe in polihedra ‘opgelos’ as trosse in die magma • Ookgrootkationesoos K+, Na+, Mg+, Ca+

  6. Mineraalvormende omgewings • Vastestofstelsels • Kristallyn • Polimorfieseoorgang (geenverandering in chemiesesamestelling) • Diamantnagrafiet; hoёkwartsnalaekwarts; opaalnakwarts • Vervormoorspronklikemineraalnanuwefases met verskillendesamestellings • Pseudomorfs: pirietverplaasdeurlimoniet • Verplasingsprosesse • Porfiroblaste: granaatgroei in ‘n gneiss en verplaas (of sluit in) die voorafbestaandeminerale • Gewoonlikgeassosieer met molekulêre water by korrelgrense

  7. Tipes mineraalkristallisasie • Hoekomvormminerale? • Meer stabiel by nuwe P, T of konsentrasie as die smelt, oplossing of voorafbestaandemineralewaarvanditvorm • 3 Tipesmineraalvorming: • Vryeruimtekristallisasie • Metasomatisme • Herkristallisasie

  8. Tipes mineraalkristallisasie • Vryeruimtekritallisasie: • Groeievryelik in gas, smeltsel, oplossing • Voorbeelde: • Swaelin vulkaniese gas • Porfiritieseveldspate in magma • Ametis in hidrotermaleoplossing • Gewoonlikeievormigekristalhabitusse

  9. Tipesmineraalkristallisasie • Metasomatisme: • Definisie: • ‘n metamorfeproseswaartydens die chemiesesamestelling van ‘n gesteentebuidendverander, gewoonlik as gevolg van ‘n vloeistof • ‘n proses van gelyktydigekapillêreoplossing en kristallisasiewaardeur ‘n oorspronklikemineraalvolledig of gedeeltelikverplaas word deur ‘n nuwemineraal, dit lei dikwels tot ‘n verandering in die chemiesesamestelling • Vorming van samestelling diverse erts en gesteentes • Greisenvormvanafgranietblootgestelaanhidrotermaleoplossing:3K(AlSi3O8) + 2H+  KAl2(AlSi3O10)(OH)2 + 6SiO2 + 2K+ MikroklienMuskovietKwarts Kassiteriet(SnO2) vormgelyktydighiermeesoos tin tot die stelselgevoeg word

  10. Tipes mineraalkristallisasie • Herkristallisasie: • Nuwe kristalle vervang oorspronklikes • Vergroot of verklein korrelgrootte • Samestelling verander of verander nie • Vind plaas in vastestoftoestand, gedryf deur vrye chemiese energie of deformasie defekte in kristalle • NB faktor in diagenese en metamorfisme • Herkristallisasie by lae T en polimorfiese transisie by hoё T

  11. Tipes mineraalafsettings

More Related