1 / 11

Hoofstuk 18 – Enkelfase induksiemotors

Hoofstuk 18 – Enkelfase induksiemotors. Werking van enkelfase induksiemotors Dubbele draaiveldteorie Wringkrag-spoedkenkromme van enkelfase induksiemotors Ekwivalente stroombaan Praktiese bedryfsaspekte Die realisering van wringkrag by stilstand Benuttingsgraad en arbeidsfaktor

anka
Télécharger la présentation

Hoofstuk 18 – Enkelfase induksiemotors

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoofstuk 18 – Enkelfase induksiemotors • Werking van enkelfase induksiemotors • Dubbele draaiveldteorie • Wringkrag-spoedkenkromme van enkelfase induksiemotors • Ekwivalente stroombaan • Praktiese bedryfsaspekte • Die realisering van wringkrag by stilstand • Benuttingsgraad en arbeidsfaktor • Vibrasie by enkelfase induksiemotors Addisionele bronne: • Sen: Principles of Electric Machines and Power Electronics, Tweede uitgawe, 1996.

  2. Pulserende veld en geïnduseerde rotorstrome (18.3, 18.4) • By stilstand word strome opgewek waarvan die onderskeie kragte onderling kanselleer sodat daar by stilstand geen wringkrag opgewek word vir enkelfase induksiemotors nie. • Tydens rotasie word volgens Lorentz se wet ’n e.m.k. oor die rotor geleiers opgewek wat strome in die geleiers laat vloei.

  3. Dubbele draaiveldteorie en wringkrag-spoedkenkromme (18.18) • Die pulserende m.m.k. kan voorgestel word as ’n vorentoe en truwaartse draaiveld met dieselfde amplitudes van die helfde van die pulserende m.m.k.

  4. Ekwivalente stroombaan (18.19) • Die ekwivalente stroombane van die twee onderskeie draaivelde word hier getoon. Let op dat die enigste verskil die term is waaruit die meganiese en rotorverliese bereken word, m.a.w. r2/s vs. r2/(2-s)

  5. Ekwivalente stroombaan (18.19) • Vanuit die twee stroombane kan deur superposisie een ekwivalente stroombaan bepaal word.

  6. Wringkrag by stilstand en hulpwikkeling vir induksiemotors (18.5) • Wringkrag by stilstand word gerealiseer deur ’n ekstra hulpwikkeling by te voeg. Deur die fase van die spanning oor die hulpwikkeling uitfase te dwing met betrekking tot die hoofwikkeling, word ’n draaigolf gerealiseer. Die volgende is ’n lys van verskillende maniere om die spanning uit fase te dwing: • Verskillende RL tydkonstantes • Beginkapasitor metode • Permanente kapasitor

  7. Verskillende RL tydkonstantes (18.7)

  8. Begin kapasitor (18.7)

  9. Permanente kapasitor (18.10)

  10. Verandering van die rigting van rotasie (18.11)

  11. Vibrasie in induksiemotors (18.9)

More Related