1 / 8

welkom

welkom. By ANT 224 (Die Kruiskulturele studie van Simbolisme, Religie en Wêreldbeskouing). Ontmoet jou tutors. Veronica Masenya- masenyavd@ufs.ac.za- 0787230567 Jo-Mari Myburgh- myburghj2@ufs.ac.za 0722864622 Nonini Makhothe- makhothen@ufs.ac.za- 0764297258. belangrik.

aure
Télécharger la présentation

welkom

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. welkom • By ANT 224 (Die Kruiskulturele studie van Simbolisme, Religie en Wêreldbeskouing)

  2. Ontmoet jou tutors • Veronica Masenya- masenyavd@ufs.ac.za- 0787230567 • Jo-Mari Myburgh- myburghj2@ufs.ac.za 0722864622 • Nonini Makhothe- makhothen@ufs.ac.za-0764297258

  3. belangrik • Wees asseblief bewus van klasrooster verskuiwings, dit verander soos volg; • ENGELS KLAS Maandag Donderdag 08:00-09:00 17:00-18:00 • AFRIKAANS KLAS Maandag Donderdag 17:00-18:00 12:00- 13:00

  4. Module Struktuur • Verskil tussen hoofstroom klas en tutoriale • Tutoriale gids /Blackboard • Bywoningsregister (botsings, toetse, siek word en onvoorsiene omstandighede)

  5. HUISWERK • Laai Werkstuk gids vanaf Blackboard • Laai verwysingstegnieke vanaf Blackboard onder die tutor skakel • Bring dit saam na ELKE TUTORIALE klas • Dit is ’n groepstaak van 5 studente per groep • Voorsien die lys van groepslede teen die 25ste van JULIE

  6. WAT IS AFRIKAANSE ONAFHANKLIKheidsKERKE? • Afrikaanse Onafhanklikheidskerke , ook bekend as Afrikaanse Inheemse Kerke, Afrikaanse Oorsprongkerke, of net AOK’e • AOK word gevind in elke streek en land in Afrika • Al maak die rituele en linguistiese diversiteit van hierdie kerke dit moeilik om hulle te analiseer en klassifiseer, is die algemene verbinding dat hierdie kerke deur Afrika inisiatief begin is, in plaas van deur sendelinge van ander lande

  7. Al het baie van hierdie kerke tradisionele name, word hylle nie deur hierdie name gedefinieer nie • Bygesê, alle AOK beklemtoon die insluiting van Afrika kulturele norme in hulle maniere van aanbidding, teologie en praktyk

  8. AOK het ’n sterk sendeling geneigdheid met die verkondiging van Christenskap in Afrika in die 20ste eeu

More Related