1 / 37

Lukas 10: 1-11 en 16-20

Lukas 10: 1-11 en 16-20. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God.

dalit
Télécharger la présentation

Lukas 10: 1-11 en 16-20

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Lukas 10:1-11 en 16-20

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  4. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  5. Lukas 10:1-11 en 16-20 Die uitstuur van die 72

  6. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  7. Vertel van ’nkeer wat jy liefde, sorg, hulp aan ’nvreemdeling aangebied het, waar jy aangenaam verras was.

  8. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  9. “Real leaders come in all shapes and sizes and from all walks of life. But they all have a few things in common: They are never so big that they can't bend down to help someone else. They are never so wise that they don't remember who taught them.

  10. They are never so gifted that they won't share their skills with others. They are never so fearless that they don't play by the rules and live by the law. They are never such big winners that they forget what it feels like to lose.”

  11. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  12. 1. Gaan nou!

  13. Gehoorsaamheid spel jy N-O-U !

  14. “When Someone Is Drowning, It's No Time To Teach Him How to Swim."

  15. 2. Verwag moeilikheid !

  16. 3. Reis lig

  17. "Travel light. Comb and toothbrush and no extra luggage...”

  18. “Jesus' call to travel light may be a call to simplify our lives, to become more carefree, so we can regain a kind of "singleness of eye and heart," as Dietrich Bonhoeffer called it.”

  19. 4. Beleef die teenwoordigheid en krag van God

  20. Wat verhoed ons om die teenwoordigheid en krag van God in ons midde te beleef?

  21. The morning wind forever blows; The poem of creation is uninterrupted; But few are the ears that hear it. Henry David Thoreau

  22. Wat verhoed ons om Sy Koninkryk te ervaar? 1. Blindheid en doofheid

  23. Om blind te wees, is erg, maar om te kan sien en nié te sien nie, is erger! Helen Keller

  24. “Help my om my geluk te vind in die aanvaarding van wat my doel is: vriendelike, sagte oë; in rustigheid gebore uit vertroue, en veral in bewustheid van U teenwoordigheid in my lewe!”

  25. Wat verhoed ons om Sy Koninkryk te ervaar? 2. Ego Ego = Edging God out

  26. “There are many mediocre buildings out there designed by people less concerned with ‘architecture’ than ‘egotecture’

  27. Wat verhoed ons om Sy Koninkryk te ervaar? 3. Rigiditeit Status Quo is Latyn vir “kom ons bly in die gemors waarin ons is”.”

  28. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  29. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  30. Christene is nie “Lone Rangers” nie

  31. Heilige Gees, help my om my van oordeel te weerhou van wat vreemd en nuut is vir my Gebruik my vandag om my geloof in God te verdiep om my verstaan van die evangelie te verbreed om my bande met alle mense te versterk om Jesus Christus, my Heer, meer getrou te volg in Wie se naam ek bid AMEN Thomas Troeger

  32. Die aarde is propvol hemel Die braambos brand met God Net hy wat dit sien, trek skoene uit Die res sit rondom die bos en pluk brame Elizabeth Barrett Browning

More Related