1 / 26

Johannes 19:17-42

Johannes 19:17-42. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God.

domani
Télécharger la présentation

Johannes 19:17-42

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Johannes 19:17-42

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  4. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  5. Toneel 1: Die kruisiging van Jesus

  6. Toneel 2: Die groepe rondom die kruis

  7. Toneel 3: Die dood van Jesus

  8. Toneel 4: Die versoek van die Joodse leiers

  9. Slottoneel: Die begrafnis

  10. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  11. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  12. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  13. ● en -

  14. Wat is volbring? • Jesus, die volmaakte offer • Ons kan nou soos Jesus wees • Ons hoef nooit op te gee nie

  15. Dit is volbring !

  16. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  17. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

More Related