1 / 57

Offers

Offers. Die eerste offer is vir sonde wat onwetend gedoen word. Die tweede offer is vir opsetlike sondes . Die derde offer is vir totale oorgawe . Die vierde offer is vir eenheid of fellowship of vrede met God. Die vyfde offer beeld transformasie uit.

fathi
Télécharger la présentation

Offers

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Offers

  2. Die eerste offer is virsondewatonwetendgedoen word. • Die tweede offer is viropsetlikesondes. • Die derde offer is virtotaleoorgawe. • Die vierde offer is vireenheid of fellowship of vrede met God. • Die vyfde offer beeldtransformasieuit.

  3. Die Offerstelsel gee virons ‘n patroon van die verhoudingwathwhy met Yisra’el gehad het.Laatons toe om die werk van die Gees van Afsondering in onslewensvandagtesiendeur die bloed-offer van Yeshua.Selfs al is daargeengeboudeTempelmeervandagnie, is die beginsel van ‘n offer virons ‘n geestelikewerklikheid.

  4. Al die Levitiese offers is in Yeshua opgevang. Die eenmalige offer van Yeshua is die volmaakteplaasvervanger van al die Levietiese offers. Dit help onsom die volheid van Yeshua se offer teverstaan en wat die Gees van Afsonderingvandag met onswildoen.

  5. NIEMANDWATNIEDEUR YESHUA SE OFFER DIE VERBONDAANVAAR HET, IS DEEL VAN DIE VERBOND TOT REDDING NIE.

  6. Offers was nieuniekaan Yisra’el nie. Allevolkenaderhullegode en aanbiddeur offers. GeenGodsdienstigeaksie was voltooidsonder ‘n offer nie. Dit was net deur offers datenigeeen tot die godekonnader. Offers was sinoniemaanaanbidding en diens. Offers kosaltydiets – dit is nooit gratis nie.

  7. Die eerstegelowiges het altyd die “Liggaam en die Bloed” herdenkwanneerhullebymekaarkomomdatdit die offer van Yeshua weergee.

  8. Die persoonwat die dier bring besef en reflekteerdat die dier ‘n plaasvervanger is vir die persoon. Ditbeeld die ernsuitom met hwhy in ‘n verhoudingte tree en voorttegaan. Die Levitiese offers is deurhwhygegee. Hulle is vir Yisra’el – hulewat reeds met Hom in verbonds-verhouding is.

  9. Wanneer die Yisra’elietsondig, het hynienodigom ’n nuweverbond met hwhytesluitnie. Voorsiening is in die verbondgemaakomsondetehanteer. Ons tree slegsEENkeer in Verbond. Die eenmaligevolledige offer van Yeshua werk op dieselfdemanier.

  10. Alle offers word eersgewas.Al die offers krysout by.Elke offer het ooksy Drank en Graan- offer saam. Aangenamearoma - Gen 8:21 - eerstegenoem = Al die verwysings, insluitende by elke fees - verwysna die volkome offer van absolute oorgawe - dit is watvir Vader 'n aangenamegeur is - Ook by die Wyn en graan offers. Lev 2:2, 9, 12; 6:8, 14; 23:13 en Num 15:7, 10, 13, 14; 28:24; 29:6.

  11. Bloed - die lewe van die dier op die altaar is behoud van die lewe van die aanbidder - LEWE.Rook - opwaartsna Vader as aangename aroma.Priesters - Offers is nie DIY nie - het Tussengangernodig as toegang tot God.Offer - word gesien as voedselwatgedeel word met God in verhouding en vertroue.Ganseskeppingword verteenwoordigdeurnie-dierlike (soutwat in alle offers moetwees), plante (graan en drankoffer), diere (bul, ram bokke) en die mens.Sout - simbool van behoud en teken van ewigeverbond(Num 18:19).

  12. As daar meer as een offer gebring word, is daar 'n volgorde: Num 6:16-171.Sond- of oortredingsoffer,2. Brandoffer,3. Vredesoffer en Graan en wynoffer.Dit wys ook deel van die betekenis van die offersisteem. Die sonde moet eers hanteer word, dan moet die aanbidder homself ten volle oorgee en dan word die verhouding herstel.

  13. 1.Die Sondoffer: Hah-tah‘om die teikentemis’Hahtahbeeld die boogskutteruitwatskietna die teiken met die doelomdittetref, maar ditmis.

  14. Lev 4:27-3127 As iemand van die volk van die land onwetend sondig, deur enige iets te doen wat hwhy beveel het nie gedoen moet word nie en skuldig word, 28as sy sonde wat hy gedoen het, aan hom bekend word, moet hy as sy offer ’n boklam bring, ’n ooilam sonder gebrek, vir die sonde wat hy gedoen het 29en hy moet sy hand op die kop van die sondoffer lê en die sondoffer doodmaak op die plek van die brandoffer.30 Die priester moet van haar bloed met sy vinger vat en dit aan die horings van die brandofferaltaar smeer, maar al die orige bloed moet hy aan die onderkant van die altaar uitgooi; 31al die vet moet hy verwyder, soos die vet van die vredesoffer af verwyder is en die priester moet dit op die altaar as ’n aangename geur tot hwhy in rook laat opgaan. So moet die priester dan vir hom toedekking doen en dit sal hom vergewe word.

  15. Nieeen van die offers wathwhyingestel het, behels ’n wildediernie.Al die dierebeeld die gewilligheiduitwaarmee Yeshua Syleweneergelê het as die Lam van God.

  16. : 29 die persoonwat die offer bring maakdit self dood - hwhyvereisdit van die sondaar. Die persoonwat die offer bring moet ‘n rein verstand, wil en emosiehê en ‘n begeerteomwegtedraai van sysonde. Dit is nieslegs ‘n meganiesedaadnie. Net God kan die binneste ken. Net omdat die proseduregevolg is, betekennieoutomatiesdat God homvergewe het nie. Syverstand, wil en emosiemoetdaarinwees. Gesindheid is deel van die prosedure.

  17. Die onskuld van die dier word reflekteer in die onskuld van Yeshua, the Sondelose Lam van hwhy. Die onskudige het vir die skuldigegesterf. Hierdie offer spreek van die sonde van Yisra’el watgelykstaande is aanDOOD. Dusmoet die diersterf want die lewe is in die bloed – maar ook van die behoefteaan ‘n Plaasvervangervir Yisra’el.

  18. : 30 Die horings van die altaarsimboliseerhwhy's se vermoëomenigeeente red watHomsoek.Die bloedverteenwoordig ‘n persoonwatverifnis ten vollebegeer, watsylewe in die vleessal gee daarvoor, wat in die bloed is watuitroep tot vergifnis; smekend van hwhyomhomte red.Hierdeurverklaarhydatsyvollewese in die uitroep is. Hullewat net die proseduregevolg het sonderberou, het niewaarlik die proseduregevolg, wat ‘n ware begeerteom met hwhy ‘n regteverhoudingtehê, insluit. hwhysê self watHY dink van meganiesemetodessonderberou. (Yes 1:11-17 en Amos 5:21-24)

  19. Die bloedwat teen die voet van die altaaruitgegooi word, verteenwoordig die bloed van hullewie se bloedgevloei het uitgehoorsaamheidaan God. Open 6:9 : 9 Toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, sien ek onder die altaar die geeste van dié wat vermoor is ter wille van die boodskap van God en ter wille van die getuienis wat hulle van Yeshua gehad het '

  20. Kinders van God verstaanniedatvergifnisnie by Yeshua begin het nie, maar iets is wathwhyaan Yisra’el gegee het deur offers en Sydiensknegte, die Priesterdom.Die dierewysheenna Yeshua, die Lam van God, as offer, reeds van voor die grondlegging van die wêreldafvoorsien. Open 13:8Die Priesterwysna Yeshua onsPriester.

  21. Die vet, wat op die altaatgeplaas word, smelt en verteenwoordig die Gees (olie) van die fgesonderdeEen. Om vergifnisvirsondeteontvang, moet die pesoonsterfaan self, uitgebeelddeur die dierwatsterf en God se Voorsieningaanvaarvirsonde, Yeshua, deur die Gees.

  22. Yeshua as ons "sondoffer."Die vertaling van 2 Kor 5:21, moet lees dat Yeshua onssondoffergeword het - niesondenie. - 21 want Hywatgeensondegeken het nie, het Homself in jouplek ’n sondoffergemaaksodatonsdeurHom, die onpartydigeopregtheid van God kan word

  23. 2.Oortredingsoffer: Mah-ahlDie opsetlikebreek van die verhoudingdeursonde.

  24. Lev 5 and 6Lev 6:1-7 1hwhy het met Moshe gepraat en gesê: 2“As iemand sondig en ontrou handel teenoor hwhy deurdat hy lieg teenoor sy naaste aangaande iets wat in sy hand gesit is vir bewaring, of as ’n deposito gegee is, of geroof is, of as hy iets van sy naaste afgepers het, 3of dat hy iets gekry het wat weg was en daaroor lieg en hy vals sweer; ten opsigte van enige van hierdie dinge wat ’n mens kan doen waardeur hy sondig, 4sal dit wees omdat hy gesondig het en skuldig is, hy moet teruggee wat hy gesteel of deur afpersing gevat het, of wat aan hom toevertrou was vir bewaring, of verlore goed wat hy gevind het, 5of alles waaroor hy vals gesweer het: hy moet dit ten volle vergoed en nog ’n vyfde van die waarde daarvan bysit en aan hom aan wie dit behoort teruggee, op die dag as hy sy oortredingsoffer doen. 6Hy moet van die kleinvee, na jou skatting, as oortredingsoffer aan hwhy, ’n ram, sonder gebrek, as oortredingsdoffer na die priester bring. 7Die priester moet vir hom toedekking doen voor hwhy en hy sal vergewe wees vir enige van die dinge wat hy gedoen het en waaraan hy skuldig is.”

  25. : 2mah-ahl(oortree), opsetlikekorrupsieLetterlikbetekendit “bedrieg, mislei, lieg, roof.’ Al hierdie is voorafbedink.Spreek van die ontrouteenoorhwhyeerste en danteenoor die persoon.

  26. : 5 die oortredermoetteruggeewathygevat het, plus 20% en dankanhyregmaak met hwhydeurbelydenis van sysonde en offers. Yeshua verklaardieselfdevolgordeMat 5:23-24Dit geld steeds vandag – hersteleerswatgedoen is – vradan God se vergifnis in Yeshua se Karakter en Outoriteit.

  27. In Lev 5 word die volgende genoem:1. Getuie wat nie van waarheid wat hy ken getuig nie, 2. Raak aan onrein dinge.3. Menslike onreinheid.4. Maak 'n eed - goed of sleg - en kom dit nie na nie of vergeet.5. Afgesonderde dinge v God en tempel verkeerd hanteer. :156. Mitzvot-opdragte verbreek :177. Korrup in deposito of sekuriteit aan jou toevertrou.8. Korrup deur diefstal9. Korrup in 'n verlore item wat gevind word.10. Vals sweer.

  28. :6 en :7 die ram watgedood word het 2 funksiesDie eerstegaanoor die eintlikedaad van die oortreding self.Dit word toegedekdeur die sondaarwatregmaak en die bloed van die offer.

  29. Die tweedegaanoor die skuld van die sondaar (ah-sham), ontvanddeur die doen van die misleiding. Gif word vrygestel in die wese van die oortrederwanneer die oortredingplaasvind en groei met tyd. Slegsvergifnis van hwhykanditneutraliseer.Die persoon word gereinigdeur die bloed. Die daad is vergewe, die 3 partye se verhoudingherstel (hwhy, die sondaar en die een teen wiegesondig) en die skuld is verwyder.

  30. Die beginselomna God toe tekom, met die bloed van Yeshua, onssondes tot Homte bely, is steeds vandaggeldig. Dit geld egteslegsvirkinders van hwhy, hullewat in ‘n verbondsverhouding met Homstaandeur die bloed van Yeshua. Deurvertroueverskynons by die hemelsealtaar met die Bloed van Yeshua.

  31. In 1 Yog 1:5-2:2, verstaanonsdatbeide die opsetlike en die onopsetlikesondes in Yeshua gehanteer is:

  32. 1 Yog 1:5 Dít is die goeie boodskap wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is Lig en daar is absoluut geen duisternis in Hom nie. 6As ons sê dat ons met Hom gemeenskap het en ons loop in duisternis, dan lieg ons en is ons nie in die waarheid ingelig nie, 7maar as ons in die lig loop soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar en die bloed van Yeshua, Sy Seun, reinig ons van al ons sondes. 8As ons sou sê dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die Waarheid is nie in ons nie. 9As ons ons sondes erken en laat staan, is Hy vertrouenswaardig en regverdig om ons ons sondes te vergewe en Hy sal ons van alle boosheid reinig. 10As ons sê dat ons nie gesondig het nie, dan maak ons Hom tot leuenaar en is Sy boodskap nie by ons nie.

  33. 1 Yog 2:1 Kinders, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie moet sondig nie en as iemand sondig, is daar vir ons by die Vader die Loskoper vanuit die vloek, Yeshua, Die Gesalfde Een, die Onskuldige, 2want Hy is die Vryspraak en Toedekking vir ons sondes en nie alleen vir ons s’n nie, maar ook vir dié van die hele wêreld. 3 Hieraan weet ons dat ons Hom ken, as ons Sy opdragte uitvoer. 4 Hy wat sê: ‘Ek ken Hom’ en Sy opdragte nie uitvoer nie, is ’n leuenaar en die waarheid is nie in hom nie, 5 maar wie ook al Sy woorde voortdurend uitvoer, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword, want hieraan weet ons dat ons in Hom is: 6 hy wat sê dat hy voortdurend in Hom bly, vir hom is dit nodig om so te leef soos wat Hy geleef het.

  34. Kanjyjouvoorstelhoeveeljousondejousalaffekteer as jyelkekeer as jysondig en omvergifniswilvra, ’n diermoetgaan slag? Hoe pynlikditookalklinkomelkekeer ‘n diertegaan offer – is ditnou so datons met onssondes, Yeshua aan die kruisspyker. Dit is hoe ernstigonssondes is, hoe ernstig God naons toe uitreik met Syvergifnis.

  35. BelangrikebeginselsAllesvervat in Yeshua se finale offer. Yes 53:10, Mat 20:28, 2 Kor 5:21Moet met die persoonregmaak. Mat 5:23,24Leiers en Priestersstel die voorbeelddeurgroter offers. 1 Tim 3:1-7; 5:19-20Deel van die voorsieningvirvoltydseaangesteldes. Fil 4:18, 1 Kor 9:13-14, 1 Tim 5:17-18

  36. Niks van hierdie offer word geëet nie – alles word verbrand – absolute totale oorgawe = Rom 12:1 My broers, daarom smeek ek julle, deur die guns van God dat julle jul liggame beskikbaar stel as lewende, afgesonderde en aanvaarbare offers vir God; dit is julle logiese dienswerk Vanaf 11:23 – Om Yisra’el te red deur volkome oorgawe van ander nasies.

  37. Dit is die mees algemene offer en die een wat twee maal per dag, Eks 29:38-43 oggend en aand, namens die volk in die tempel gebring word, asook op Nuwe Maan, Spesiale feesdae en Shabbat, (Num 28-29; 2 Kon 16:15; 2 Kron 2:4; 31:3;Ezra 3:3-6). Na die geboorte van 'n kind, (Lev 12:6-8), vir afskeidings wat onrein is, (Lev 15:14-15) of bloeding, (Lev 15:29-30) of as 'n persoon wat 'n Natzireër belofte gemaak het onrein word, (Num 6:10-11) saam met 'n sondoffer.

  38. Die priester neem die bloed en sprinkel dit op die 4 hoeke van die altaar en in die Afgesonderde Plek. 2 Sam 24:18-25 Offer net wat jou eie is want dit kos iets. Dit is tot Vader 'n aangename geur as die persoon ten volle oorgee.

  39. BelangrikebeginselsOorgawe – Ps 51:16-17, Mat 26:39, Rom 12:1 Toewyding – Fil 2:17, 2 Tim 4:6-7

  40. 4.Die Vredesoffer: Lev 3zebaghsh'lamim; well-being - shared - fellowship'n Offer om dank te bring aan God virSyoorvloedige guns waardeurons shalom het. Verwantaan die woordvir shalom of volledigheid.

  41. 'n Verteenwoordigende porsie word geoffer, 'n gedeelte gaan na die priester (bors en regter boud (Lev 7:28-36)) en die res word deur die aanbidder en sy familie geëet as feesviering, (Lev 7:11-21). Verskeie soorte brood word saam geoffer en deur die priester gehou. Hierdie sluit Dankoffers (Todah), Vrywillige offers en offers nadat 'n gelofte nagekom is, in. Dit is ook dikwels saam met ander offers gebring.

  42. Yog 16:33 "Hierdie dinge het Ek vir julle gesê sodat julle ín My vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid kan hê. In die wêreld sal julle lyding hê, maar wees versterk, Ek het die wêreld oorwin.” Ons het deel aan die offer deur volle vertroue in Sy voltooide aksies in ons lewe - ons leef in Sy volle vrede, want Hy het dit reeds gegee.

  43. BelangrikebeginselsGod se vrede – Hand 10:36, Kol 1:20, Ef 2:14God se fees – Luk 14:15-24, 1 Kor 11:16-27, Y’hu 1:12, Open 3:20

  44. 5.Maaltyd- en Drankoffers. Lev 2minghah(geskenk) en nesekh (uitgestort) 'n Offer om dank te bring aan God virSyoorvloedige guns waardeurons shalom het. Verwantaan die woordvir shalom of volledigheid.

  45. Die enigste offers wat nie bloed vereis het nie. 'n Offer van die opbrengs van die land, verwerk met fyn meel en olie met wierook afsonderlik opgesit en soms verwerk in ongesuurde brode met sout (Lev 2:13) (verbond). 'n Gedeelte word voor God gewaai en dan geoffer (drie hande vol) saam met die wierook en die res gaan na die Priester. Daar is ook offers van onverdunde wyn. Tot erkenning van God se voorsiening en seën in die oes.

  46. Die waaioffer is 'n voorstelling van al die graan wat geoes is, dat dit aan Vader behoort en dat die een wat dit bring dit van Vader af ontvang het. Die offer is aan God wat dan gee vir sy behoefte. Vs 11 - Geen suurdeeg (sonde wat opblaas) en Heuning.

  47. Yes 53:10 is 'n voorstelling van Yeshua as onsgraanoffer. 10 maar dit het hwhybehaagomHomtevergruis, Homtelaatly; Hy het Homself as ’n Oortredingsoffergemaaksodatewigheidditsalsien; HysalSydaeverleng en die goeiewil van hwhysaldeurSy hand voorspoedigwees. Die vergruising van die graan was Sydood. Die oliedaaropuitgegooi, is die Gees. Die wierook is Sylewe van gebed en eenheid met Vader. Die openbarewaai van die offer was vanafSyvernederendeblootstellingaan die kruis, maar Syuitroepdaardeur tot redding van almal het aanvaarding by die Vader ontvang - ookvirons. Hy is die brood (ongesuurd) van lewe. Yog 6:48-51Net soos die graanfyngemaalmoet word, so moetons, nadatonsdeur die ander 4 offers is, onslewe gee virHomsodatanderkansien.

  48. Die Drank- en wynoffer is die ander helfte van hierdie offer, Eks 29:40. Dit is ongeveer 750 ml en net soos die graan, word die druiwe vergruis. Die wyn is in die Tabernakel langs die altaar uitgegooi en later, met die tempel, in pype wat in die vallei afgeloop het.

  49. Luk 22 en 1 Kor 11: Die hele offer word deur die instelling van die Liefdesmaal as verlenging van die Pesagmaal uitgebeeld in Yeshua: Sy liggaam en Sy bloed in die ongesuurde brood en wyn.

  50. BelangrikebeginselsGee - Mat 26:6-10, 2 Kor 9:7-11Lofprysing - Ps 100, Hebr 13:15-16Dankbaarheid – Ps 147, Fil 4:6

More Related