190 likes | 2.32k Vues
Taalleer toets. Indirekte Rede (SG bl. 36) Marie sê: “ Ek hou van skool .” Marie sê dat sy van skool hou . Stap 1: Onderstreep ww Stap 2: Onderstreep voornaamwoorde Stap 3: Herskryf begin, gevolg deur “dat” Stap 4: Onhou dat ww na einde gaan .
E N D
Taalleertoets • IndirekteRede(SG bl. 36) • Marie sê: “Ekhouvan skool.” Marie sêdat sy van skool hou. • Stap 1: Onderstreep ww • Stap 2: Onderstreep voornaamwoorde • Stap 3: Herskryf begin, gevolg deur “dat” • Stap 4: Onhou dat ww na einde gaan. • Die meisiesê: “Ekwasvandag in die klas.” • Die meisiesêdatsyvandag in die klaswas. • DirekteRede(SG bl. 36) • Die seunvravir die meisieof sy van homhou. • Die seunvra: “Meisie, houjy van my?”
VerledeTyd(SG bl.20-21) • SviTOMPviiIVerledetyd> het > Vi ; Vii + ge- • Leer woordewatnie ‘n “ge-” vooraankrynie. • Jan besoek die dokter. S V1 O V2 • Jan het die dokterbesoek. • Skeibare WW: klem(emphasis) val op die eerstedeel. Can be seperated into two parts in present tense) SG bl.22 • Verb + preposition word eenwoord. SG bl.21 • Aantrek; uitnooi; weggooi; optel; oplos • Jan tel die tasop. • Jan het die tasopgetel.
Toekomendetyd(SG bl.20-21) • SviTOMPviiIToekomendetyd – sal – Vi • Hykykheeltydnahaar. • Hysalheeltydnahaarkyk.
Ontkenning(SG bl.28-29) • Eerste “nie” komnaVi; tweede “nie”komaan die einde van die sin. • nie x 2 • Die man eetbrood en kaas. • Die man eetnie brood en kaasnie. • Leer die woordewat in ontkenningverander (SG p29). • Die woordwatverander vat die plek van die een “nie”, net die tweede “nie” komaan die einde van die sin by. • Almalhou van rugby. • Niemandhou van rugby nie. • Sy het al die storiegelees. • Sy het nogniedie storiegeleesnie.
Aktief en passief(SG bl.34) • Teenwoordig: word deur • Die man sien die vrou. • Die vrouword deur die man gesien. • Verlede: het > is deur • Die man het die vrougesien. • Die vrouis deurdie man gesien. • Toekomende: Sal (or other helping verbs) > saldeur + word • Die man sal die vrousien. • Die vrousaldeurdie man gesien word. • Die man kan die vrousien. • Die vroukandeurdie man gesien word.
Aktief en passief (vervolg) • Om ‘n sin terugteverander(to change back to active) • Haalwoordewatbygesit is uit • Teenwoordige: word deur + ge • Verlede: is deur + ge • Toekomstige: saldeur + ge + word • Ruilweer die SUBJECT en OBJECT terug. • Die vrouis deurdie man gesien. • Die man siendie vrou.
Voegwoorde • SG bl.24-27 • Group 1 • Woordordeverandernie. • Sin 1 + VOEGWOORD + sin 2 • Group 2 • Voegwoord in the middel of sentences, Vi in 2nd sentence move to middle, straight after voegwoord. • Die man het lank gewerk. Hymoetnougaanslaap. (daarom) • Die man het lank gewerk, daarommoethynougaanslaap. • Group 3 • Voegwoord in die middel, Vi van sin 2 skuifna die einde van sin.
VoegwoordGroep 3 (vervolg) • Wat as jou sin met die voegwoordmoet begin? • Onderstreep die WW in altweesinne. • Besluitwatter sin die belangriksteis. • 1. Jy begin met die voegwoord • 2. Dan kom die sin wat die belalngrikste is en sy Vi skuifnamiddel • 3. Die tweede sin se Vi skuifookna die middel. • 4. Die sinne word deur ‘n kommageskei. • Hygaanwerk toe. Die manvoelsiek. (alhoewel) • Sin 1: Die man voelsiek Sin 2: Hygaanwerk toe • Alhoewel die man siekvoel, gaanhywerk toe.