1 / 14

Sessie 3

Sessie 3. Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?. Die doop vra ’n antwoord. Die doop vra ’n antwoord. Op watter manier kan die volgende prentjies jou help om jou doopbelofte te verstaan?. Die doop vra ’n antwoord.

gretel
Télécharger la présentation

Sessie 3

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?

  2. Die doop vra ’n antwoord

  3. Die doop vra ’n antwoord Op watter manier kan die volgende prentjies jou help om jou doopbelofte te verstaan?

  4. Die doop vra ’n antwoord 4. Hoe voel julle daaroor dat ’n gedoopte persoon, wat jare later tot bekering of geestelike vernuwing kom, hom/haar weer wil laat doop?

  5. Die doop vra ’n antwoord 5. Watter ouers het die reg om hulle kind te laat doop? (Lewer gerus kommentaar op die prentjie.)

  6. Ouerskap is spanwerk vier belangrike verhoudings Verhouding met God Verhouding met my huweliksmaat Verhouding met ’n steunstelsel Verhouding met jouself

  7. Ouerskap is spanwerk vier belangrike verhoudings • Verhouding met God

  8. Ouerskap is spanwerk vier belangrike verhoudings • 2. Verhouding met my huweliksmaat

  9. Ouerskap is spanwerk vier belangrike verhoudings • 3. Verhouding met ’n steunstelsel

  10. Ouerskap is spanwerk vier belangrike verhoudings • 4. Verhouding met jouself

  11. Tuisopdrag 2 • Lees die doopformulier (Bylaag B, bl 44 agterin die werkboek) met aandag deur.

  12. Volgende week Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?

More Related