1 / 9

Gered deur geloof – wat nou verder?

Gered deur geloof – wat nou verder?. 'n Sewepuntplan 12 Augustus 2012. ?. Sonde. Sondebesef Bekering Geloof in Jahsua - deel aan sy offer Doop Wedergeboorte. Sterf Oordeel Oorwinnaarskroon Ewige lewe. Geboorte. Werke tot loon en redding.

jadzia
Télécharger la présentation

Gered deur geloof – wat nou verder?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Gered deur geloof –wat nou verder? 'n Sewepuntplan 12 Augustus 2012

  2. ? Sonde • Sondebesef • Bekering • Geloof in Jahsua - deel aan sy offer • Doop • Wedergeboorte • Sterf • Oordeel • Oorwinnaarskroon • Ewige lewe • Geboorte

  3. Werke tot loon en redding Jahsua:Nie elkeen wat vir My sê: Heer, Heer! [Baas, Meester, Majesteit] sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.(Matt 7:21) Jakobus: Wat baat dit, my broeders, as iemand sê dat hy die geloof het, maar hy het nie die werke nie? Dié geloof kan hom tog nie red nie? (Jak 2:14) Hebr-skrywer: Mag die God van die vrede ... julle volmaak in elke goeie werk, om sy wil te doen ... (Heb 13:20-21) Johannes: Wees op julle hoede, dat ons nie verloor wat ons deur arbeid verkry het nie, maar 'n volle loon ontvang. (2 Joh 1:8) Paulus: ... die regverdige oordeel van God wat elkeen sal vergeld na sy werke: aan die wat deur volharding in goeie werke heerlikheid, eer en onverganklikheid soek die ewige lewe; (Rom 2:5-7) Petrus: Daarom, broeders, moet julle jul des te meer beywer om julle roeping en verkiesing vas te maak ... Want so sal ryklik aan julle verleen word die ingang in die ewige koninkryk.... (2 Pet 1:10-11)

  4. 2 Petrus 1 3 Immers, sy goddelike krag het ons alles geskenk wat tot die lewe en godsvrug dien, deur die kennis van Hom wat ons geroep het deur sy heerlikheid en deug, 4 waardeur Hy ons die grootste en kosbare beloftes geskenk het, sodat julle daardeur deelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat julle die verdorwenheid ontvlug het wat deur begeerlikheid in die wêreld is.

  5. Petrus se sewepuntplan 5-7 En juis daarom ook moet julle met aanwending van alle ywer by julle geloof(hartsoortuiging) voeg die deug, (voortreflikheid, integriteit, “jou man staan”) en by die deug die kennis, (feitekennis, wetenskap) en by die kennis die selfbeheersing, (heerskappy oor self)en by die selfbeheersing die lydsaamheid, (hoopvolle, blye verwagting) en by die lydsaamheid die godsvrug, (eerbied, respek, liefde aan God) en by die godsvrug die broederliefde, (liefde vir broers (medegelowiges)) en by die broederliefde die naasteliefde. (morele, sosiale liefde (nie-gelowiges))

  6. 8 Want as hierdie dinge by julleaanwesig is en toeneem... Naasteliefde Broederliefde Godsvrug Lydsaamheid Selfbeheersing Kennis Deug Geloof

  7. 8 ... dan laat dit julle nie ledig (onaktief) of onvrugbaar (sonder vrug) ... nie Vrede Selfbe- heersing* Vriende- likheid Sag- moedig- heid Lank- moedig- heid Liefde* Getrou- heid* Goed- heid 0. Geloof 5. Godsvrug Blyd- skap 1. Deug 6. Broederliefde 3. Selfbeheersing 2. Kennis 7. Naasteliefde 4. Lydsamheid

  8. Doel en rede 8-11 Want as hierdie dinge by julle aanwesig is en toeneem, dan laat dit julle nie ledig of onvrugbaartot die kennis van onse Heer Jahsua Die Gesalfde nie;want hy by wie hierdie dinge nie aanwesig is nie,is blind en kortsigtig,en het die reiniging van sy vorige sondes vergeet. Daarom, broeders, moet julle jul des te meer beywerom julle roeping en verkiesing vas te maak;want as julle dit doen, sal julle nooit struikel nie.Want so sal ryklik aan julle verleen worddie ingang in die ewige koninkrykvan onse Heer en Saligmaker, Jahsua Die Gesalfde.

  9. Belangrikheid 12, 15 Daarom sal ek nie nalaat om julle altyd hieraan te herinner nie, alhoewel julle dit weet en vasstaan in die waarheid wat by julle is. ... En ek sal my beywer, dat julle ook gedurig ná my heengaan hierdie dinge in gedagtenis kan hou. - Slot -

More Related