1 / 8

DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS

DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS. S T O M P I. STAP #1. Doen sinsontleding. Voorbeeld: Johan doen elke dag sy werk. [ONTHOU: ONDERWERP = SUBJECT WERKWOORD = VERB VOORWERP = OBJECT ]. (a) Soek die werkwoord (aksiewoord). doen. (b) Vra wie of wat doen ?. Johan.

Télécharger la présentation

DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS S T O M P I

  2. STAP #1 • Doen sinsontleding Voorbeeld: Johan doen elke dag sy werk. [ONTHOU: ONDERWERP = SUBJECT WERKWOORD = VERB VOORWERP = OBJECT] (a) Soek die werkwoord (aksiewoord) doen (b) Vra wie of wat doen? Johan = Onderwerp (c) Vra Johan doen wie of wat? sy werk = Voorwerp

  3. STAP #2 • Gebruik nou die S T O M P I – formule om die posisie vas te stel waar woorde by die sin inpas: • S T O M P I staan vir die volgende: Die eerste werkwoord Gebruik Sinsontleding S – SUBJECT T – TIME O – OBJECT M – MANNER P – PLACE I - INFINITIVE Vra: Wanneer? Gebruik Sinsontleding Vra: Hoe? Vra: Waar? Die tweede gedeelte van die werkwoord

  4. VOORBEELDE: KENNIS IS MAG! • (elke dag) (Die seuns) (op die gras) (gedissiplineerd) (het) (gespeel) (sokker) ANTWOORD: S = Die seuns Eerste werkwoord = het T = elke dag O = sokker M = gedissiplineerd P = op die gras Tweede werkwoord = gespeel.

  5. GEDOEN DEUR: MNR. P. BOTHA VAKHOOF : AFRIKAANS DIE HOËRSKOOL SEEPUNT

  6. Nog voorbeelde • (Doodstil) (is) (in die kleedkamer)( dit) doodstil – manier dit – onderwerp is - werkwoord in die kleedkamer – plek Dit is doodstil in die kleedkamer.

  7. Nog Voorbeelde • (hardloop) (Bertus) (by die kamer in) (vanoggend) (met sy tas) Hardloop – werkwoord Bertus – onderwerp By die klaskamer in – plek Vanoggend – tyd Met sy tas – onderwerp Bertus hardloop vanoggend met sy tas by die klaskamer in.

  8. Nog Voorbeelde • (Mnr Malan) (gevra) (het)(gister oggend) (vir Paul) (om die geld te bring) • Mnr Malan – onderwerp • gevra – werkwoord • het – werkwoord • gisteroggend – tyd • vir Paul – voorwerp • om die geld te bring – Infinitief • Mnr Malan het gisteroggend vir Paul gevra om die geld te bring.

More Related