1 / 4

Die pad van Geestelike groei

Die pad van Geestelike groei. 1 Korintiërs 3:6–7. Ek het geplant, Apollos het natgegooi, maar dit is God wat laat groei het. Dit gaan dus nie om die een wat plant of die een wat natgooi nie, maar om God wat laat groei. . George Barna 10 Stopplekke op die reis van transformasie.

kyle
Télécharger la présentation

Die pad van Geestelike groei

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die pad van Geestelike groei

  2. 1 Korintiërs 3:6–7 Ek het geplant, Apollos het natgegooi, maar dit is God wat laat groei het. Dit gaan dus nie om die een wat plant of die een wat natgooi nie, maar om God wat laat groei.

  3. George Barna 10 Stopplekke op die reis van transformasie Onbewus van sonde Bewus van sonde maar onverskillig teenoor sonde Bekommerd oor die effek van sonde Spreek sonde aan deur Jesus Christus aan te neem. Dis nou nie meer my probleem maar God sin

  4. Verhoogde geestelike aktiwiteit • “Holy discontent” – Daar moet meer wees. Waar is dit wat God beloof vir Sy kinders. • Gebrokenheid - Erken en hê berou oor eie sonde • “Surrender and submission” - Gewillige oorgee en onderwerping aan God sevormende hand • Diep liefde vir God • Diep liefde vir mense

More Related