SlideServe
Menu
Préférences
© SlideServe · v2026

Hersiening Graad 7

lindsay avatar
18 diapositives · 1.8K Views · Jul 22, 2014

Hersiening Graad 7. Junie 2012. Meervoude (Plurals). Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.8 – 9 Look out for the word: BAIE Afrikaans Sonder Grense: bl. 132 – 133 boom bome. Verkleinwoorde (Diminutives). Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.10 – 11

Hersiening Graad 7 - slide 1
01 / 18Hersiening Graad 7
1 / 17

Télécharger la présentation

Hersiening Graad 7
Une image / un lien ci-dessous est fourni (tel quel) pour télécharger la présentation

Politique de téléchargement : le contenu du site vous est fourni TEL QUEL pour votre information et votre usage personnel ; il ne peut être vendu, concédé sous licence ni partagé sur d’autres sites sans l’accord de son auteur.Le contenu vous est fourni TEL QUEL, pour votre information et votre usage personnel uniquement. Téléchargez la présentation en cliquant sur ce lien. Lors du téléchargement, si vous ne parvenez pas à télécharger une présentation, l’éditeur a peut-être supprimé le fichier de son serveur.Pendant le téléchargement, si vous ne parvenez pas à obtenir une présentation, le fichier a peut-être été supprimé par l’éditeur.

F I N

Plus de contenu associé

Transcription de la présentation
  1. Hersiening Graad 7 Junie 2012

  2. Meervoude (Plurals) • Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.8 – 9 • Look out for the word: BAIE • Afrikaans Sonder Grense: bl. 132 – 133 boom bome

  3. Verkleinwoorde (Diminutives) • Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.10 – 11 • Look out for the word: KLEIN • Afrikaans Sonder Grense: 134 – 136 eend eendjie

  4. Trappe van Vergelyking • Comparative Form = 2 people or things –er • Superlative Form = More than 2 people or things. –ste (look for the word DIE) • Afrikaans Studie Gids bl. 12 – 13 • Afrikaans Sonder Grense bl. 140 – 141 lekker lekkerder lekkerste

  5. Byvoeglike Naamwoorde • Adjektiewe • Same pattern as Column B of ‘Trappe van Vergelyking’, but without the ‘r’ • Afrikaans Studie Gids bl. 14 • Afrikaans Sonder Grense bl.138 – 139 Die water is koud. Die koue water.

  6. S v1 T O M P v2 I • You may start with anything other than the object, provided that you put the verb next. • Afrikaans Sonder Grense bl. 164 – 165 • Ek HET gister roomys by die kafee gekoop. • Gister HET ek roomys by die kafee gekoop. • By die kafee HET ek gister roomys gekoop.

  7. Verlede Tyd • Gewone werkwoord = het (v1) + ge- (v2) • As die werkwoord begin met be, ge, her, er, ont, ver and mis = HET + NO ge- • Woorde wat verander: is – was kan – kon wil – wou het – het...gehad moet – moes sal – sou

  8. Verlede Tyd • As die sin op ‘n VOORSETSEL EINDIG, word die voorsetsel en werkwoord EEN woord. Bv. My broer HET sy speelgoed OPGETEL. • As daar ‘n VOEGWOORD in die sin is, hanteer dit as 2 aparte sinne.

  9. Toekomende Tyd • Gewone werkwoord = SAL (v1) + werkwoord (v2) • Woorde wat verander: is – sal...wees het – sal...he

  10. Toekomende Tyd • As die sin op ‘n VOORSETSEL EINDIG, word die voorsetsel en werkwoord EEN woord. Bv. My broer SAL sy speelgoed OPTEL. • As daar ‘n VOEGWOORD in die sin is, hanteer dit as 2 aparte sinne.

  11. Verlede en Toekomende Tyd • Afrikaans Studie Gids bl. 20 – 22 • Afrikaans Sonder Grense bl. 152 – 157

  12. Voegwoorde • GROEP 1: • Sin 1 – Voegwoord – Sin 2 • ,maar en of ,want ,dog • GROEP 2: • Sin 1 - ; - Voegwoord – v1 van Sin 2, res van sin • dan daarna dus daarom derhalwe toe al tog nogtans

  13. Voegwoorde • GROEP 3: • Sin 1 – Voegwoord – Werkwoord sin 2 na EINDE • Alle woorde wat eindig met DAT en WAT en VRAAGWOORDE • dat omdat totdat voordat nadat sodat wat wie

  14. Voegwoorde • Afrikaans StudieGids bl. 24 – 25 Leer reels op bl. 25!! • Afrikaans SonderGrense bl. 162 – 163

  15. OntkennendeVorm • Gewone sin = 2 nie’s. • As daar ‘n voornaamwoord of naamna v1 is, word die eerste NIE NA ditgeskryf. • Vraag: Nee, niena die werkwoord, nieaan die einde. • ‘Command’: MOENIE – sin – nie

  16. OntkennendeVorm • Woordewatverander: alles/iets – niksalmal/iemand – niemand altyd/ooit – nooit al – nognie al erens – nognerens al ooit – nognooit nog – niemeernogalles – niksmeer • Afrikaans StudieGids bl. 28 – 29 • Afrikaans SonderGrense: 165 - 166

  17. Voornaamwoorde • Kykaltyd: Subject/Object/Possessive • Leer tabel op bl. 31, Afrikaans StudieGids • Afrikaans SonderGrense bl. 147 – 150

  18. Voorsetsels • Dui posisieaan. • Probeerjoubes!!! • Afrikaans StudieGids bl. 42 – 43 • Afrikaans SonderGrense bl.160 – 161